top of page

THINK - INK ...
But Words are things, and a small drop of ink, Falling like dew, upon a Thought, produces That which makes thousands, Perhaps millions, Think....


Search


"THE ROSE SCENTED TRACT..."
It’s Friday afternoon, the beginning of May, and school is out for the week. Instead of going home, I’m walking in the Park, Elliot Park...

Sonia Kennedy
Apr 9, 20216 min read


THE LILY OF THE VALLEY..
“Happy Birthday, Liesel Dear!’ Liesel West stared down at the brochure clenched between her white - knuckled fingers. Estella was still...

Sonia Kennedy
Apr 8, 20216 min read
Die Intern 37
‘Chill bra Fredds wat ook al gebeur vandag moet gebeur.’ ‘Ja maar weet jy hoe aklig is die tronk? Jirrie ons kry droë brood en sterk...

Sonia Kennedy
Mar 31, 20213 min read
Die Intern 36
Maar niemand gee antwoord nie. Hy begin bekommer raak en gaan dadelik na die sitkamer maar steeds niemand, hy sit dan die musiek af en...

Sonia Kennedy
Mar 30, 20215 min read
Die Intern 35
Soos Roderick die storie vertel, begin hy besef Hoekom hy dit moes doen. Dit was either hulle lewe of haar lewe. ‘Dit klink soos self -...

Sonia Kennedy
Mar 28, 20213 min read
DIE INTERN 34
Roderick lê en huil hy sien Mammie E se gesig voor hom hy kan nog hoor hoe sy spartel en smeek vir haar lewe. ‘Moet ek vir jou ‘n...

Sonia Kennedy
Mar 27, 20213 min read
Die Intern 33
Beatrice gevaar Josh op die vloer met ‘n helse dam bloed om hom. ‘Wat het jy aan my broer gedoen??’ Beatrice drop dadelik die baksteen...

Sonia Kennedy
Mar 25, 20214 min read


Die Intern 32
Beatrice het uiteindelik die volgende oggend arriveer en soos sy by Josh se woonstel optrek gewaar sy haar Ma se kar ‘Ek moes geweet het...

Sonia Kennedy
Mar 19, 20215 min read
Die Intern 31
Dit is doodstil in sel 33, Fredds het toe terug gekom maar hy jet reguit vir hom op ‘n bed gegooi die pyn medikasie maak hom Behoorlik...

Sonia Kennedy
Mar 18, 20216 min read


Die Intern 30
Derek was so bang dat hy Homself nat gemaak het. ‘Ek deel ‘n vokken sel saam met papbroeke!’ Tiger los toe vir Booboo en tel dan die mes...

Sonia Kennedy
Mar 17, 20216 min read
Die Intern 29
‘Bra Fredds het mos kwaai gister te kere gegaan, wat daai man jou gemaak?” Vra Tiger die oomblik toe Fredds opstaan om te pis. “Naai man...

Sonia Kennedy
Mar 16, 20215 min read


Die Intern 28
‘Mammie, maak my tog los ek sal nie vir die polisies vertel wat het Mammie met Fredds gedoen nie, ek smeek!’ Die trane loop van Beatrice...

Sonia Kennedy
Mar 15, 20215 min read
Die Intern 27
Fredds is in ‘n toe stand die afgelope dae was vir hom net hel. Hy toon geen emosies nie maar in sy oė kan mens die pyn sien. Toe hulle...

Sonia Kennedy
Mar 14, 20213 min read
DIE INTERN 26
Fredds se verhoor het amptelik begin. Die hof was vol en almal soos in almal was daars selfs Josh en Roderick. Die slange Beatrice en...

Sonia Kennedy
Mar 10, 20214 min read
Intern 25
‘Aunty Girty kyk asseblief mooi na my sister ek weet nie waneer ek weer hier gaan uit kom nie, met alles wat huidiglik gebeur.’ Hy het...

Sonia Kennedy
Mar 8, 20214 min read
Die Intern 24
Fredds loop stadig maar seker nader. ‘Kom nou sis jy kan nie hier slaap nie.’ “Fredds Vok weg asseblief!’ antwoord Karen in trane. ‘Sy...

Sonia Kennedy
Mar 4, 20213 min read
Die Intern 23
“JY KAN DAREM BEHOORLIK BAKLEI, HOU OP.!” Die week het vinnig geloop en voor Fredds sy oë kon uitvee was dit die dag om afskeid van sy...

Sonia Kennedy
Mar 3, 20214 min read
Die Intern 22
Fredds het skuldig gevoel omdat Roderick so vir hom alles doen nadat Roderick hom bus toe gevat het. Het hy hom ‘n stywe drukkie gegee...

Sonia Kennedy
Feb 16, 20215 min read
Die Intern 21
Oppad na die woonstel het Fredds nie ‘n woord gepraat nie, dit was doodstil in die kar Roderick wil ook nie veel sê nie. Fredds se kop...

Sonia Kennedy
Feb 15, 20214 min read
Die Intern 20
Die gesprek tussen Fredds en die staats prokureur het vinnig ‘n klimaks bereik. ‘Ek weier om skuldig te plea terwyl ek onskuldig is....

Sonia Kennedy
Feb 12, 20214 min read
bottom of page