top of page
Search

Die Intern 37

Updated: Apr 1, 2021

‘Chill bra Fredds wat ook al gebeur vandag moet gebeur.’ ‘Ja maar weet jy hoe aklig is die tronk? Jirrie ons kry droë brood en sterk swart koffie, geen suiker of melk nie, en dan is die brood nog dikwels bruin brood ook dit is om jou brek te maak.’ Roderick gee ‘n nervess laggie af “Argg nee man, maar jy jet dit survive so natuurlik sal ek ook.’ Die twee sit in die kar voor die hof. ‘Jy was so sag is vrek my bruh hy Salie daar binnie survive.’ ‘Oh nou hou jy jou ‘n kool kind omdat jy tronk survive het.’ ‘Aweh ou toontjie!’ ‘MXM Vok jou.’ ‘Kom ons moet ingaan. En onthou jy pleit onskuldig.’ ‘Ja prokureur Fredds, my prokureur het tien keer oor daardie element gegaan van self - defence ek wil eerlik waar net vandag agter die rug kry.’ Die twee is toe in die verhoor het amptelik begin en Roderick bevind hom in die skuldige bank terwyl Fredds tussen die toe skouers sit. Die staat het eers sy saak voor die prosecutor afgelê Hoekom hulle dink Roderick skuldig is aan moord. En toe het Roderick se prokureur kan gekry om die element van Self - Defence op te bring en al die faktore wat in Roderick se guns tel voor te lê. Die regter het die hof vir paar minute laat verdag sodat hy kan ‘n besluit neem. ‘ALL RISE’ Het die polisie beampte se stem weer klank. Almal het OPGESTAAN en die regte het sy seat ingeneem. ‘Sal die verdagte asseblief opstaan.’ Roderick staan toe. En die judge begin al die faktore lees wat hy inageneem het, en dus maak hy sy verdict. ‘Jy kry geen tronk straf nie.’ ALmal in die hof maak ‘n geluid van verligting selfs Roderick se Pa, Doc Martin wat special uit die Baai gekom het vir die gebeure.

‘Maar jy sal moet vir 6 jaar gemeenskap diens doen.’ Roderick is gelukkig met die Uitspraak en aanvaar dit dadelik. Die hof het verdag vir paar minute voordat Beatrice se saak voorkom en almal staan en gesels buite. ‘Moet ons bly vir Beatrice se vedict?’ Vra Roderick vir Fredds. ‘Ek mis dit vir niks nie my broer ek wil haar sien, ek voel baie jammer vir haar my broer een ding wat ek geleer het is moet nooit iemand aan die Here oor gee nie want as hy begin slaan dan slaan hy kak seer en sy is stadig maar seker om haar dag te kry.’ ‘Vrek waar my bruh. Gaan ons na Josh se begrafnis toe?’ ‘Nah ek sien nie kans nie, maar as jy wil gaan dan kan jy.’ ‘Ek sal ook maar weg bly.’ ‘Regso laat ons ingaan.’ Skierlik is die hof prop vol vrouens wat verkrag was en nie erinstig opgevat was nie het daar gestaan met plakate met wreede woorde op het. Die verkragting storie was mos in elke koerant. En toe die polisie Beatrice in bring maak die vrouens geraas. ‘Is deur slegte goed soos jy wat ons ander nie geglo word nie, ek hoop hulle sluit jou toe en gooi die sleutel ver weg. ‘Skreeu een van die kleurling meisies in die gehoor. ‘ORDE! ORDE!’ Almal is dadelik stil. ‘KOM toe nou ek wil op alle aanklagte skuldig pleit laat ons net die ding eindig.’ Praat Beatrice. ‘Stilte Mevrou Baxter, hierdie is my hof en ek sal sê wanneer jy moet praat vir nou moet jy eers stil bly.’ Beatrice se verhoor het langer geduur omdat twee sielkundiges ook ‘n verslae moes gee oor haar condition. Die regter het toe Beatrice se gevonnis uitgelees, ‘Miss Baxter, it has come to our attention that you have experienced a Mental Breakdown because of your past been sexually abused by your step father and the fact that you had an abortion. We were advised that been in the institution would help you become normal again. Please remove Miss Baxter from the court.” The ENDs.

Until next time...

10 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comentarios


All Videos

All Videos

bottom of page