top of page
Search

Die Intern 24

Updated: Mar 5, 2021

Fredds loop stadig maar seker nader. ‘Kom nou sis jy kan nie hier slaap nie.’ “Fredds Vok weg asseblief!’ antwoord Karen in trane. ‘Sy is weg ons moet aanvaar, kom huistoe saam met my.’ Probeer Fredds op ‘n baie mooi en sagte manier vir Karen sę. ‘Wat weet jy HUH??? Ek moet aleen kom agter bly, wie gaan na my sien? Ek moet my matriek klaar maak wie gaan my finansiëel ondersteun? Pa is in die tronk maar lę hier en JY ek wil nie eers praat van jou nie boeta!! Jy vat seker môre al die pad.’ Karen is baie emotioneel en kwaad terselfde tyd. Fredds weet nie wat om te sę nie. ‘Ja nou staan jy daar met ‘n mond vol tande! Weet jy dat hy haar voor my vermoor het? Weet jy dit Fredds as ek nie betyds weg gehardloop het nie sou ek ook nou hier onder die grond gelę het, daai nag speel in my kop af soos ‘n movie. As ek maar net iets gedoen het, met ‘n yster of iets geslaan het maar nee Boeta ek het weg gehardloop om hulp te soek….’ Fredds het neergesak langs haar. Om haar te hou. ‘Dit is nie jou skuld nie.’ ‘Los my Fredds! Los my!!’ skreeu sy. Maar Fredds hou haar net stywer en stywer vas. “Ek is hier moen nie worry nie.’ Fredds is te sterk vir Karen en dus gee sy in en huil op sy bors terwyl hy haar troos. Van die goed wat uit haar mond gekom het sit nie lekker vir hom nie want hy moet rerig môre terug gaan hy het eenvoudig nie ‘n keuse nie. Nadat hy vir Karen oortuig het om huistoe saam met hom te gaan. Het hy besluit om ‘n besoek aan Beatrice se Ma af te lę met die hoop dat sy vir Beatrice kan oortuig om die saak teen hom te drop. Hy was nog nooit in sy lewe so dapper hy wou vir Beatrice ‘n boodskap stuur maar hy onthou toe wat die polisie beampte vir hom gesę het geen kontak met die Slagoffer. Hy huiwer ‘n bietjie om aan die hout deur te klop. Beatrice hulle is baie ryk mense haar Ma is die raadslid van die gemeenskap en dit blink hulle terwyl die ander mense swaar trek. Hy klop dan. Die eerste keer geen antwoord wat hy die tweede keer klop maak Die Ma die deur oop. “Fredds Matthews wat ‘n aangename Verassing.” ‘Tannie.’ ‘Verkragters is nie welkom in my huis nie, so sit op die stoep saam met FIFI ( haar hondtjie).’ ‘Asseblief Tannie ons altwee weet die waarheid.’ ‘Fredds verlaat my yard asseblief.’ ‘Tannie my sister het my nou nodig ek smeek laat Beatrice net die onodige hofsaak drop. Ek smeek Tannie.’ Die Tannie slaan die deur in Fredds se gesig toe. Fredds het maar haar yard verlaat met soveel hart seer binne in hom. En soos hy huistoe loop praat hy met die Here ‘Here U ken my hart, U ken watter tipe persoon ek is. Hoekom straf U my soe? Ek is regtig jammer oor die aborsie wat Beatrice moes maak, maar beide van ons was nie reg vir sulke groot verantwoordelikheid nie. U aleen ken wat het gebeur daai aand. Hoekom laat U sulke dinge toe? Ek begin glo dat die wetenskaplikes reg is oor U dat jy nooit bestaan nie want as U bestaan het sou U nie laat sulke dinge gebeur nie. Wat het ek vekeerd gedoen Hoekom? Hy probeer sin maak van alles wat die Afgelope tyd saam met hom gebeur het, dus bevraagteken hy die Almagtige. Maar soos Gewoonlik kry nie antwoorde nie en dit frustreer om net meer en meer. Toe hy die hek binne kom van sy Ma en Pa se huis sien hy hoe almal no steeds besig is om lekkerte te hou. Dus raak hy kwaad en begin mense uit te sit. ‘Julle het geen respek vir die dood nie!! Geen ons het ‘n Ma verloor en julle maak asof dit niks is nie. Die familie het niks gesę dit was doodstil almal het net vir Fredds gekyk wat so te kere gaan en so het hulle een vir een geloop. ‘Ons as mens is geneig om die Here te bevraagteken in moeilike tye, wat nie verkeerd is nie maar onthou God laat toe dat sulke dinge in ons lewe gebeur want hy doen sy beste werk in die middle van ons storme,’

3 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Yorumlar


All Videos

All Videos

bottom of page