top of page
Search

Die Intern 27

Updated: Mar 15, 2021

Fredds is in ‘n toe stand die afgelope dae was vir hom net hel. Hy toon geen emosies nie maar in sy oė kan mens die pyn sien. Toe hulle hom in sy sel gooi met twee ander mans het hy net daar teen die tralies gestaan en kyk hoe die bewaardes weg loop. ‘Check hier my bruh ons het ‘n nuwe choma gekry, lekker is die lewe!’ maak ‘n ouerige man sy verskyning met tattoos orals op sy arm die ander een lź op die bed met sy gesig teen die muur. ‘Los my uit!’ draai Fredds om reg om te baklei vir sy lewe. ‘Voetsek jy Babyface hier is nie by jou Ma se huis hier gaan jy kak.’ Die ouerige man is in Fredds se gesig. Fredds oorreed Homself dat hy nou moet sterk gevriet wees. En hu staan kwaai katjie teenoor die tronk voėl. Hulle het daar vir ‘n oomblik gestaan en mekaar in die oė kyk en dit is toe die man afhak met ‘n vuis dat Fredds se kop teen die tralies kap. Maar ou Fredds is soos blits op en wil terug attack maar die ander man maak sy verskyning. En hy erken toe vir Fredds ‘Bra Fred? Is dit jy my bruh?’ Fredds hou sy linker oog want dit is waar hy gepot was. Hy sien dan dat dit Booboo is. Hy voel Klein bietjie verlig want hy ken hom. ‘BooBoo.?’ ‘Aweh my laaitie is ek, Tiger los die laaitie hy is ‘n goeie laaitie!’ Tiger kyk dan net vir Booboo en dan kyk hy vir Fredds. ‘Jy moet sź dankie die bra het jou lewe gered.’ en met dit stap Tiger terug bed toe met oė steeds op Fredds gerig. ‘So ek vermoed dinge het nie goed afgeloop nie bra Fredds?’ ‘Glad nie oom.’ Vir Fredds is dit vreemd want Booboo het dan net ‘KOS GESTEEL SOOS HY GESź HET.’ En nou is hy saam in grootvlei, dit moet ‘n leuen wees, maar Fredds wil nie nog vrae vra nie hy is net happy Booboo het hom gered van ‘n fight. ‘Hoeveel Jaar?’ ‘7 Jaar.’ ‘Arg moenie worry nie my laaitie, ek sal jou hier binne beskerm ek en Tiger right ou Tiger?’ Tiger was nog lekker upset maar antwoord dan “Respect my bruh, die laaitie moet eers respect geleer word of ek sal hom Braai soos ‘n Karoo lammetjie. Oppas vir jou, moenie dink jy sal weg kom nie, EK WATCH JOU! ‘My bruh toe jy hier land wie het jou respek geleer los die laaitie hy is darem nie ‘n pap broek nie ons het ‘n jong man soos hy nodig aan ons kant.’ Tiger staan dan en loop dit voor Fredds ‘WELCOME TO CELL 33 my bruh.’ Hy vat Fredds se hand en skud dit. Fredds het niks veder gesź nog bietjie geskrik vir Tiger. Hy word dan ‘n bed in die sel gegee maar daar kort nog een inmate, om die sel vol te maak. En dit gaan gooi Fredds hom op die bed. Hy lyk nie juis oulik is sy nuwe orange pakkie nie. Sy eerste dag in die tronk en hy wil al klaar huil, as hy dink aan alles waardeur hy is die bargepole maand. Een ramp na die ander. En hy blameer Homself hy was dom genoeg om vir Beatrice se plan te val. ‘As ek hier uit kom gaan ek haar ‘n ding wys!’ Fredds is besig om met himself te praat. ‘My bru shut up!’ Bril ou Tiger van die ander kant van die sel af. Fredds het sy vuiste teen die muur geslaan om van die kwaadheid onslae te raak. Met elke hou kreen hy bihourly van die pyn, maar die pyn is nie so erg soos die pyn wat hy binne ervaar nie. ‘Jy moet jou reg ruk Bra Fredds ons gaan eet oor paar minute in die saal.’ Booboo is baie besorg oor Fredds. Beatrice het wakker geskrik maar sy was in ‘n stoel vas gemaak en soos sy bykom kyk sy om haar en probeer haarself los te sukkel maar die riem is te styf aan haar hand vas gemaak. Dit is pik donker sy kan nie sien waar sy is nie, sy kan ook nie onthou wat met haar gebeur het nie. Sy begin dan te skreeu ‘HELP!!! IEMAND HELP!! IEMAND HELP MY!!’ En dit is toe die deur oop gaan en die lig word aan gesit. ‘Shut up Beatrice!! Vir wat maak jy so ‘n geraas?’ Beatrice kom dadelik agter waar sy is, by haar Ma se huis in die basement ‘OOoh aaah Mammie E is mos baie kwaai oor alles wat Beatrice gedoen het, Sal Fredds vir Oom Derek ook ontmoet in die tronk, Sal die Karoo Lammetjie gebraai word? after all. Ek wonder Hoekom al hierdie ongeluk op terselfde tyd gebeur.!!’ Good night…

5 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page