top of page
Search

Die Intern 35

Updated: Mar 29, 2021

Soos Roderick die storie vertel, begin hy besef Hoekom hy dit moes doen. Dit was either hulle lewe of haar lewe. ‘Dit klink soos self - defence kry vir jou ‘n prokureer net vir ingeval. Maar iemand is dood geskiet deur die slag offer, jy het selfs ‘n skiet wond, dit sal nie moeilik wees om in die hof te bewys dat jy onskuldig is van moord nie maar nou moet ons eers prosedures volg.’ Die een polisie beampte haal handcuffs uit en maak dadelik vir Roderick se een hand aan die bed vas. ‘Jy word gearesteer vir die moord op Elaine Baxter, enige iets wat jy sê kan teen jou in die hof gebruik word jy het die reg tot ‘n prokureur.’ Roderick antwoord dan ‘Ek verdien dit seker maar.’ ‘Daar sal iemand waak oor jou hou totdat jy onslaan word en dan sal jy na die polisie selle geneem word.’ ‘Maar dit sal mos nie nodig wees as ek my bail betaal nie of hoe?’ wil Roderick weet. ‘Ja Meneer.’ ‘Okay dan julle sal van my prokureur hoor voor die dag om gaan.’ Die polisie beampte het gegroet en na die ander kamer gegaan om Beatrice te ondervraag. Sy het heelwat haar Ma se foute uitgeken selfs paar donker geheime reveal. ‘Sal ek darem begrafnis toe kan gaan?’ ‘Ek glo min mevrou Baxter die klagtes teen jou is te kwaai jy is huidiglik ‘n bedreiging vir die samelewing.’ Die dokter kom in en laat weet die polisie beamptes dat Beatrice onslaan word. Beatrice kry heelwat lekker ‘OOOOOO nou gaan ek darem in my eie bed slaap.’ ‘Askies mev Baxter, jy gaan nêrens naby ‘n huis uit kom, jy gaan sommer vandag saam met ons na die polisie stasie. Jy is natuurlik geregtig op ‘n prokureur.’ ‘O vrek nou is ek ‘n tronkvoël! Mammie sien jy wat het jy aan my nou gedoen. Officer kan julle my net een guns doen.’ ‘Jy gaan nie tronk toe nie jy is steeds onskuldig tot jy skuldig bevind is on neem jou net inhegtenis totdat die hof saak voor kom of totdat jy bail kry.’ ‘Heey officer is jy dan stupid ek vra dan tog maar ‘n gunsie.’ ‘Ek luister Mev Baxter.’ ‘Kry my tog net ‘n BLADE sodat ek my virginity in die tronk kan beskerm.’ Die dokter het net vir die polisie man gewys dat haar kop nie lekker is nie. Fredds wag maar geduldig vir die hof om hom vry te spreek. Gelukkig is hy nie weer terug ronk toe gestuur nie hy was nog die heeltyd in die hospitaal. Die dae het vinnig geloop en voor hy weer vir hom bevind het sy hof saak voor gekom en die judge het al die klagtes teen hom laat wegval. Sy naam is uiteindelik weer skoon, hy is nou weer Fredds Matthews ‘n escapade citizen. Hy bel vir Roderick om hom te kom haal maar die se foon lui en lui net. Fredds is nog in die duister met wat gebeur het, hy bel vir Josh ook maar geen antwoord nie. ‘Jislaaik! Waar is die brasse van my dan.’ Hy het niks op hom nie eers ‘n taxie Geldtjie om na die flat te gaan of iets nie, NIKS. Dit slaan hy maar ‘n walk in die warme son. Al te bly hy is vry die son lug maak hom eers niks nie want hy was te lank opgesluit om weer buite te wees en sy FREEDOM te hê voel awesome, hy loop en sing selfs. Die sweat druppels tap van Fredds af hy is vrek moeg geloop maar die woonstel is darem insig. ‘Ek hoop net Roderick is daar.’ Hy loop stadig die trappe op, hy hoor baie harde musiek soos hy nader aan die woonstel kom wat hy en Roderick deel. ‘Seker ‘n welcoming home party vir my.’ Kry hy lekker terwyl hy al hoe nader aan die deur gaan wat wa wyd oop staan. Is net rook soos hy in gaan hy kry die reuk van dagga en dink somer dadelik dat dit Josh is wat weer besig is om te rook. ‘Jirrie Josh jy rook weer die hele zol in sy moer in.’ Maar niemand gee antwoord nie net die musiek wat op top volume is niemand is in die voorste vertrek nie. ‘Ouens julle kan maar uit kom, verass my maar.’ Half skreeu hy deur die musiek.

5 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page