top of page
Search

Die Intern 29

Updated: Mar 17, 2021

‘Bra Fredds het mos kwaai gister te kere gegaan, wat daai man jou gemaak?” Vra Tiger die oomblik toe Fredds opstaan om te pis. “Naai man my bruh, daai vark het my Ma dood gemaak.’ “Rerig? Naai - dan moet sy kop waai voor die einde van die week.’ Maak Tiger duidelik. ‘Aweh ons moet hom vrek maak my bruh, gaan jy my help?’ Fredds is baie determined want hy haat daai man met sy hele lewe. ‘Ek en Booboo sal jou one hundred en ten percent help, Moeti checki my Laaitie.’ Booboo stem net hoog en laag saam dat hy ook deel van die plan sal wees om vir Derek dood te maak. ‘Ons moet net ‘n ou kappie chise by een van die brasse hier en ons is NXA ons maak hom kak waneer ons yard skoon maak, Dai is die perfect time.’ “Aweh Bra Tiger, perfect plan.’ Chorus Fredds. Fredds gee nie ‘n hel om oor wat met hom gaan gebeur as hy sy toppie dood maak nie, die ergste het klaar gebeur hy het niks om nou te verloor nie. ‘Is jy seker jy sien kans Bra Fredds’ vra Booboo. ‘Aweh ek doen, ek het niks om te verloor nie, daai vark moet vrek.’ ‘Welcome, welcome in die click my Bra, so praat ‘n ou mos ons dala die ding!’ Tiger staan dan op om Vir Fredds ‘n erinstige fist pump te gee. Booboo in die anderkant lyk nie te seker oor die plan nie dit lyk asof hy nog ‘n bietjie huiwer. ‘Ouens as julle daai man doodmaak beteken dit ons gaan nog paar jaar dalk lewens lank by kry.’ ‘Naai Booboo jy is verniet geworry.’ ‘Life jy? is Booboo ons is klaar hier ons might aswell just make the best out of it.’ Voeg Fredds by. ‘My Laaitie wil jy nie hier uit kom nie? Jou toekoms is so helder jy het nog baie om daar buite te doen mense se lewens te red en jy wil liewer hier vrek?’ Wat Booboo sź laat Fredds ‘n bietjie dink, ‘Maar hy het my Ma dood gemaak.’ Tiger is doodstil. ‘Hy het ja maar hy kry mos nou sy straf, jy aan die anderkant my laaitie jy het soveel om voor te lewe die tronk is nie vir jou nie, en God sal afreken met jou Pa gee net tyd sy dag sal kom.’ Booboo het glads die bybel uit gehaal om vir Fredds uit die ding te praat maar Fredds is totaal en al nie by dit nie. Hy staan by Bra Tiger se plan om onslae te raak van Derek. Mammie E kom die basement binne. ‘Vrek jy vokken stink Beatrice.’ Beatrice het in haar broek vuil gemaak aangesien sy Nogsteeds in die stoel vas gemaak is. ‘Mammie Asseblief maak my los, ek belowe.’ ‘Ek glo jou nie Beatrice, en ek ken jou mos baie goed jy gaan polisie toe gaan die oomblik as ek jou los maak…’ Sy is dan weer uit by die deur, Beatrice sit en huil. Toe sy terug kom, kom sy saam met ‘n lang groen pyp, sy hardloop dan terug om die kraan oop te maak. Sy spyt vir Beatrice met die pyp af, is net water op die vloer en Beatrice se gemors, dit vrot Behoorlik. ‘Wat the hell maak Mammie??’ ‘Ek was jou stink gat, jy het hierdie gemors veroorsaak en nou sal jy maar die reuke moet trotseer.’ ‘Jy is vokken siek in jou kop! SIEK! Josh gaan tog een of ander tyd wonder wat met my gebeur het.’ ‘Arg praat jy van daai tik kop, hy worry nou nie eers oor jou nie, solank hy net sy stuff het, en besides Beatrice dit was ‘n deal hy het sy geld gekry wie sź hy sal nog worry oor jou?’ ‘Hy is lief vir my, Mammie sal nog sien!’ ‘Shame Beatrice nie as ek jou foon het en namens jou Boodskappe stuur, jy is ‘kamig weer opgeneem in die mal hospitaal en kan nie besoekers sien nie.’ ‘Mammie is siek! Sodra ek hier uit kom sal jy die res van jou lewe in ‘n mal huis deur bring of better jy moet tronk toe gaan!’ Mammie E stap nader en gee vir Beatrice moerse klap. ‘Jy praat nie so saam met my nie!’ ‘Wat gaan jy doen my nog ‘n klap gee? Bring it on jou vuil Gat!’ Mammie E hak dan nog met paar klappe af. ‘Jy kry nie vandag KOS NIE!’ Sy druk dan ‘n nat kous in Beatrice se mond. Sy sluit dan weer die basement deur en gaan na haar kamer om vir Josh te bel. ‘Josh! Ek hoop dit gaan nog goed, het jy toe die deliveries gedoen? Want ek wag vir my geld.’ ‘Aunty E, ek het nog nie daar by uitgekom nie, Tannie skuld my nog ‘n tien duisend rand.’ ‘Joshua! Luister jy my mooi ek het jou mos betaal, maak net seker dat daai drugs verkoop word, ôs supplier raak ongeduldig.’ ‘Tannie het laat ek Fredds verlei sy toekoms is daarmee heen en Tannie betaal my vrek min vir al daai neh vok! As ek nie my tien duisend kry nie vreet ek die geld wat ek maak of ek gaan polisie toe en vertel hulle alles van Tannie en Beatrice se plan.’ ‘Dreig jy my? EK is nie iemand wat mee gemors kan word nie, dit kan ek jou belowe Klein manetjie.’ ‘As Tannie, nie vir die dealer sy geld gaan gee nie is tannie in die moeilikheid, so dink mooi, My tien duisend rand of die dood.’ Mammie E raak benoud. ‘Jy sal jou tien duisend rand kry!’ ‘Goedso, as Tannie vir Beatrice gaan kuier stuur tog groete asseblief ek verlang haar.’ Mammie E het die foon dadelik in Josh se oor neer gesit. ‘Hy mors met die Verkeerde meit.’ Booboo wil vir Fredds vashou sodat hy nie vir Derek kan Dood maak. Maar Tiger het lankal Booboo se plan gesien en het vir Booboo van agter af vas gehou. Derek was steeds op die vloer kon nie opstaan weens die geskop teen sy rubbers. Fredds het bo oor hom gestaan met die ou kappie - ‘Asseblief my laaitie ek is Nogsteeds jou Pa.’ ‘Heeey shut up tjy maak hom vrek Bra Fredds!’ chorus Tiger. Fredds staan net daar doodstil geen beweging, klomp dinge maal deur se kop. ‘Bra Fredds moenie, jy wil ‘n dokter word as jy nou die kak dala dan gaan jy nooit jou droom bereik nie dink net hoe hard jy gewerk het om tot hier te kom, die ou toppie is nie die moeite werd nie.’ smeek Booboo vir Fredds maar dit lyk nie Fredds hoor nie hy is op ‘n ander planeet. ‘Shut up Booboo voor ek jou vrek maak.’ Maak Tiger vir Booboo stil. ‘My laaitie luister na my dink voor jy doen, dink bra, kan lewenslank Tronkstraf kry.’ Booboo hou aan met smeek. Dus maak Fredds die ou kappie oop en vat dit stadig maar seker na Derek se nek En nes die mes naby Derek se keel is -gooi hy die mes eenkant. ‘Ek is nie ‘n moordenaar soos jy nie, ek is nie!!!’ HY sak dadelik in een met trane wat sy wange verlaat, hy bewe van die skok. “Kaantie, Die plan was om Fredds te Frame. Josh was altyd Beatrice se ou Boyfriend. Sooooo Het Mammie E alles beplan??”


5 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page