top of page
Search

Die Intern 28

Updated: Mar 16, 2021

‘Mammie, maak my tog los ek sal nie vir die polisies vertel wat het Mammie met Fredds gedoen nie, ek smeek!’ Die trane loop van Beatrice se oė af. ‘Beatrice jy gaan vir paar maande net hier moet bly in daai stoel ek glo jou nie vir ‘n oomblik nie! Ek het probeer om nice met jou te wees, maar nee jy hardloop mos weer terug in daai luis gat se arms.’ ‘Maaa asseblief!’ En soos sy nog smeek druk Mammie E ‘n stuk lap in haar mond sodat sy kan stil bly. ‘As jy dink jy gaan alles waarvoor ek hard gewerk het net so in die drain gooi speel jy meisiekind!’ Sy gee dan vir Beatrice een helse klap laat haar vinger merke BEHOORLIK op haar wang sit. ‘Ons speel nou MY GAME Bea! Jy is dom om te dink ek sal verander, ek is dieselfde Ma wat laat jou stiefpa jou verkrag het op die ouderdom van 6.’ Die trane loop van Beatrice se oė alles speel weer in haar kop af. Hoe haar Ma haar gebad het daardie dag en van haar perfume aan haar gespyt het net sodat Dewald saam met haar kan slaap. Dit was siek van haar om haar eie kind te laat verkrag omdat Dewald nie meer in die huwelik wou wees nie en toe offer sy vir Beatrice om haar huwelik te red. Mammie E gooi dan vir haar ‘n glas whiskey en lag soos ‘n heks “Ja Beatrice, die dag toe ek jou vashou het ek geweet jy gaan nes ek op eindig, want jou brein werk nes myne, maar nou sien ek dat jy niks soos ek is nie, jy is ‘n pap broek hoe op aarde doen jy iets en dan voel jy skuldig en wil uitback??? Geen dogter van MY sal ooit ‘n pap broek wees nie. Ek los jou hier vir paar dae totdat jy by jou sinne kom.’ Sy sit dan weer die lig af en maak die deur toe. Die bewaardes het al die tronk voėls kom haal sodat hulle na die saal kan gaan om te eet. Fredds is nou paar dae in die tronk en raak stadig maar seker gewoont aan die roetine. Hulle bied verskillende aktiwiteite aan in die tronk om almal besig te hou so die tronk is nie so sleg soos hy gedink het nie. Hy en Booboo en Tiger sit gewoonlik by een tafel maar vandag is hulle uit gesprei. En vir die eerste keer gevaar hy iemand wat hy ken die man sit regoor hom. Hy vruf sy oė twee keer om seker te maak hy sien reg. ‘Pa?’ Die man kyk op en dus sien hy vir Fredds. ‘Seun wat maak jy hier?’ ‘Heeey man moet my nie kak vra nie jy het my Maaa soos ‘n hond dood gemaak, Jou Vark.’ Fredds raak agresief, hy gryp die bord kos en smyt dit op sy Pa. En soos blits spring hy oor die tafel om sy Pa aan te val. Almal in die saal maak geraas dus skiet een van die bewaardes twee skote in die lug almal is dadelik stil. Fredds se hande is om Derek se nek maar hy los dadelik toe die skote van die vuurwapen afgaan. ‘Die twee kry nie kos nie, vat hulle terug na hulle selle toe!’ Gee een van die bewaardes ‘n bevel. ‘Watch jou back my laaitie, jy het sopas vir jouself ‘n lat gepluk vir jou gat! Dreig Derek vir Fredds. ‘Ons sal sien ou toppie!’ Hulle word dan terug na hulle selle geneem terwyl die ander veder eet. ‘Vokken Poes! Hy ken my maar min vroue slaaner, ek maak hom vrek.’ Fredds ruk en pluk die tralie hekke so kwaad is hy. Dit asof hy weer hoor hoe sy Ma skreeu en vir Derek verskoonings maak. Hy gooi elke matras in die sel van die bed af, sy bloed kook behoorlik. ‘Dit is een vokken slegte ding na die ander!! Beatrice gaan ook betaal as ek hier uit kom ek maak haar vrek dan is ek vir ‘n vokken regte ding hier binne.’ Hy gaan lelik te kere in sy sel. Toe Booboo en Tiger terug kom toe slaap Fredds al. Mammie E sit en dink aan ‘n plan om Josh stil te maak, sy sit in haar kantoor in haar huis sit en scroll deur haar kontak list. ‘Iemand moet my tog ‘n favour skuld.’ En sy scroll en scroll totdat sy by die laaste nommer kom, maar steeds is daar niemand in haar kontak list wat vir haar ‘n gunsie skuld nie. ‘Lyk my ek sal moet self afgaan KZN toe en self vir Josh uit die game haal.’ Sy maak een van haar lessenaars se laai oop en haal ‘n pistool uit wat met ‘n swart lap toe gedraai is, haal die lap stadig maar seker af. ‘Wanneer laas het ek nog vir jou gebruik ou vriend.’ Maak sy ‘n opmerking terwyl sy die stof van die pistool afvee met die lap. Dan Check sy of daar nog bullets in is. “Joshie your days are numbered, kan nie wag om begrafnis kos te eet nie.’ sy lag soos sy die opmerking maak. Terwyl Beatrice nog steeds in die basement is vas gemaak met ‘n nat kous in haar mond. Sy gee nie eers om wat van Beatrice gaan gebeur as sy KZN toe gaan mōre om Josh se liggies af te switch. Fredds is baie desperate om sy Pa dood te maak, hy kon heeldag nie slaap. Booboo se woorde speel in sy kop af, hy wil alles los, maar dan speel die prentjie van sy Ma in die Kus weer in sy kop af en dan sien hy net rooi voor hom. ‘Julle het ‘n nuwe sel maat by gekry die man kan hom mos nie gedra daar ander kant.’ Maak die bewaarder ‘n opmerking terwyl hy die sel oopsluit waar Fredds en Tiger en Booboo in is. Dit is so waar Fredds se Pa. Die bewaardes wil so waar hź Fredds moet moord pleeg want hulle weet van die baklei gister in die eet saal. ‘Awe my laaitie!’ ‘Tsek jy!! Ek is nie jou Vokken Laaitie nie!’ ‘Woah Ouens’ Keer Booboo vir Fredds en Derek wat lyk asof hulle mekaar enige oomblik kan gryp. ‘Bewaarder! Hey - Vokken Bewaarder kom haal die man hier uit voor ek hom vrek maak.’ Skud Fredds die tralies maar die bewaarder is lankal af in die lang gang. ‘Hey Bra Fredds, jy maak geraas, ek het jou mos gesź ons gaan die man Dala.’ Tiger het onmiddelik opgestaan en na Derek se kante toe geloop. Fredds het niks gepraat nie sy oė was dadelik groot toe hy sien Tiger wil nou vir Derek aanval. ‘Heeytjy!! Wat het jy vir jouself te sź ou toppie? Ek skop jou bek pap die is my sel die.’ ‘Heey Voetsek jy man! Kak Die - LOOP VOOR MY!’ En net soos blits pot Tiger vir Derek laat hy neerslaan. ‘Kom bra Fredds - skop die vark.’ Fredds staan nog voor die sel deur hy dink vir ‘n oomblik. En dit is toe hy besluit om te skop, hy skop Derek al op die ribbers. Die prentjie van Karen se blou kolle op haar bo lyf speel in sy kop af soos hy skop. Hy skop al hoe harder Derek kreen Behoorlik van die pyn. ‘Jy my Mammie vermoor man!! Jou hond!!’ Tiger kry vrek lekker omdat Fredds sy Pa so met geweld skop en trap. Is net bloed wat uit Derek se mond kom. Dus keer Booboo vir Fredds. ‘Los my, my bruuuhhh! Die hond moet nou vrek!!’ ‘Naaai Bra Fredds is nou genoeg!’ ‘Dus glad nie nie genoeg nie Bra Fredds’ maak Tiger die pap dik aan die ander kant. En dit ruk hy ‘n ou kappie uit. ‘Kom ons slag hom soos ‘n skaap.’ ‘Hang hom op onderstebo.’ Skreeu Tiger soos ‘n beseete. Derek begin benoud raak en smeek dan - ‘Asseblief, asseblief.’ Tiger gee dan die mes oor aan Fredds wat nou al gelos is deur Booboo. ‘Maak hom sat my laaitie…’


6 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

コメント


All Videos

All Videos

bottom of page