top of page
Search

DIE INTERN 34

Roderick lê en huil hy sien Mammie E se gesig voor hom hy kan nog hoor hoe sy spartel en smeek vir haar lewe.

‘Moet ek vir jou ‘n sielkundige in roep?’ Vra die dokter toe hy klaar aan Roderick se halwe toon gewerk het.

‘Nie vandag nie ek sien nie kans nie ek doen rerig nie.’

Sy meisie se self moord speel ook weer in sy gedagtes af ‘Ek is rerig ‘n moordenaar ek het bloed oorals op my hande orals.’ praat hy terwyl hy na die muur kyk.

Die dokter kyk na Roderick en dan na die nurse ‘Kry vir hom slaap pille en maak seker hy kry kalmeer pille.’


‘Ek soek niks nie ek is fine, ek is ‘n moordenaar en klaar.’

Tenspyte van Roderick wat weier het hulle iets in sy drip gespyt wat hom kalmeer.


Beatrice in die ander kamer skreeu soos ‘n honger varkie “Neeeeeeeee! Al was sy wat sy bly steeds my Ma. RODERICK EK KOM MAAK JOU VREK.’


‘Sy nodig defnitief psychiatric help’ maak die dokter ‘n opmerking.

‘Indeed’ stem die nurse saam.


Fredds het wakker geword in ‘n hospitaal saal, dit was net wit curtains om hom met sy hande aan die bed geboei en ‘n polisie beampte wat wag hou oor hom, asof hy gaan escape.

Die pyn is steeds kwaai, maar hy moet maar nou net sterk wees.

Die polisie beampte wat waak hou oor hom kry toe ‘n oproep van die tronk af.

‘Jy is oor paar dae ‘n vrye man.’ Fredds is bietjie deurmekaar hy verstaan nie so mooi nie en vra dan met onsekerheid op sy gesig.


‘Onslaan???’


Die dokter maak die gordyn oop ‘Nee boetman jy gaan nie so vinnig hier uit kom.’

Fredds kyk dan die polisie beampte aan. ‘Alle klagtes teen jou gaan gedrop word, jy gaan moet eers in die hof verskyn voordat jy amptelik vry is.’


Fredds se oë skiet dadelik vol trane ‘Dankie, dankie’ Hy wil Opspring van blydskap maar die pyn slaan hom weer terug in die hospitaal bed.


‘Ons sal sien hoe ons kan maak, want ek glo nie jy sal oor 2 of 3 dae hier uit kan loop om hof by te woon, maar niks is onmoontlik nie.’


‘Jy kan my maar jou future colleague noem.’ brag Fredds by die dokter.

‘Jy is somer in ‘n heel ander by, wat vir my sê jy gaan vinning gesond raak. Hard leer boetman mans kry net eenkeer jou lewe terug sien dit as jou tweede kans.’

‘Dankie dokter.’


Fredds het daar met ‘n smile gelê. ‘Nou wat van die handcuffs? Word dit nie remove of hoe werk julle dan ek is mos nou free at last.

Vra hy die polisie beampte wat steeds vir hom oppas.

‘Jy is nog steeds ‘n tronkvoël totdat die papierwerk afgehandle is.’

‘Julle is damn snaaks ‘n man se hande is kak seer.’


Roderick het die heeltyd gemoan maar die polisie beampte het net dowe ore gegooi.

Toe Roderick die volgende dag sy oë oop maak toe is daar 3 polisie beamptes om hom.

Om hom weer te ondervraag.


‘Wat het presies gebeur vertel ons van die begin af.’

‘Ek was saam met Josh na sy woonstel ons moes een van ons vriende in die tronk gaan kuier het, Josh wou iets vinnig by sy woonstel kry, ek sou oorspronklik in die kar sit maar het toe die toilet dringend nodig gehad en dus is ek saam met Josh op na sy woonstel toe, toe ons net die deur binne kom wag ‘n vrou daar met ‘n pistool in haar hand en die res is geskiedenis ek is toe vasgemaak en sy en Josh het heen en weer gebaklei oor die gun, maar haar motief was om ons altwee dood te maak sy het hom toe geskiet en later vir my ook geskiet soos julle my toon kan sien, Beatrice, soos ek verstaan, haar dogter het toe opgedag so paar uur na Josh se skietery sy het my probeer skiet maar daar was geen bullets sy het my toe gewurg maar toe haar dogter in storm het sy my gelos en die twee het dadelik geveg en soos hulle besig was het ek my probeer los maak en toe ek dit kry het ek haar dood gewurg. Sy was ‘n gevaar vir ons almal in die vertrek sy sou Beatrice ook dood gemaak ek het, ons slegs beskerm teen haar ek het rerig en ek haat dat dit moet so ver gegaan het tot moord. Maar daai vrou sou ons dood gemaak sy was wreed genadeloos.’

3 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page