top of page

THINK - INK ...
But Words are things, and a small drop of ink, Falling like dew, upon a Thought, produces That which makes thousands, Perhaps millions, Think....


Search
YOUR BELIEFS
Your Beliefs Your attitude Your thoughts Your perspective How honest you are Who your friends are What books you read How often you...

Sonia Kennedy
Aug 10, 20201 min read
I AM THAT WOMAN...
I am a strong, independent woman Let me repeat myself You obviously weren’t listening I am a strong independent woman Regardless of the...

Sonia Kennedy
Aug 9, 20202 min read

Sonia Kennedy
Aug 8, 20200 min read


Die Vrou 17
‘Het jy Leah se pitte gesien? Die Vaseline is om haar kop uit te relax, ons doen vandag Hare Demi’ Gaan Shirley al te kwaai voor. ...

Sonia Kennedy
Aug 8, 202012 min read


Die Vrou 16
Die drie dae het vinnig geloop en Lucinda en Shirley se bond het net sterker geraak en Lennon se bond het net sterker geraak en Lennon...

Sonia Kennedy
Aug 6, 202013 min read


Die Vrou 15
‘Wat soek hy hier?’ Vra Lee baie kalm. Niemand antwoord nie Shirley se oė is groot in haar kop. ‘Ek praat mos nie saam met myself nie....

Sonia Kennedy
Aug 4, 202013 min read


Die Vrou 14
“Shirley moet nie laat die gevoelens jou beheer nie, glo dat jy sal beter raak en jy sal maar as jy aanhou daaraan gaan dink en worstel...

Sonia Kennedy
Aug 3, 202011 min read


Die Vrou 13
Shirley worstel weer met haarself oor alles soos sy terug ry na die huis. Toe sy ariveer kry sy Demi and Juanita sit in die sitkamer sit...

Sonia Kennedy
Aug 1, 202013 min read


DIE VROU WORD VERVOLG...
Kom loer weer in om Duncan te ontmoet. Lennon se beste vriend van Mosselbaai. Hy gaan vir Shirley 'n lekker piece of sy mind gee. Weet...

Sonia Kennedy
Jul 31, 20201 min read


Die Vrou 12
Shirley het dus vir Lennon gaan aflaai sy hom Behoorlik nog oppad na sy plek toe vir hom woorde gegee en sy nog gedink as hy by sy plek...

Sonia Kennedy
Jul 29, 20204 min read


Die Vrou 11
Demi gee vir Shirley ‘n drukkie “Meida wat het hier gebeur?’ “Ek dink jy weet maar ons nog nie klaar met hom nie” Shirley gee vir Demi...

Sonia Kennedy
Jul 28, 202010 min read


Die Vrou 10
Twee dae het verby gegaan en Shirley het elke dag en elke minute by die hospitaal deur gebring, sy het glads nie eers haar date waarop...

Sonia Kennedy
Jul 27, 202016 min read


Die Vrou 9
“Jou gewaarsku dat jy met die verkeerde Koi-san meit mors.” Shirley voel skaars die pyn wat die trappe veroorsaak het want toe hulle...

Sonia Kennedy
Jul 26, 202011 min read


Die Vrou 8
“Dus mooi so Shirley, want ek gee baie om oor jou, ek wil net Die beste vir jou hź, ek was dalk nie die beste vir jou nie, maar jy gaan...

Sonia Kennedy
Jul 25, 202016 min read


Die Vrou 7
Shirley sit en wag geduldig in die kombuis vir iemand om aan die deur te klop. “Ek hoop net my plan werk dus al want as dit nie het ek...

Sonia Kennedy
Jul 24, 20209 min read


Die Vrou 6
Shirley gooi haarself neer op die bed. “Waar kry ek komberse om op die sofa te gaan lê?” wil Lennon weet.” “Arg jy kan mos langs my lê,...

Sonia Kennedy
Jul 23, 202012 min read


Die Vrou 5
Shirley bel haar Ma soos sy ry. “Ma ek het iets aklig gedoen.” Begin sy te huil oor die foon. “My kind vertel my wat aangaan, jy klink...

Sonia Kennedy
Jul 22, 20208 min read


Die Vrou 4
Sy is verbaas want hy het haar unblock maar sy profiel foto pla haar effens want dit is ‘n foto van hy en Leah, dit pla haar want hy het...

Sonia Kennedy
Jul 21, 20209 min read


Die Vrou 3
Dus besig om donker te raak, Shirley lê en huil nog steeds, sy voel dat sy moet iets in haar lyf kry maar die dedagtes aan kos maak haar...

Sonia Kennedy
Jul 20, 20207 min read
Die Vrou 2
Sy sit verlep en verlore in haar kamer. Sy weet sy het nog baie om te doen, sy moet nog klas toe maar hoe tel sy haarself op? Hoe...

Sonia Kennedy
Jul 18, 20205 min read
bottom of page