top of page

THINK - INK ...
But Words are things, and a small drop of ink, Falling like dew, upon a Thought, produces That which makes thousands, Perhaps millions, Think....


Search
Die Intern 31
Dit is doodstil in sel 33, Fredds het toe terug gekom maar hy jet reguit vir hom op ‘n bed gegooi die pyn medikasie maak hom Behoorlik...

Sonia Kennedy
Mar 18, 20216 min read


Die Intern 30
Derek was so bang dat hy Homself nat gemaak het. ‘Ek deel ‘n vokken sel saam met papbroeke!’ Tiger los toe vir Booboo en tel dan die mes...

Sonia Kennedy
Mar 17, 20216 min read
Die Intern 29
‘Bra Fredds het mos kwaai gister te kere gegaan, wat daai man jou gemaak?” Vra Tiger die oomblik toe Fredds opstaan om te pis. “Naai man...

Sonia Kennedy
Mar 16, 20215 min read


Die Intern 28
‘Mammie, maak my tog los ek sal nie vir die polisies vertel wat het Mammie met Fredds gedoen nie, ek smeek!’ Die trane loop van Beatrice...

Sonia Kennedy
Mar 15, 20215 min read
Die Intern 27
Fredds is in ‘n toe stand die afgelope dae was vir hom net hel. Hy toon geen emosies nie maar in sy oė kan mens die pyn sien. Toe hulle...

Sonia Kennedy
Mar 14, 20213 min read
DIE INTERN 26
Fredds se verhoor het amptelik begin. Die hof was vol en almal soos in almal was daars selfs Josh en Roderick. Die slange Beatrice en...

Sonia Kennedy
Mar 10, 20214 min read
Intern 25
‘Aunty Girty kyk asseblief mooi na my sister ek weet nie waneer ek weer hier gaan uit kom nie, met alles wat huidiglik gebeur.’ Hy het...

Sonia Kennedy
Mar 8, 20214 min read
Die Intern 24
Fredds loop stadig maar seker nader. ‘Kom nou sis jy kan nie hier slaap nie.’ “Fredds Vok weg asseblief!’ antwoord Karen in trane. ‘Sy...

Sonia Kennedy
Mar 4, 20213 min read
Die Intern 23
“JY KAN DAREM BEHOORLIK BAKLEI, HOU OP.!” Die week het vinnig geloop en voor Fredds sy oë kon uitvee was dit die dag om afskeid van sy...

Sonia Kennedy
Mar 3, 20214 min read
Die Intern 22
Fredds het skuldig gevoel omdat Roderick so vir hom alles doen nadat Roderick hom bus toe gevat het. Het hy hom ‘n stywe drukkie gegee...

Sonia Kennedy
Feb 16, 20215 min read
Die Intern 21
Oppad na die woonstel het Fredds nie ‘n woord gepraat nie, dit was doodstil in die kar Roderick wil ook nie veel sê nie. Fredds se kop...

Sonia Kennedy
Feb 15, 20214 min read
Die Intern 20
Die gesprek tussen Fredds en die staats prokureur het vinnig ‘n klimaks bereik. ‘Ek weier om skuldig te plea terwyl ek onskuldig is....

Sonia Kennedy
Feb 12, 20214 min read
Die Intern 19
Booboo se stem was skerp en dit het net laat Fredds se kop meer en meer pyn. Fredds het met frustrasie na Booboo gekyk. ‘Hoekom kan hy...

Sonia Kennedy
Feb 9, 20212 min read
Die Intern 18
Het sy geroep terwyl die mede beampte Fredds instoot meet geweld. Sy kop het effens by die bokant van die deur raam gestamp. Toe hulle...

Sonia Kennedy
Feb 6, 20215 min read
Die Intern 17
Die klop aan die deur raak al hoe agresief nadat Fredds gesę het hy kom. Hy hardloop toe deur toe om oop te maak sonder om te vra wie...

Sonia Kennedy
Feb 3, 20211 min read


Die Intern 16
Die week het so vinnig geloop. Roderick was heelweek besig om sy sak te pak, hy gaan net vir die naweek maar hy kon nie besluit wat om in...

Sonia Kennedy
Feb 2, 20214 min read
Die Intern 15
Roderick is hard besig op sy laptop, so vroeg in die oggend. ‘Is daar dan nie vanoggend ontbyt nie.’ Maak Fredds sy verskyning uit die...

Sonia Kennedy
Feb 1, 20214 min read
Die Intern 14
Fredds kry ‘n droom van Beatrice in die droom loop sy in die see en hy probeer agter haar hardloop, maar sy skreeu dan. ‘Los my uit ek...

Sonia Kennedy
Jan 30, 20214 min read
Die Intern 13
Fredds hardloop vir Josh in wat besig is om vinnig uit die hospitaal te loop toe die klas uit kom. ‘My Bruuu!!!’ Josh maak lyk asof hy...

Sonia Kennedy
Jan 26, 20214 min read
Die intern 12
Beatrice lê op haar bed in haar kamer, sy het seker gemaak die deur is gesluit sodat Rov nie weer kan in storm soos laas keer nie. Sy is...

Sonia Kennedy
Jan 23, 20214 min read
bottom of page