top of page
Search

U ALLEEN IS GOD!

Jan 18, 2024
1 min read

U gee ons lewe

Liefde en vreugde

U is ons hoop

U is ons krag

U alleen is God

U alleen is goed

U alleen is God

U alleen gee moed

U gee ons lewe

Liefde en vreugde

U is ons hoop

U is ons krag

Laat wees ons U hande en voete

Dat ander kan leer van U goedheid

Dat mense kan sien

Dis goed om die Here te dien

Kom leef in ons harte en woorde

Dat ons kan vertel van U goedheid

Van U Majesteit en U Heerlikheid

My Heer

U alleen is God

U alleen is goed

U alleen is God

U alleen gee moed

U gee ons lewe

Liefde en vreugde

U is ons hoop

U is ons krag

Laat wees ons U hande en voete

Dat ander kan leer van U goedheid

Dat mense kan sien (Dis goed om die Here)

Dis goed om die Here te dien

Kom leef in ons harte en woorde

Dat ons kan vertel van U goedheid

Van U Majesteit en U Heerlikheid

My Heer

Van U majesteit en U heerlikheid

My Heer


 
 
 

Recent Posts

See All
Will You Come

*Good morning!*✝️ Here's your word for today: *Will You Come?* Today's scripture _So let us come boldly to the throne of our gracious God. There we will receive his mercy, and we will find grace to he

 
 
 
Songs

https://frobits.music/artist/5123_3UPH

 
 
 

Comments


All Videos

All Videos

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2020 by FROM A PEN FRIEND (SUNSHINE2). Proudly created with Wix.com

bottom of page