top of page
Search

Ma Ellen 5

Daisy het daar op die bed moedeloos gesit en huil.. Mildred het langs haar gaan sit om haar rug te vryf. ‘Jy het mos nou alles gekry hoekom huil jy dan nou nog, wie was daar op die foon?’ Vra Mildred. Daisy vee dan haar trane af en draai haarself skyns sodat sy Mildred mooi in die oë kan kyk. ‘Was Doran …En Aunt Milly alles gaan nie oor erf goed nie…geld sal nooit vir my gelukig kan maak, dit beteken vir my absoluut niks nie ek het nie vir dit gewerk nie ek verdien dit nie ek waardeur goed wat ek self van die grond af opbou… as dit van my afhang gaan ek waarskynlik alles verkoop en net genoeg vir my vir Uni bêre vir as ek nie ‘n beurs kry nie en die res gaan ek aan kinder huise skenk of mense help wat op die straat bly en nie weet hoe die son vir hulle môre gaan skyn.‘ Gaan Daisy voort. Mildred trek rooi, ‘Jy gaan tog nie my sister se legacy net so weg gooi nie, jou Ma het hard gewerk vir alles wat julle het en nou wil hy net so laat gaan van alles? Ellen draai in haar graf’ Mildred probeer beskaafd klink maar mens kan hoor sy is Klein bietjie kwaad. Daisy kyk dan vir Mildred aan ‘Is either dit of ek gee alles oor aan my broer en sisters en ons altwee weet wat gaan dan gebeur, hulle gaan die legacy in die grond af bestuur…En Aunty Milly ek is seker dit is wat my Ma wou hê want sy het geweet ek het geen intensies om die besighede eendag te bestuur nie so ek voel my Ma het presies geweet wat sy doen toe sy alles vir my gelos het sy wil hê ek moet alles verkoop en op my eie die lewe se lesse leer…’ Daisy staan dan op en gaan voort. ‘Ja dus presies wat my Mammie wou hê …dit maak sin.’ Mildred hou verklaar haar kop ‘Ek glo nie dus wat sy wou hê nie sy het dit vir jou gelos omdat jy al een is wat verantwoordelik is, jy moet mooi dink want kyk Uni het nie vir Maggie uitgewerk wat gaan vir jou anders maak dan het jy niks om op terug te val nie…’ ‘Ek is nie Maggie nie, nie dat ek my beter hou nie maar ek is nie sy nie…En as ek val dan val ek dus hoe ek moet leer…Ek gaan die besighede probeer manage die jaar terwyl ek my matriek klaar maak maar as ek klaar is dan verkoop ek, Aunty Milly moet solank al die managers van die besighede by mekaar kry vir ‘n meeting, daar is dinge wat my Ma gedoen het wat ek wil hê Aunt Milly moet tydelik oorvat want ek gaan mees van my tyd by die skool wees en ek het iemand nodig wat ek kan vertrou … ek vertrou vir Aunty Milly om solank ‘n meeting te roep met die managers en dan ook ‘n familie meeting môre daar is paar goed wat ek wil duidelik maak, as ons as familie nog aan gaan bly in die huis moet elkeen sy deel en kant begin bring…’ Daisy praat met passie. Mildred lyk effens verbaas maar tog opgewonder want sy het gehoor sy gaan van Ellen se tasks oorvat. ‘En hoeveel gaan ek betaal word? Want ek moet dan nou die groot vrou haarself se skoene vol staan?’ ‘Aunty Milly ek weet nie hoe die tipe van goed werk nie maar sodra ek al my navorsing gedoen het sal ek ‘n redelike salaris vir Aunty Milly uitwerk..ek het nog baie om te leer ek dink ek moet by die accoutant begin om al die boeke en updates te kry van geld wat in en uitkom…Al wat ek nou vra is help sodra ek al die ins en outs ken dan praat ons oor hoeveel Aunt Milly gaan kry maar sodra Aunty Milly geld verdien moet Aunty Milly ook bydra in die huis met grosaries want Andrea werk nie, Maggie werk nie, Edwin werk nie, niemand werk nie.’ Gaan Daisy voort. Mildred se gesig verander behoorlik ‘Dus belaglik ek moet bydra tot grosaries wat van die ander??” ‘Aunt Milly of Aunty help verniet en eet verniet of auntie help…’ Gaan Daisy baie beskaafd voort. ‘Nou sien ek hoekom Andrea goed so aangaan jy is rerig ‘n kind so reg van die duiwel af!’ Gaan Mildred kwaai voort soos sy Daisy se kamer verlaat. ‘Haar tactics het nie gewerk nie, ek geweet sy is ook agter erf geld aan’ Gaan Daisy sag voort. En nes sy wil haar kamer deur toe maak storm Mildred weer in ‘Ek sal die werk vat en help met huishoudelike take..Op een voorwaarde die kar ry ek aleen.’ Daisy het bietjie geskrik ‘Klink redelik Aunty Milly ek wil net elke oggend skool toe gevat word maar Aunty Milly sorg vir petrol want ek is ‘n skolier…En ek wil asseblief die hele verkoop van die besighede ‘n geheim vir nou hou ek nie nog daai stress ook nodig nie… Maar ek sal die way forward by Môre se familie meeting bespreek.’ ‘Jy het skaars geerf en orders kom ook uit jou mond uit en hier dink ek jy is maar net ‘n kind …’ Mildred sluk ‘n helse knop. ‘Ja ‘n kind wat alles op let..’Dink Daisy maar geen woorde verlaat haar mond. Sy gee dan vir Aunty Milly ‘n drukkie ‘Ons het dan ‘n deal my eie Aunty Milly’ Mildred is met ‘n swaar hart uit die kamer. Mildred het die ander laat weet van die familie meeting wat Daisy geroep het … Nie almal was behep dat sy ewe skierlik vir hulle wil aanspreek nie. Daisy het in die kar gesit en wag vir Mildred om haar skool toe te vat. ‘Jy is baie snaaks vandat jy uit gevind het jy het alles van jou Ma gekry’ Dus ‘n boodskap wat van Doran afkom. ‘Hoe is ek snaaks? Verduidelik asseblief vir my? Stuur Daisy terug na hom. Mildred natuurlik my Aunty Mil…’ Gaan Daisy effens sarkasties voort want sy is nie gewoond Aunty Milly noem haar ‘prinses’ Mildred trek weg. Daisy se foon maak weer ‘n geluid, ‘Jy wil ewe skierlik nie meer saam ons ry net omdat my Pa gesê het jy moet betaal en boonop drop jy die foon in my oor ek weet nie meer wie jy is nie’ Dit is weer ‘n boodskap van Doran af. Daisy sig al te kwaai soos sy die boodskap lees. ‘En wat sig jy so? Jy nervous oor vanmiddag se family meeting?’ Vra Mildred. ‘Nee Aunt Milly dus somer net Doran wat voel ek het verander ek weet skaars ‘n dag ek besluit alles en die hele wêreld maak asof ek verander het…’ Gaan Daisy voort. ‘Ek stem saam met daai klong jy het verander, ek ken jou nie so nie jou eie Aunty moet self petrol in gooi om jou huistoe te ry… en boonop moet ek nog help met grosaries baie unfair ek het ook ‘n lewe buite julle drama.’ Gaan Mildred voort. Daisy sit en smile terwyl sy voor haar kyk sy het nie vir Mildred terug geantwoord nie ook nie reply op Doran se boodskap nie. Hulle hou voor die skool stil. ‘Ons sien dan mekaar vanmiddag Aunty Milly maak asseblief seker almal is teenwoordig..’ Sy klim uit die kar. ‘Ek maak so jou Klein Madampie!” Skreeu Mildred soos sy wegtrek. ‘Geniet jou dag met jou Ben 10’ Wil Daisy sê maar die woorde kan net nie haar mond verlaat sy het groot respek vir haar Auntie. Soos sy instap by die skool hek sien sy Janelle en Doran gesels al te lekker albei lag soos hulle met mekaar praat. Dit is bietjie vreemd vir Daisy want Janelle en Doran is nie eers so close nie. Sy stap dan nader. “Môre vriendin….

4 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Комментарии


All Videos

All Videos

bottom of page