top of page
Search

Ma Ellen 4

‘Wat?? Was my Ma van haar sinner beroof so dit beteken ek moet terug Uni toe gaan om die slaghuis te erf, “Bullshit!” Skreeu Maggie.

‘Kalmeer mevrou” Gaan Mnr Groeneweld voort.

Andrea sit en lag al te lekker ‘Twintig duisend is change, seker vir jou registrasie ou Maggie.’

Maggie is nie gelukkig nie.

Dus gaan Mnr Groeneweld voort ‘Edwin Booysen, die tweede oudste aan jou beman ek twintig duisend.’

Edwin is asval geskrik ‘Is dit dit?? Is dit dit??’ Hy staan dadelik en verlaat die vertrek.

‘Aan my dogter Andrea aan jou beman ek net tien duisend rand op die voorwaarde dat jy na ‘n Rehab gaan vir 12 maande.’

‘ ‘n Rehab net om tien duisend rand te erf?? Wie the hell het Ellen gedink sy is?’ skreeu Andrea.

Maggie kelmeer vir Andrea.

‘Aan my Dogter Daisy beman ek my hele besighede insluitend die kar, sy kan alles kry op die ouderdom van 18.’

En dus sluit die prokureur die testament af.

Daisy sit daar met trane in haar oë.

Andrea gee Daisy ‘n moerse klap …Dus…

Die prokureur maak laat hy weg kom.  Die trane stroom uit Daisy se oë soos sy haar wang vashou.

Mildred hou vir klaar vir Andrea.

‘Ek moet vokken Rehab toe gaan om tien duisend rand te erf wat change is!!! Terwyl Diana net so alles kry ek moes geweet  het daai teef het ‘n favourite kind’ Gaan Andrea naar voort.

‘Ek geweet daai ding het ‘n favourite, lyk ek wil donders wil terug Uni toe gaan’ Skreeu Maggie ook van die anderkant af hulle altwee wil net vir Daisy slaan.

‘Dus ons Ma!!! Ek gaan nie laat julle haar name noem nie is deur haar wat jylle mense vandag is so julle gaan ons Ma respekteer’ Skreeu Daisy sy het net moor genoeg gehad van Andrea en Maggie.

‘Jou Ma nie ons sin nie.’  Gaan Andrea voort.

‘Bitch’ Daai Ma wat julle so sleg praat het gesorg vir julle.  Andrea jy het matriek net net deurgekom.  En toe wat doen Ma gee jou ‘n werk in die haar salon maar nee jy soek dit nie.  Julle is plain bederf.  Ek wil nie eers van jou praat Maggie, jy het alles gehad jou eie kar op Uni toe vok jy dit op.  Maar as daar gepraat word is dit nie Daisy was bederf…Daisy was die favourite. Vok.’  Daisy het skoon haar respek vir haar sisters verloor die woorde het net uit haar mond gekom.

‘O so nou het jy groot bek, jy dink jy kan vir ons net sê wat jy wil?? Oom Greg los my.  Ek wil die teef moer.’ Gaan Maggie voort.

‘Los my Mildred ek wil die ding wys wie is ek, ek is Andrea Booysen, ‘n ander gemors van ‘n teef.’  Gaan Andrea naar voort.

Mildred en Greg hou vir Maggie en Andrea vir klaar.

Dis kom Katrina in en sy begin moer vir Daisy van agter af.

‘Spoil my honeymoon planne’ Gaan Katrina voort.

En Daisy slaan ook terug. ‘Julle is goed om vir geld te baklei, waarvoor julle nie eers gewerk het nie.’

Diasy sit op Katrina. Mildred en Greg kan nie keer nie want hulle hou die ander twee.

Dis los Daisy vir Katrina.

‘Ek soek nie eers hierdie besighede nie. Ek soek nie eers die geld nie. Ek wil net my matriek klaar maak. En gaan study en weg kom van julle.  Ons is suppose om te grieve ons het ‘n belangrike persoon in ons lewe verloor.  Waar gaan ons weer ‘n Ma kry wat vir ons soveel gedoen het? Waar? En dan staan en baklei ons oor aardse goed. Oor aardse goed.  Dit voel vir my asof ek al een is wat ‘n Ma verloor het the way julle aangaan.  Ek kan nie meer nie.’  Die trane loop uit Daisy se oë.

En dus storm sy na haar kamer en sluit haarself toe.

Sy gryp dan weer die foto van haar Ma en hou dit teen haar bors.

‘Hoe smag ek net om wakker te word alles voel soos ‘n droom … ten minste kon Ma die huishouding in toom hou…wat gaan van my word? Ma kom terug asseblief ek smeek.’ Daisy snik huil soos sy op haar bed lë met die foto van Ellen.

Dus klop Mildred aan die deur ‘Daisy my engel, maak oop ek wil seker maak jy is oraait…’

Daisy antwoord nie.

‘Daisy ek weet jy hoor my maak oop.’  Gaan Mildred vir die tweede keer voort.

Daisy gaan maak dan die deur oop.  ‘My kind kyk hie lyk jy.’

Daisy klou dadelik aan Mildred.

‘Ek kan nie meer nie, ek kan rerig nie meer nie.’  Is al woorde wat uit Daisy se mond gekom het.

‘Ek het besluit om nog langer te bly want jy kan nie so saam met die goed bly nie en jy maak 18 oor oaar maande so ek moet hier wees om saam jou die pad te stap, alles is al klaar joune ek het die kar sleutel by Edwin gevat so van nou af ry ek jou orals waar jy wil wees sal jou bestuur lesse ook gee.’ Troos Mildred vir Daisy.

En dus toe los Daisy haar ‘Dankie Aunty Milly ek sal dit waardeur maar kom ons praat nie nou oor erf prosies nie ek verlang my Ma, Ek wil net hê Aunty Milly moet my vashou en dankie dat Aunty Milly nog langer gaan bly, want ek het ‘n moeder figure in my lewe nodig.’

Daisy se foon lui.

Dus Doran.

‘Hey Dais! Ek die nuus gehoor, geluk man gaan ons vanaad Spur toe om te celebrate?’  Vra Doran die oomblik toe sy die foon antwoord.

‘Nuus travel vinning! As jy betaal dan kan ons gaan.’  Gaan Daisy voort.

‘Bokkie jy het dan soppas ‘n fortune geerf.’  Gaan hy voort.

Daisy sig terwyl een traan haar oë verlaat. ‘Ek het my Ma verloor Doran en al way jy ook net raak sien is die geld, jy worry nie eers hoe ek voel nie, nie eenkeer nie.”  En dus drop sy die foon en gaan sit op die bed en hou haar gesig toe met haar hande.



4 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comentarios


All Videos

All Videos

bottom of page