top of page
Search

Ma Ellen 21

Updated: Nov 19, 2020

‘Dankie Daisy dat jy nog steeds vir my omgee’ Gaan Andrea voort soos sy op die agter seat plat lź. ‘Dit is niks nie, jy bly my sister op die einde van die dag.’ Gaan Daisy voort. Erica maak vinnig ‘n U-turn om terug na die huis te ry. Aunty Tietie staan en hou hulle dop ‘OOOOO ek sien julle het die besem ryer gevind, my Jesus, Porscha! Porscha, kom kyk bietjie hier. Andrea is dan nou asval wonder wat die meit se gesig oorgekom’ Roep Aunty Tietie haar dogter. ‘Hou jou bek! Tietie voor ek jou kom steek met ‘n bottle kop al op daardie donderse tong!’ Gaan Andrea swak voort soos sy in die middle van Erica en Daisy loop, sy gee dan vir Daisy die Kombuis deur se sleutel. Aunty Tietie Hardloop soos ‘n ‘Dwarel Wind' in die huis in toe sy die woord bottle kop hoor. Daisy tap vir Andrea ‘n lekker warm bad. ‘Klim nou in Andrea en hou op stout wees man.’ Gaan Daisy besort voort. ‘Ek is honger De Melker.’ ‘Ek gaan nou kyk wat in die yskas is dan maak ek vir jou kos.’ Die Kombuis is nog vol bloed spatsels en die kos wat Katrina mee besig was is nou vol Miere. Erica help dan om die skottel goed te was terwyl Daisy vinnig ‘n eier aanmekaar slaan met brood. Andrea kom dan die badkamer uit mooi netjies skoon en ordentlik Aangetrek. ‘Dankie julle’ Gaan sy beskaafd voort soos sy aan tafel sit. ‘So wat laat jy al hierdie goed doen, jy is dan so ‘n mooi meisie.’ Vra Erica vir Andrea. ‘Ek …’ Hakkel Andrea. ‘Dit is okay as jy nie daaroor wil praat nie.’ Gaan Erica voort. ‘Nee is tyd dat ek daaroor moet praat want dit pla nou al jare en dus Hoekom ek so act… Ons oom Daisy, Greg het my verkrag toe ek 12 jaar oud was en nie een keer nie hy dit gedoen totdat ek 18 was en ek kon niemand sź nie, ek was bang hy ….hy’ Die trane rol van Andrea se oė af soos sy sukkel om die woorde uit te kry. Daisy se oė skiet ook vol trane, ‘Jammer ek nie geweet nie, Andrea ek is so jammer, het Ma geweet?’ ‘Sy het geweet, dit is Hoekom ek haar nie verdra het nie sy het vir Greg beskerm ek was swanger van die Greg op 16 en moes ‘n aborsie kry, hulle almal het dit toe gesmeer, hulle almal, Aunty Anne ook….’ Erica gaan dan nader en vryf vir Andrea op haar rug, ‘Ek is jammer ek is selfs ‘n slag offer van verkragting en ek weet hoe dit aan mens kan vreet veral as mens nie die Behoorlike hulp kry nie..’ ‘Ek weet dit is Hoekom ek so uitgedraai het want ek was seer gemaak en ek net begin hard raak vir die lewe…Maar ek aanvaar dat ek moet verantwoordelikheid vir my dade doen, dit is Hoekom ek myself moet in handig.’ Gaan Andrea voort soos sy die kos in haar mond stop. Dennis steek hom nog diep in die kamer weg. Doran het al gaan lź. Dennis maak dan die kamer deur stadig maar seker oop en loop op sy tone na die Kombuis deur, hy vat die kar sleutels baie saggies sodat dit nie ‘n geluid maak. ‘Waarna toe gaan Pa? En waar is Ma?’ Gaan Doran voort soos hy sy oogies uitvee en in die gang staan. ‘OOO Here!’ skel Dennis soos hy die kar sleutels gryp en uit hardloop by die Kombuis deur hy smyt Behoorlik die deur agter hom toe. Hy spring in die kar, is net tyres wat antwoord gee, hy het geen idea waarna toe hy ry nie maar hy jaag Behoorlik deur die strate. ‘Kan nie glo my eie Pa dink ek is ‘n spook, neee jong, Yohh, ek verlang somer nou my bokkie, Daisy, AIIIHHH maar haar foon is af…’ Daisy en Doran het mekaar nog ‘n week terug gesien hy kon nie weer by die hospitaal uitkom nie want hy was besig met skool werk en sy ouers was ook besig met hulle eie dinge. ‘Ek kan net nie glo dat Ma niks aan die situasie gedoen het nie Andrea, ‘Gaan Daisy voort soos hulle nog in die Kombuis wag vir Andrea om klaar te eet. ‘Sy wou haar reputasie beskerm …Dit is waaroor alles gegaan het ek was kwaad toe ek hoor jy erf alles want dit kom my toe na la die pyn waardeur sy my gesit het deur vir Greg te cover dit het nooit oor die geld gegaan nie en ek was kwaad vir jou omdat somer net in die gesin gekom het en alles gekry het sy wou haar foute regmaak deur jou reg groot te maak maar wat sy nie gedoen het is om my te help nie, sy het gesien ek suffer al die jare maar nee…so baie keur ek vou my eie lewe neem. Rot gif ingeslik, Domestos gedrink, een keer het ek ouma Poppie se Hoog Bloed pille gedrink saam pynappel gis. Ek het ook moederlike liefde nodig gehad…Maggie het dit liewer gekry jy het dit liewer gekry Edwin het dit liewer gekry maar ek, ek het nooit nie, ek was as sleg aangesien omdat ek my pain in black label versteek het en om rou te wees maar eintlik het ek net moederlike liefde nodig gehad…En ek is so jammer dat ek vir Mielie Pitte en The Girl sonder ‘n Ma laat, ek veroorsaak nou seer aan daardie twee onskuldige kinders… Asseblief Daisy drop dan die charges teen Edwin sodat hulle nie in die system beland nie, hulle gaan swaar kry, jy kan ‘n deal met Edwin strike maar asseblief dink aan daai twee siele.’ Gaan Andrea voort al te hartseer voort en die trane loop soos water van haar wange. ‘Ek is so jammer my sister maar Greg moet betaal, die vark, hy kan nie weg kom met dit nie en is ek rerig Mildred se kind? Is ek rerig..???’ Vra Daisy. ‘Jy is …Maar onthou Ellen sal altyd jou Ma bly daai voėltjie hare sal nooit ‘n Ma vir jou wees nie en jy sal altyd ons sister bly altyd niks verander nie en ek is jammer dat Aunty Dinges jou Ma is maar wees bly jy was in goeie hande ons is lief vir jou al lyk dit nie so nie maar ons is lief vir jou Daisy …En daar is geen bewyse dat Greg my verkrag het nie, hy gaan niks oorkom nie maar elke hond kry sy dag, dit kan ek jou versker, ‘KARMA IS “N BITCH!’ ‘Dankie Andrea…maar ek glo steeds nie wil dit op papier sien maar ek sal vir Edwin uit kry sodat hy self sy kinders kan groot maak.’ ‘Andrea ons moet jou nou gaan ingee voordat die buurvrou die polisie bel dan is ek en Daisy ook in die moeilikheid for 'obstruction of justice.’ Gaan Erica voort. ‘Okay! dan laat ons weg wees en Tietie se hande staan reeds vir niks verkeerd nie, sy weet net hoe om mens se bloedruk op te stoot met daai dogter van haar wat soos ‘n army trok lyk.’ Gaan Andrea voort. ‘Dus net camouflage die en camouflage daai.’ Beide Erica en Daisy lag al te lekker vir Andrea. ‘Is jy gereed? Ek sal vir jou regs hulps aanstel om jou vonnis dalk minder te maak’ Stel Daisy voort. ‘Ek dink nie dit is ‘n goeie idea nie laat ek maar ‘n staats proki kry ek verdien om my tyd te doen, dit gaan nie vir Thabang of Skokie lieste terug bring nie…Vat net vir my ‘n foto van elkeen in hulle kuste, sal dit met liefde in my sel wil plak.’ Gaan Andrea voort. ‘JOU KOP RAAS BEHOORLIK’ lag Erica. ‘Nee man mevroutjie, ek wil mos darem sien hoe die twee hoere gelyk in die kus, wil sien of Katrina nog sź haar kokerot koek was lekker gesteek en of Thabang glimlag omdat hy daai Skokiaan lieste geklim het.’ ‘Te veel inligting Andrea, te veel’ Gaan Daisy voort. ‘Bye Aunty Tietie, Aunty Tietie moet ophou skinder, Het Aunty Tietie gehoor van die nuwe Wet, skinder en jy word kom oplaai om die tronkvoėls se lus in die tronk te gaan blis.’ Skreeu Andrea toe sy sien Aunty Tietie staan by die hek en hou hulle dop.’ Erica probeer hard om nie te lag nie. ‘Ek skinder nie ek sź maarnet wat ek sien is dit skinder? Skinder is as jy agter mense se rugte praat maar wat sal jy weet jy mos graad R al die skool gelos.’ Gaan Aunty Tietie voort. Andrea is somer stil en klim in die kar. Omtrent 3 maande het verby gegaan. Die waarheid van Ellen se dood is open baar. Dit was Mildred en Kevin se gedoente wat die arme vrou se brieke en clutch so gedokter. Edwin is uit die tronk, Mielie Pitte en The Girl is nou permanent in sy sorg. Maggie herstel stadig maar seker, 50% van haar liggaam is gebrand, sy is in 'n tehuis vir gestreemdes. Greg, die vark, is nog saam Aunty Anne. Andrea is gevonnis tot 30 jaar vir moord op Thabang en Katrina en die brand wat sy gestig het. Marleen en Mildred, wel Marleen is vry gelaat omdat Doran nie dood is nie. Mildred is Nogsteeds agter trallies saam Kevin. Daisy het saam die Bosma - Botha familie ingetrek., sy het besluit om nie die besighede te verkoep nie, sy het Erica aangestel as haar bestuurder. Aunty Lettie en haar Holy water het geestelik gewerk om al the ou aunty geeste van Manning af te vas….. Oom Dennis het uit eindelik herken dat Doran nie ‘n spook is nie, Doran en Daisy is nog saam. Tot ons weer lees, Miskien die dame, met die rooi pak, wat altyd in die agter grond is, sal haar verskyning amptelik maak in onse nuwe stories… TOtSiEns..xxxx


4 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

留言


All Videos

All Videos

bottom of page