top of page
Search

Ma Ellen 18

Updated: Nov 16, 2020

‘Ek is jammer my kind maar hy antwoorde gesoek, Hoekom jy geskiet is en toe dink ek op daardie stadium Marleen En Dennis jou geskiet toe moes ek vir hom vertel.’ ‘Aih Ma het ook nie perke nie dit is Hoekom ek Ma niks vertel nie, maar die skade is nou klaar gedoen ons moet nog vir Daisy ook kry, sy gaan saam ons huistoe sy kan nie na daai mense toe gaan” Erica is effens kwaad vir Lettie. ‘Jy is te veel betrokke in die een saak my kind, die dat jy nou glads die meisiekind na jou huis bring.’ gaan Lettie voort. ‘Ma sou dieselfde gedoen het, sy is ‘n kind, kyk haar Auntie wou haar dood maak en waaroor? Oor Geld, so sy is veiling by my!’ Gaan Erica al te kwaai voort. ‘Watter soort mens doen dit aan ‘n kind?’ Vra Manning. ‘Mense met groot harte doen dit my kind, hulle sien net geld raak.’ antwoord Lettie vir Manning. ‘Moet ons vir jou ‘n rol stoel kry?’ Vra Manning. ‘Nee jong boeta ek mos nie in my voete geskiet nie ek loop.’ Dus teken Erica vinning die papiere wat die nurse gebring het. Hulle loop dan om vir Daisy te kry. ‘Is jy reg Daisy?’ Vra Erica die oomblik toe sy vir Daisy sien. ‘Ek is reg.’ ‘Die is my broer Manning, jy mos al my Ma ontmoet.’ Gaan Erica voort. Manning groet vir Daisy maar iets omtrent haar trek sy aandag. Maar hy sê dan niks hy vat haar sak. ‘Dit gaan lekker wees om jou in die omte te hê, ek kook reeds vannaand al Erica se Gunstelling kos.’ Gaan Lettie voort soos hulle die hospitaal verlaat. ‘Is jy related aan Mildred Booysen?’ Vra Manning die oomblik toe hulle almal in Hannes se kar is vir Daisy. ‘Ja sy is my auntie, hoe ken jy vir haar?’ Vra Daisy. ‘Ek en sy het besigheid saam back in the day gedoen.’ lieg Manning. ‘O ek sien.’ Gaan Daisy voort. Maar Manning se oë kan nie af van Daisy af. ‘Dus ‘n kind Manning!’ Gaan Lettie voort. ‘Nee Ma verstaan verkeerd’ Gaan Manning voort. ‘Wat gaan hier aan? Hoekom is die huis so leeg’ gaan Doran voort die oomblik toe hy sy voete in hul huis sit. Niemand antwoord hom nie ‘Ma trek ons? Trek ons?’ Vra ewe verwaard. Hy was nog dae laas by Daisy hy kan haar nie eers bel want Mildred het haar foon gevat. ‘Die skuld eisers het alles kom haal!’ Gaan Marleen voort. ‘Hoe? Wat? Ek verstaan nie wie het skuld gemaak?’ Gaan Doran verward voort. ‘Marleen ek moet hom vertel … Ek het dowel probleme my seun en dit het so erg geraak dat ons nou hier sit maar ek en jou Ma gaan sorg dat ons alles weer terug kry.’ Gaan Dennis voort. ‘So deur Pa gaan ons op die straat sit??? Ma?” Doran kyk sy Ma aan hy is effens geskok. ‘Ons so jammer Doran maar soos jou Pa sê ons is besig om plan te maak om alles terug te kry.’ ‘Waarop slaap ons vanaand?’ Vra Doran ewe hartseer. ‘Jou auntie goed gaan vir ons hul op blaas matrasse bring so jy hoef nou nie daaroor te bekommer nie.’ Gaan Marleen voort. ‘Ek kan nie eers vir Pa in die oë kyk nie dus hoe kwaad ek is, hy ons in die gemors gesit, skei hom Ma.’ Doran begin kwaad raak. ‘Doran jy gaan nie so saam jou Pa praat nie!!!” Maak Marleen haarself duidelik. Dus loop Dennis net uit die vertrek. Die trane begin loop van Doran se gesig ‘Julle is kak ouers’ Hy gooi sy sak neer en hardloop by die deur uit. Hy hardloop parkie toe, dus gewaar hy vir Kevin. Hy en sy brasse speel kliphard musiek en rook hubbly. Kevin sien dan vir Doran ‘ Aweh sannie kom blom saam ons.’ Doran dink nie nog twee keer hy gaan “Julle mos lekker litt op die Donderdag’ Gaan Doran voort. ‘Die ou se Sugga Mammie is mang toe nou celebrate hy met haar bankkart’ Gaan Lippe een van Kevin se brasse voort. ‘Naai man ou Lippe moet mos vir Mammie sag tronk toe stuur.’ Gaan Kevin al te lekker voort, 'kom voor daar is Dagga in die pyp'. ‘Mildred? Daisy se Auntie? Wat sy gedoen?’ Wil Doran weet. ‘Die ou goose het haar marbels verloor sy wil vir Daisy vermoor het,maar toe loop dinge lelik skeef en als oor Geld, daai ou goose het lekker Kroon ek weet nie Hoekom het sy vir meer gejag nie.’ Gaan Kevin voort. ‘Hectic stuff neef! Is Daisy alright?’ Vra Doran. ‘Sy is 100% moet nie worry nie rook hier’ hy gee die pyp oor aan Doran. Daar is sterk weed in die pyp en met die eerste trek voel Doran hoe dit hom skop, is sy eerste keer wat hy weed rook. Doran is lekker dus gaan laai Kevin hom af voor die deur, is al aand. ‘Tjy wys nie jou ouers jy was saam my nie sani, anders ek weer in die kak’ Gaan Kevin voort. ‘Naai man cuzzy van my, ek sal nie’ Doran is lekker hoog hy loop en slinger in die huis soos iemand wat gedrink het. Marleen maak vir hom die deur oop. ‘Waar was jy? Ek en jou Pa was so bekommered oor jou, waar was jy? En Hoekom lyk jy so’ Gaan Marleen kliphard voort. ‘Is nie jou besigheid waar ek was nie.’ Skreeu Doran. Dennis kom dan die vertrek binne ‘Wie dink jy, jy is? Om so saam jou Ma te praat.’ ‘Julle is nie my vokken ouers nie, julle is slegte goed veral jy. Jy is nie die naam Pa werd nie deur jou is alles gevat, deur jou sit ons dalk op die straat. Deur JOU.’ Gaan Doran voort. ‘Ek keer jou manetjie’ Staan Dennis naby. Dus gee Doran vir Dennis een vuis hou dat hy neer op die grond val. ‘Doran. Doran!’ Probeer Marleen hom terug trek en dus stoot hy haar laat sy teen die ingeboude Kombuis kas Val. Hy slaan Behoorlik vir Dennis. ‘Deur jou moet ons swaar kry. Deur jou’ Gaan Doran voort soos hy Dennis al in die gesig slaan. Marleen voel magteloos sy lê en huil maar dan vat sy die yster pan en Kap Doran oor die kop laat hy vir klaar flou lê, is net bloed wat uit sy kop loop. Sy skrik so groot. Is Mildred se eerste aand in die selle. Sy sit en huil al te hart seer in die hoek ‘Ek amper daai klomp geld gehad amper. Hoekom ek net nie kop gehou nie.’ Gaan sy voort soos sy huil. ‘Heey jy min haartjies, gedra jou man, ons anders wil slaap’ Maak die een vrou haarself duidelik. Maar Mildred huil aan een sy worry nie. Dus staan die vrou op die ander vroue in die sel kyk maar. Sy ruk vir Mildred daar in die hoek op dat Mildred so oë verklaar rek. ‘Jy speel mos met guns auntie kom ek wys jou gou iets as ek sê jy moet jou bek hou. Hou jy jou bek.’ En dus slaan die vrou vir Mildred pap daar kom nie ‘n woord uit Mildred se mond so geskrik is sy. Die vrou los haar dat sy kreeun Behoorlik van die pyn want haar wond in haar been begin ook weer bloei, Die vrouens in de sel begin almal lag. Andrea is op haar rounds black label gaan koop terwyl Thabang en Katrina en die kinders by die huis is. Katrina kook vir die aand, Kevin ook lekker dronk en hoog in gesleep straight kamer toe. Maggie is nog steeds vas gemaak sonder enige kos, Andrea se bevele. Wat Andrea terug kom sien sy die kinders buite sit op die stoep. ‘Mielie pitte, The girl Hoekom sit julle so?? Waar is Skokie lieste?’ Vra Andrea die oomblik toe sy hulle sien. ‘My Ma gesê ons moet buite sit, sy sal ons in roep’ Gaan The Girl voort. ‘O Vader ek weet nie Hoekom sy kinders gemaak het as sy hulle so behandel. Die Here het gesien hy moet nie vir my kinders gee nie want hulle sou nou al met halwe fingers en halwe õre gesit het’ Gaan Andrea al te dramaties voort soos sy slinger na die deur. En soos sy oop maak, sien sy net Swart sterre en dun beentjies in die lug op die Kombuis tafel. Andrea se oë skiet vol trane. Sy kap die black label empty laat die glasse waai. Katrina en Thabang skrik so groot dat hulle dadelik ophou. ‘Oooo so dus waarmee hulle aape besig is?’ Gaan Andrea kwaai voort. ‘Dit was fout dit was fout ous Andrea’ Plea Thabang terwyl Katrina haar panty op trek. ‘Ek steek jou Afrikaans reg. Ek maak julle vrek’ Andrea steek vir Thabang in sy arm laat die bloed spat. Katrina hardloop al om die tafel. ‘Kom hier jy Skokie lieste. Kom Hier maer gat laat ek daai pruim van jou regsteek. Laat ek dit regsteek.’ Skreeu Andrea soos sy vir Katrina al om die tafel jag. Thabang kreeun behoorlik van die pyn, sy broek is nog nie opgetrek nie en hy bloei. ‘Ek sny sommer jou Wors af’ Kom Andrea nader en Thabang vlieg Behoorlik op. Katrina maak dat sy by die deur uitkom terwyl Andrea weer vir Thabang wil steek. ‘Assomblief moet nie dood maak my nie.’ Smeek Thabang. ‘Jou Ma gaan jou lyk hier kom kry’ Andrea steek met geweld en sy hou nie op nie Thabang skreeu Behoorlik en Andrea steek aaneen is net bloed wat waai. Toe sy vir Thabang klaar gesteek het gaan sy uit om die draai om vir Katrina in die hande te kry. Sy vat aan die buitekamer se deur maar dis gesluit. ‘Kom uit jy, Kombuis rot. Kom uit teef. Ek gaan jou vrek maak, kom uit. Suur lieste ek sê kom uit. Kom uit’ Skreeu Andrea. ‘Oooo dit was vir jou lekker Andrea ooo jy sê nie vir my hoe lekker die Black Mambas dit doen nie.’ Skreeu Katrina aan die anderkant van die deur. Andrea is diep kwaad haar bloed kook sy gaan tel ‘n baksteen op ‘Kom uit heks of ek breek die deur af’ Kom uit.KOM UIT!!!!’ Sy kap die baksteen teen die deur ‘HAHAHAHAHAHA skokiaan lieste het haar man lekker verlei.’ Lag Katrina al te lekker. Andrea gooi dan die baksteen deur die venster. Katrina skrik so groot dat sy sommer haar foon gryp om die polisies te bel want Andrea klim deur die venster. ‘Hier is ‘n mal vrou wat my wil dood maak kom julle! Maak gou, maak gou.’’Skreeu Katrina oor die foon soos sy die adress gee. Andrea dink nie nog twee keer sy steek vir Katrina met die bottle kop al tussen haar lieste….. ‘Mos die goed wat my man verlei’ Gaan Andrea voort soos sy steek. Katrina Kreeun van die pyn ‘Hou op.HOU OP!’ Andrea luister glad nie, dus steek sy vir Katrina op haar prame en Katrina begin lelik bloei haar oë dop glads om. ‘Brag nog hoe lekker dit was bitch vanaand sien jy vir Jesus’ Gaan Andrea voort soos sy nog aan een steek. Thabang lê daar op die Kombuis vloer haal glad nie asem. Andrea se hande is vol bloed, sy hou daai bottle kop verklaar en sy gaan weer na voor. Kevin kom uit die kamer ‘Wat gaan hier aan?’ Hy is lekker dronk en hoog soos ‘n kite.’ ‘Uit my pad uit of moet ek jou ook steek.’ Gaan Andrea woes voort soos sy verby Kevin hardloop. Kevin sien dan vir Thabang op die vloer en die klomp bloed, hy skrik groot. Andrea het net paar klere gegryp toe maak sy laat sy hardloop. The Girl en Mielie pitte sit op die stoep geskrik, hulle weet nie wat aan gaan nie. Andrea hardloop so vinnig is net ‘n stof kol wat agter bly. Kevin begin ook skrik en hy spring in sy kar en maak laat hy weg kom. Manning het die heeltyd vir Daisy dopgehou aan tafel, hy kon net nie sy oë van haar afhaal nie. Erica probeer die heeltyd vir Charles bel maar geen antwoord nie. ‘My kind hy sal huistoe kom wanneer hy reg voel.’ Gaan Lettie voort. ‘Ma moet laaste praat is deur Ma’ Gaan Erica kwaai voort. ‘Is deur jouself wie gesê jy moet vir Daniel verkragter help’ Gaan Lettie voort. ‘Rerig nou??Ma ek het net gedoen wat ek gedink het is reg, ek wou niemand seer maak nie.’ Gaan Erica voort. Daisy sluk haar kos swaar want sy is moeg vir drama en hier gebeur alweer drama. ‘Ek jou mooi groot gemaak ja! MAAR JOU VYAND BLY JOU VYAND” ‘EK HET IEMAND 18 JAAR TERUG SWANGER GEMAAK’ skreeu Manning. Lettie en Erica is somer dadelik stil en kyk vir Manning aan. Marleen hou haar kop vir klaar ‘ Wat het ek gedoen voel sy polse Dennis’ Skreeu sy Behoorlik. ‘Hy is dood my vrou..’ Gaan Dennis geskrik voort. ‘’n Yster Pan hou kan nie dood maak nie’ Gil Marleen. ‘Dit kan veral as dit ‘n pan soos daai een is. My vrou wat gaan ons nou doen’ Dennis staan van die grond af op. ‘Ons sal nie tronk toe gaan nie dit was self verdediging plus hy het drugs in sy sisteem so ons vertel net die waarheid’ Gaan Marleen vol trane voort. ‘En ons mos ‘n lekker life policy op die klong so hulle gaan lekker uitbetaal dan is al ons skuld iets van die verlede.’ Marleen huil al te hartseer ‘Maar rerig nou ons enigste seun. Rerig nou Dennis van wanneer af het ons so harteloos geraak?’ ‘Skade is gedoen my vrou…ek bel solank die ambulans, het jy nog Dokter Richard se nommers?, bel ook die polisie’ Gaan Dennis voort soos hy sy foon op tel. Dus poep Doran nog. ‘Hy lewe, hy lewe’ Skreeu Marleen . ‘Hy lewe nie dit was net sy laaste windtjie.’ Gaan Dennis voort. Dus bel hulle die polisie en ambulans. Doran is op die spot dood verklaar en Marleen was aresteer. ‘Nou moet ek in die tronk gaan slaap. HUH! Daai kind sou my man dood maak’ Skreeu Marleen. Dennis is vol smiles want hy dink net aan die polis geld. Hy is maar min gespin met Marleen wat gelaai word in die Vangwa en Doran wat in ‘n lyk sak toe gezip word.

4 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

留言


All Videos

All Videos

bottom of page