Please keep in mind that all stories are fictional. You might Identify with some characters but all fictional, Sharp! Ok lets go….
LIEFDE SONDER GRENSE…..Vergeefse Liefde Brand….
Waar vind ek die hart se klop, Onstuimig teen my Bors?
Salig is sy aangesig, ‘n druppel somerreën.
Waarom sal my hart so ween, oor lentes weer verspeel.
Vernietig die vernyn wat sing, ‘n lied so eindeloos!
Neem my in jou arms teer, verruil die hart se leedvermaak.
Neem ook weg die seer.
Impulsief die smagtend hart se drang, in onmin Vasgevang!
Skreeuend teen die angstig siel, wat roekeloos verniel.
Vlammend, skroeiend teen die hart.
Vergeefse Liefde Brand…?
Die wind piets geniepsig teen Layla se brandende wange. Haar gedagtes beredder die orderings van haar hart, tolbosse windverwaai teen die aanslae van haar Emosie, vergrepe na ontvlugting!
Layla sit en tuur oor die verlate vlaktes heen, dor. Haar lang bruingebrande bene teen haar ken gestut.
Haar gedagtes dwaal ver paaie, weg van al die onmin, haar vader se vurige geaardheid! Die ewige struweling tussen hom en die plaaswerkers.
Apartheid, wat seevier tussen rasse, kultuurgroepe.
Caren haar boesem vriendin kom vly haar langs haar neer.
‘Penny for your thoughts?’ ‘n skewebek glimlag omring haar sagte pienk mond.
Layla wyf die gedagtes met die waai van haar hand, onrusbarend haar gemoed.
Die struwelinge Verdwerg die plaasopset, haar pa se voortdurende drang na alkohol.
Haar ma se bitter lydensbeker.
Caren omvou haar arms om haar vriending, lê haar donker hoof teen die blonde kop meisie sin.
Jare se kameraadskap, saam die plaas skooltjie bygewoon.
Hul sameswering ‘Till death do we part!’
Hoe begeer haar hart, ‘n geseende lewens wens vir haar ‘Kammie!’
Aaron, die plaasaarbeider se seun, beloer die twee van ‘n afstand, as Layla se Vader moet weet van sy unbaked gevoelens teenoor haar sal alle hel los bars.
Bruin en Wit is verwyd van die grenslyn!
‘n Hotnot sal nooit gepas wees vir die pragtige Layla nie!
Aaron bal sy vuiste teen sy mond, uiter ‘n kragwoord.
Bliksemse Apartheid.
Die leedvermaak se soetdrange.
Soos ‘n siekte van outyd.
Besmet met elke asemteug.
Die vuilgoed beredder op ‘n ashoop, gestroop van alle emosies, oordonder ‘n donker skaduwee, ‘n Skeldnaam.
Layla vee die graspolle van haar Ligbruin broek, beweeglike aanstaltes terug plaashuis toe. Saam stap hul in diepe stilswye, elkeen se gedagtes onherbrugbaar.
‘Layla? Sien ek jou later? Fluister sy digby haar “kammie” se oor.
Koos se bulderende stem weerklief die plaaswerf.
Caren druk haar teen haar vas, ‘n sagte drukkie teen haar maat se hand.
Simpatie flits in die donkerbruin oë, vermoedens hoog verydel!
Koos se tirannie skroot soos warm lava, donder oor die postal.
Haar moeder het haar uit die voete gemaak, aandete voorberei. Sy Voortdurend sleeptong irriteer haar ietwat en verdwyn Stilletjies na haar kamer.
Waarom Moes drank die Middelpunt van hul eentonige bestaan wees.
Hartseer druk sy haar kop diep teen die sagte kussing en gee haarself oor aan die verdriet en trane wat Onverbloemd teen haar wange afstroom.
‘n Beter toekoms, verlede tyd se onvervulde drome?
Onbeheersde skeldwoorde bars oor Koos se lippe, Sjambokhoue reën oor die verskrikte jong werker se rug.
Lafras tree nader, moort in sy donker oë. Weerhou hom daarvan om sy werkgewer te lyf te gaan.
Koos strompel binnenshuis, sy drank bejewelled asem klief deur die soel nag lug.
Layla strompel banishes, sy drank bejewelled asem klief deur die soel nag lug. Layla sluip Kombuis toe, ledig die laaste melk in die glasbottel, keer terug na haar kamer.
Die flou liggie van die kers flikker skadus teen die growwe wit muur. Haar gedagtes keer terug na die aanranding op Buks, diep gekelder voel sy die pyne wat teen sy lyf reën. Sy krimp ineen, dolke snydend deur haar gemoed.
Haar hand reik uit na haar verslete ou dagdoek. Haar hartgeheime toegesluit en versluier teen indringers oë.
Haar enigste besitting.
Koesteringe van ‘n tyd toe haar lewe ongekompliseerd was, verlede tyd.
Die skel skreeu geluid van ‘n jong haan, ruk haar wakker van stormagtige drome.
‘n Nagmerrie wat so werklik is, haar moeder wat alleen swoeg teen die vegetal aangesig van haar Vader se drankeuwels.
Demone wat uitreik na haar. Bloedbeholpe Oë en lang kloue grypend na haar bleekwit keel, krete wat angelhood verbygaan.
‘n Donker kis wat amassment met eindelose bloedvloei.
Aaron maak sy opwagtige met ‘n mandjie varsgeplukte vrugtre.
Sy tone boor in die blinkgepoetse houtvloer van die warm kombuisie.
Die reuk van varsgebakte brood sweef deur die Klein vertrek.
Vinning lê hy die mandjie op die donkerhout tafel neer en maak hom uit die voete. Layla glimlag onderlangs, Wonder wat hy makeer?
Gebukkend sit hy voor die ou kremetart boom, sy oë gekeer na BO….
Waarom moet Als so ingewikkeld en seer wees?
Hoekom Moet hy Bruin wees, hoe hunker hy daarna om haar styf teen hom aan te druk, haar to koester en te Bemin.
Haar weg te neem van al die ellendes, ’n NUWE HART se hongersnood! ….
Aaron versnel sy drafpas, sweet teen sy wenkbroue. Sy tree nie voorbehoud.
Sy hart kloppend teen sy borskas, hygend na asem.
Hortend teen sy wegvlug, sweet teen sy Wenkbrou…
Trane vloei one-handed teen sy vlammende wange.
Die weelose gevoel laat hom verlate!
Sy verstand ineegekrimp,
Waarom moes Die LIEFDE so ongevraadg in sy binneste kom nestel, sy hart en siel ontlbloot.
Nie die band van liefde tussen broer en suster, maar die rou skor Emosies, van ‘n man en vrou.
Ontluikend met sy waak?
Soos ‘n roos wat oopkelk, hunker na somers reën
Haar Beskermheer, sy vlerke om haar toevou.
Lief en leed wil deel.
Layla sit op die hooibaal, probeer sy optrede verstaan.
Soms soos ‘n kind sonder heenkome.
Was hy skaam vir haar?
Hul het paar keer gesels, maar dan paronois geword oor haar Vader se KONSEPSIE wit en bruin nie saammeng nie. Soos vonkeldoos en vuur?
Hoe graag sou sy vriende met hom wou wees, haar vrese met hom deel?
Die verlatenheid en seer in sy gemoed kon wegneem.
Die vensters van sy siel onversluierd, sy donkerbruin Oë sien opvlam.
Glinster Diamant.
Onverbergde Emosie
Hittig teen sy aanslae…
DIE IS NIE DIE STORIE NIE...
Liefde Sonder Grense
Updated: Dec 10, 2020
コメント