top of page
Search

EK MIS JOU SO!

Die grys reën stroom soos trane deur die ruit Dis of die hele Hemel om my huil Ek voel net so mistroostig, soos die weer Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer Ek ken 'n beter tyd van jy en ek Van daardie eerste tot die laaste blink Ek sien jou nou nog so verslae staan Toe ek jou vertel het dat ek weg moes gaan Ek mis jou so ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer? Ek mis jou so ek mis jou meer en meer Ek kan myself selfs nou nog skaars verstaan Hoe kon ek ooit dink dat ons liefde taan? Besef nou dat die antwoord in my lê Begryp nou wat my hart so lank reeds sê Ek mis jou so ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer? Ek mis jou so ek mis jou meer en meer Ek mis jou so ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer? Ek mis jou so ek mis jou meer en meer Ek mis jou so ek mis jou meer en meer Ek sien jou in my drome keer op keer Wie sê my hoe en waar sien ek jou weer? Ek mis jou so Ek mis jou meer en meer


 
 
 

Recent Posts

See All
TO LIGHT MY FIRE

SIXTEEN   Clark had been making continuous visits to my bedroom since the first time he creepily watched me as I slept. I’d made sure to always wear clothes in my own room which is absurd since you kn

 
 
 
TO LIGHT MY FIRE

CONTINUED FIFTEEN ‘One day, the crops began to die from the water and care one of the brothers was giving them. Sales went down, and the other two siblings knew it had something to do with their mothe

 
 
 

Comments


All Videos

All Videos

Subscribe Form

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2020 by FROM A PEN FRIEND (SUNSHINE2). Proudly created with Wix.com

bottom of page