top of page
Search

Die Vrou 9

Updated: Jul 27, 2020



“Jou gewaarsku dat jy met die verkeerde Koi-san meit mors.”  Shirley voel skaars die pyn wat die trappe veroorsaak het want toe hulle onder kom, klim sy bo op Lennon se bors en begin hom te byt in sy nek.

Hy kreeun behoorlik van die pyn en dan probeer hy haar afstoot, maar hy kry dit nie reg want sy klou behoorlik.

Demi kom ook aangeharloop, ‘Shirley los hom, Shirley asseblief, Aii tog.’

“Jy is een crazy bitch’ gaan Lennon voor soos hy probeer om Shirley van hom af te kry.

“Dankie vir die kompliment’  en dus maak Shirley haar vuis toe en gee om een op sy bek dat sy lip bloei.  En dus skop hy haar af van hom af dat sy eenkant val.

‘ Was dit nodig om haar te skop??? Vark wat jy is', en dus gee Demi hom een skop. En loop verby om vir Shirley op te help.

Maar dit was nie eers nodig nie want Shirley het vinning op gevlieg en vinning weer verby Demi.  Lennon sukkel nog op..  

En dus gryp Demi vir Shirley soos niks aan haar T-shirt.

“Hou op Shirley hou nou op, Lennin is seer gemaak, kalmeer want ons moet die ambulaans bel.”

Shirley se hande "Jik" en dus gee sy Demi een klap laat Demi haar wang vashou.

‘Vandag maak ek jou vrek Lennon O’Reilly, jou Ma sal jou lyk hier kom kry.  Jou cheater, uitvreter, hoer jaar, gemors ek wonder weet jou Ma watter gemors sy geteel her.’  Shirley het agterkom hy hou sy ribbers dus skop sy hom op daai pleke wat hy hou en hy begin bloed spoeg.

Demi gryp vir Shirley van agter af “Meit is nou genoeg, hy gaan dood gaan, wil jy tronk toe gaan??”

Dus kalmeer Shirley.

Shirley gaan sit op die trap met haar kop tussen haar bene terwyl Demi op hardloop om ‘n foon in die hande te kry.

Gelukkig het niemand wat daar bly die drama gesien of gehoor nie.

‘Sien jy wat laat jy ek doen Lennon, sien jy??’ Sit en huil Shirley.

Lennon kan skaars woorde uit sy mond kry want die pyn raak al hoe erger…

Die ambulaans het vir Lennon kom oplaai, daar was natuurlik vrae, maar Demi het gelieg dat dit ‘n ongeluk was, dat Lennon van die trappe af geval het sonder dat enige iemand hom gestoot het.

Shirley het in haar kamer doodstil gesit asof die skok haar nou eers tref.  En dus kom Demi met ‘n geel skottel in.

“Shirley is jy sekker jy wil nie ook hospitaal toe gaan nie, jy dan ook gerol vriendin, kyk die blou merke op jou boude.”

Gaan Demi voor terwyl sy die geel skottel op die spieėl kas stoel neersit.

“Vat my hospitaal toe sodat die dokter hierdie hart van my wat daai hond so lief het verwyder en dit vervang met ‘n LEEU sin…”  Shirley sit en kyk vir Demi met leė oė aan.

Demi maak die blou waslap nat en pons dit so effens oor Shirley se kop wat effens knoppe het.

‘Shirley ek is erinstig, kom ons gaan check die wonde uit, op die manier kan ons op Lennon ook check,’  Demi is baie bekommerd want sy kan sien Shirley is fisies in pyn maar sy hou haar brave.

‘Demi wat maak dit saak hoe seer ek gekry het, hier binne is dit erger as buite…’  Gaan Shirley voort.

‘Ek vat nie nee vir ‘n antwoord nie, kom jy iets oor dan gaan ek myself vir die res van my lewe blameer..ek sal bestuur, KOM’  Dus sit Demi die nat waslap neer en probeer vir Shirley op kry, Shirley het nie juis ‘n keuse nie want Demi is determine.  Dus kry sy Shirley toe in die kar.

‘Jy is ook maar ‘n ane een vriendin, ek soek rerig nie hulp nie, nie nadat ek Lennon amper vermoor het nie, vat my liewer polisie stasie toe.’  Gaan Shirley voort terwyl Demi haar kar bestuur.

‘Is jy mal? Ek het klaar gelieg om jou gat te red, en ek hoop daai Lennon doen dieselfde as hy bykom want God weet ek is ‘n medepligte ek gaan saam tronk.’  Demi maak haarself duidelik.

‘Net omdat jy gelieg het en ‘n medepligter is sal ek maar nie, maar ek het ‘n manier hoe ek Lennon gaan stil hou.’

Demi kyk vir Shirley ‘Wat nou weer moet nie sź jy wil hom dood maak nie? Jirri Shirley hou tog net op..’

‘Nee man ek het ‘n Klein Videotjie wat ek graag vir hom wil speel, ek weet hy gaan dit geniet die Prinses mag dit mos nie sien nie.’  Shirley is diep in pyn maar haar gedagtes werk oortyd.

‘Die Here moet my sondes vergewe Shirley wat gaan in daai koppietjie van jou aan?  En wie is die Prinses?’

‘Leah Thurston die side chick dus wat ek haar noem want ek en Lennon deel nog al te lekker ‘n bed terwyl niggie in die Kaap sit, weet vokol nie, Lennon sit vir ‘Haar Lekker Ore Aan.’  Jy moet sien as sy video call, ek is in die omte dan verdwyn daai man maar vinnig kombuis toe, gaan lieg hy vir niggie wat hy alles doen terwyl ek lź en luister…”  Probeer Shirley vir Demi verduidelik.

“En Lennon voel nie eers sleg daaroor nie?” Vra Demi ewe verbaas.

“Hy doen glad en geheel en al nie, sal net skuldig kamig voel as ek en hy klaar die werk gedoen het dan sal hy nou sź ‘Wat ons aan Leah doen is nie reg nie’  dan moet jy vir my hoor vriendin,  ‘Dus rerig nie reg nie ons moet ophou.’

Demi sit en lag ‘Jirrie Shirley jy is een mal mensie ewe onskuldig dit sź.’

‘Nee hierdie Hoere moet met hulle eie games gespeel word, dink mos hulle kan van ander mense toys maak," it takes two to tango"… Thurston dink mos sy die main chick as niggie maar net wil weet wat hier in Bloemfontein aangaan, maar ons hou geheime sy was gewaarsku, wie nie luister moet voel.’  Shirley sit en kyk uit by die venster soos sy praat.

‘Nes jy daar sź vriendin ek kry haar jammer maar heeey "soort soek soort", miskien is sy ook lekker besig, jy sal nooit weet nie die distance verhoudings balance nooit nie…’

Lewer Demi ook ‘n kommentaar.

Hulle ariveer toe by die hospitaal.

Die volgende dag.

Shirley het toe medikasie gekry vir haar merke en kop pyn.

Sy maak haar klaar vir klas, heel erinstig asof niks gister gebeur het nie.

Sy sing glads heel vroeilik.  ‘I bet you start loving me, soon as I start loving someone else, somebody better than you.’

Dus kom Demi die kamer binne.

‘Dus mooi om te sien ou Shirley is weer haar ou self nadat jy amper ‘n ander auntie se kind vermoor het.’

“Arg dus nou in die verlede, vandag is ‘n nuwe dag kyk net hoe mooi skyn die ‘son.’  Gaan Shirley voort.

‘Ek vertrou nie jou nie, jy weer besig met iets…’Maak Demi ‘n stelling.

‘Wel, dalk, dalk nie’  Glimlag Shirley.

‘Laat ons dan weg wees vriendin…Jy al iets van Lennon gehoor is hy al wakker?’  Vra Demi bekommerd.

‘Nee ek nog niks gehoor nie kom ons gaan kyk tydens ons lunch break.’  Maak Shirley nog ‘n voorstel.

‘Is jy seker jy wil hom gaan sien?’

‘Ja, want ek glo nie hy het mense laat weet hy is in die hospitaal veral nie Leah nie want sy sal wou weet wat het hy by my kom soek.’

‘Is jy seker is dan moet ons maar seker vir neef cheater, gaan besoek.’

‘Ja ons moet vir hom appels ook weg vat want apparently hou dit brommers soos hy ver weg van meisies soos ek af.’  En dus bars Shirley uit om te lag.

‘Sulkes kort die doodstraf ek speel maarnet maar vriendin dus wat pyn aan mens doen ek nie reguit gedink nie en kyk hoe lyk ek vol merke as my Ma en Pa moet weet watter gangster hulle groot gemaak het gaan hulle hul skaam..’

Shirley staan voor die spieėl op en gaan na haar hangkas om te kyk wat sy vandag kan aantrek.

‘Die doodstraf jy is erg Shirley maar ek blameer jou glad nie vriendin daai man het die monster in jou uit gebring.  Ek nog nooit vir jou so kwaad gesien, selfs ek was in die slag.’

Shirley draai om en lag ’Demi wat ek aan jou gedoen?”

‘Jy my ’n Bitch slap gegee.’  Bars Demi ook uit van die lag.

Ek is jammer vriendin, die Klein duiweltjie binne my het oorgevat, dit het net ’n sin gevat om my soon toe te dryf’

“Wat het hy reeds gesź om jou so kwaad te kry?”

“Nee  ek was weer stout gewees vriendin, ek het vir Leah gebel om vir haar te waarsku teen Lennon, toe het die oop bek vir Lennon laat weet ek het haar gebel, toe is dit aan in Japan maar wat my so kwaad gemaak het is toe hy sź ’Hy sal haar nooit seer maak’  dink net…” 

Shirley is besig om aan te trek soos sy vir Demi wat op die bed sit en verduidelik.

Demi begin te lag ‘Remind me never to mess with you, jy vat dit wyd vriendin ek sou lankal net weg geloop het en laat die twee gemorse mekaar geniet terwyl dit last.  Maar hy die nerve om dit te sź, geen wonder jy was ‘Wonder Women” nie girl. Jy het behoorlik gevlieg.’

Shirley begin ook effens te lag.’Jirrie vriendin ek sź jou ek my verbeel ek is in WWE wrestling.  Maar vetrou my vriendin ek wou net weg geloop het maar die feit aleen dat ek Lennon alles gegee het dit het my begin mal maak letterlik as hy nie my familie ontmoet het nie, sou ek maklik wegloop het, as hy nie by ons huis geslaap het nie en shopping saam ek en my Ma gedoen het nie en al hierdie goed wat hom laat tuis voel sou ek hom net laat gaan het, maar hy het my kindness for granted gevat.  En nou wil hy die victim speel, daai speel nie op my kanaal nie.. Ek glo in getting even’

‘Ek het begrip vriendin al stem ek nie saam met hoe jy dinge doen nie, neem ek jou nie kwalik nie, ek ondersteun jou tot die einde toe.’

‘Maar laat ek en jy gegaan het vriendin, ons het plekke om te wees mense om te sien, ek het by the way ‘n date later met ‘n hot fotograaf.’

“Eitsa Meisa laat mos nie op haar wag nie.”

“Ek wil ook mos wys dat ek kan replace in ‘n minute tjy weet. Want kyk net na my ek is daai Goose.’”

“Yeess Shirley, jy is daai Goose”

Kry Demi Lekker…

En dus loop hulle uit, in die kar wil Demi meer weet oor Shirley se date.

“Nee kyk hier Demi, die break up werk in my guns, want ek net so paar sad goed op facebook gepost, sal hierdie oulike hottie my inbox en ons begin net te chat en ek vertel hom toe wat aangaan en whoops hier wil hy my meet.”

Demi bestuur weer aangesien Shirley nog effens ‘n patient is.

‘Jy laat mos nie op jou wag nie Shirley Marais,ek hoop jy geniet die date maar moet nie in iets vinnig spring nie onthou, just have fun.’

‘Ja vriendin ek is anyways nie meer lus vir verhoudings nie dit veroorsaak net benoude ure en ek moet nog oor Lennon kom, ek is nog nie all the way daar nie, maar dit gaan my nie stop om die tyd van my lewe te hź nie.’

Demi lag al te lekker ‘Benoude ure sź jy HA HA HA’

‘Ja vriendin, kyk ek nou amper moord gepleeg oor ‘n Aunty se kind wat net loop en hoer, die nuus versprei mos vinnig op social media, ek was nie die eerste wat Lennon dit aan gedoen het nie.’

‘Maar dit sal vir jou leer om 19 jariges te date, daai goed is nog kindergarten.’

“Dit sal ja maar ooo die manier waarop Lennon my verseker het dat hy mature is vir sy ouderdom was te erg dus hoekom ek sź, hy is ‘n master as dit kom by lieg.”

Demi lag te lekker ‘Ja meit jy beter jou ouderdom van nou af date, die Klein manetjies het nie gekom met die speel nie.’

‘Maar ek is darem mos ook nie so groot nie, ek is 22 dus nie so groot nie Demi, jirri wanneer maak jy vir jou nat?  want jy is hoeka nou al droog van eerste jaar af.’  Demi kyk vir Shirley, “Nee dankie ek is nou nie wild vir liefde, kyk wat het jy oor gekom professional.’

En dan bars Shirley en Demi altwee uit van die lag.

Shirley sit in haar kar sit en wag vir Demi sodat hulle hospitaal toe kan gaan om vir Lennon te besoek.

Sy gaan na haar gallery toe en verseker haarself dat dit tyd is om al hulle foto’s saam te delete.  Lennon het dit almal delete daai aand van die ontvoer besigheid maar hy het vergeet om die back up foto’s op google fotos te delete.

Sy gaan deur dit en trane loop weer van vooraf, ‘Of ek nou aan jou dink, Of probeer om nie aan jou te dink nie, Dit gaan alles steeds oor jou, ek voel fine die een oomblik en die volgende voel ek daardie leemte daardie verlange hoe vertel ek my hart om jou te haat?  Hoe vertel ek my hart dat dit tyd is om askeid te neem van die persoon wat dit die heeltyd gevoed het met liefde?’  

Shirley sit en praat met haarself soos sy die fotos probeer delete maar sy net reg gekry om een te delete en dus besluit sy om die ander te “hide” in ‘n folder op haar foon.

Dus kom Demi, sy maak die deur oop en klim in..

‘En as jou oź so nat is?’  Vra sy die oomblik toe sy Shirley in haar gesig kyk.

‘Ek net weer van vooraf besef ongeag wie en wat Lennon is, ek is nog steeds lief vir hom en ek wil nie wees nie Demi ek wil hom haat’ Skreeu Shirley uit frustrasie uit.

Demi streel haar hand oor Shirley se rug ‘Gee jouself tyd Shirley, ek besef daar was goeie tye en dat dit altyd mens terug hou en wonder miskien was dit die ware Lennon is…Ek vanoggend agter gekom jy dra hierdie “Masker” gemaak van nicotine maar jou hart is steeds verslaaf aan hom.”

‘Die is die moeilikse task wat die universe al ooit vir my gegee het..’ Gaan Shirley ere hart seer voort.

‘Alles gaan okaay wees onthou jy het ‘n date laaattteeer…’

‘Ek weet nie eers, gaan ek gaan nie die manier hoe ek voel binne.’

‘Jy moet gaan, dit sal jou beter doen om jou hare bietjie los te maak en bietjie te ontspan in iemand anders se geselskap.’

Dus start Demi die kar.

‘Ek is bang ek gaan soek vir Lennon in iemand anders…’

‘Dus reeds nie wat jy moet doen nie, gaan net op die date om vriende te maak nie meer as daai nie toe doen dit vir my.’

Smeek Demi want sy dink die date sal Shirley goed doen.

‘Okaay…dan’ Die twee het ‘n paar minute later by die hospitaal ariveer…

‘Ons is hier om Lennon O’Reilly te besoek”  Vertel Demi aan die onvangs dame voor by die saal.

“Nee is Lennon Thurston’  Maak Shirley ‘n grap in die eenkant.

‘Hou op verspot wees meit.”  lag Demi effens.

Die dame voor is bietjie deurmekaar dus verseker Demi haar dat dit O’Reilly is.

En dus gee sy hulle die saal nommer waar Lennon in lź.

‘n Nurse kry hulle in die gang.
“Askies dame waar is saal A2?”  vra Demi vir die nurse.

“Ek is reeds oppad soon toe stap saam en vir wie gaan besoek julle daar?” Vra sy.

“Lennon O’Reilly” Antwoord Demi.

“Jy mean Lennon Tractor”  Maak Shirley weer ‘n opmerking van die eenkant af.

“Jy wee lus om one te vat, stop toe Shirley.”

“Is net hospitaals maak my nervous”  Gaan Shirley voort.

‘Julle praat seker van die manetjie met geheeu verlies.”  Gaan die nurse voort.

Shirley kyk vir Demi en Demi kyk vir Shirley.  “Het ons reg gehoor” Geheeu verlies?”  Vra hulle albei gelyk tydig.

‘Ja toe hy vanoggend wakker word kon hy niks onthou nie, nie eers sy naam nie maar hy kon een persoon se naam onthou ‘n Shirley, of Leys iemand.’

‘Hy onthou vir my?’  Shirley is geskok.

Sy draai somer dadelik om, ‘Ek kan nie die doen nie Demi kom ons loop.’

‘Kom Shirley ek weet dus ‘n skok maar kom toe laat ons seker maak of hy rerig geheeu verlies het.’

Dus vat Demi vir Shirley aan haar hand en trek haar saam.

Wat hulle in die kamer kom sit Lennon Demi reg op.

‘Shirley, Shirley my baby wat het gebeur?’  Vra hy die oomblik toe hy Shirley sien.

‘Uhmmm (Shirley se oė is groot in haar kop)  ek …jou…(Dus val Demi haar in die rede want Demi sien waarna toe die gesprek gaan)’

‘Jy het van die trappe af geval.’

‘Watter trappe en wie is jy?’  Kyk Lennon vir Demi aan.

“O vrek Shirley hy het rerig geheeu verlies, hy kan niks onthou nie’  Draai Demi om en kyk vir Shirley wat se mond behoorlik oop hang en diep in gedagte is.  Nie een van hulle antwoord vir Lennon nie.

“Here dalk is die my geluk, my tweede kans”  staan en dink Shirley daar wat sy staan…

IMAGINATION IS BLISS ***


6 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page