“Dus mooi so Shirley, want ek gee baie om oor jou, ek wil net Die beste vir jou hź, ek was dalk nie die beste vir jou nie, maar jy gaan iemand kry wat jou gelukking gaan maak,” Gaan Lennon voort. ‘Ek is seker ek sal, maar Lennon jy moet verstaan ek het nog nooit iemand so lief gahad soos ek jou lief het nie, dit moet jy weet en dit gaan my ‘n tyd vat om oor jou te kom, maar ek weet ek gaan oraait wees, is net ek moet gewoond raak aan die idea dat daar nie meer ‘n Lennon is om goed saam te doen nie, jy sien ek het so baie staat gemaak op jou om my gelukkig te maak dat ek myself in die proses verloor het, maar EK weet ek gaan oraait wees. Ek sukkel nog net om alles te verwerk.” Shirley probeer om haar trane terug te hou maar voor sy weer sien is Lennon se bors sop nat. Lennon hou haar styf vas, sy oogies is bietjie nat. “Dus my girl, jy gaan oraait wees Shirley. Ek glo jy gaan…” “Dus die lewe Lennon en een of ander tyd moet mens goodbye sź, ek het dit net nie so gou verwag nie, want volgens my was ons gelukkig ons was Shirley en Lennon gewees, maar nou is ons soos gebroke glas wat nie meer heel sal word nie.” Shirley snik weer van vooraf. En Lennon hou haar, vryf sy hande oor haar kop…”Een ding jy is ‘n amazing persoon Shirley. Moet nie laat hierdie ding tussen ek en jy jou destroy nie, ek weet jy was ongelooflik lief vir my, dit twyel ek nie vir ‘n minute nie.” gaan Lennon voort. “Ja dit weet jy want jy vat nog altyd net advantage, want jy weet ek het jou so lief dat ek down is for whatever, maar jy gaan die regte Shirley een of ander tyd leer ken, jou Hond!” Lź en dink Shirley. “Ek wil net weet hoe om jou te quit Lennon, want dus moeilik vir my, jy moet verstaan maar ek gaan oraait wees.” Shirley bly haarself ooreed dat sy oraait gaan wees. “Jy gaan Shirley.” Hy soen haar op haar voorkop, en hou haar weer styf teen hom vas. Lennon is na sy plek toe om sy vuil wasgoed te was. Shirley het hom daar afgelaai terwyl sy na die tourism centre ry om Demi op te tel wat van haar kamp af kom. Sy is so opgewonder want sy kan nie wag om net op Demi se skouer te huil en alles wat sy inhou net uit kry. Sy dink soos sy ry of die hele revenge plan op Lennon ‘n goeie idea is, sy is nog vrek lief vir Lennon en wil nie iets doen wat hulle bond vir ewig gaan breuk nie, sy is effens bang as sy revenge gaan neem dan gaan sy hom vir ewig verloor maar dan dink sy ook aan die feit dat hy nie bang was om haar te verloor nie. Sy sit en praat met haarself terwyl sy sit en wag vir Demi om aan te kom. “Lennon jy is besig om die rowe weer oop te krap, dit begin weer te bloei en al wat vloei is gevoelens en ek wil nie net jou blameer nie, want ek laat toe dat jy dit oop krap ek moes net weg loop en dit gesond Maak… maar ek is so kwaad dat ek net wil jou seer maak nes jy my seer gemaak het maar is dit rerig my pyn werd om jou seer te maak?” Shirley smag na antwoorde maar net sy het die antwoorde op die einde van die dag of sy hom terug gaan kry of hom gaan los en laat karma met hom deal. Dus sien sy vir Demi aankom. Sy spring dadelik uit. “Vriendin, Vriendin” Skreeu sy sodat Demi haar kan raak sien. ‘Shirley’ Skreeu Demi terug. En dus gaan Shirley nader om te help met Demi se sakke. Nadat die twee kla die sakke in die boot gelaai het, omhels hulle mekaar. En dus klim hulle in die kar en Shirley trek weg. ‘Ek het jou so verlang Shirley en ek is jammer ek was nou nie hier vir die afgelope tyd nie.’ Gaan Demi voort. “Ek het jou net so verlang my sister, en moenie worry nie, ek het alles onder beheer.’ Demi kyk vir Shirley aan, “Maar kyk die meisie het glads ‘n nuwe hairstyle, as break ups so maak wil ek ook deur een gaan.” ‘Hou jy darem daarvan? En moenie so wens nie die is nie ‘n lekker storie nie.’ ‘Baie!! jy lyk pragtig girl maar jy het kwaai maer geraak jong, is daai ding nog by die huis?’ Vra Demi terwyl sy steeds vir Shirley aan kyk, sy voel aan haar dat iets nie reg is nie. ‘Dankie! Huidiglik is hy by sy plek maar ek moet hom later weer gaan kry, wat kyk jy my so?’ Shirley ignoreer die feit dat Demi sź dat sy maer geword het. “Moet ek rerig voorgee dat ek nie weet wat hy aan my Shirley gedoen het? En jy is so kalm vriendin waarmee is jy weer besig?’ Shirley bestuur steeds, maar sy loer so effens vir Demi dan lag sy. ‘Ek is met niks besig nie, maar doen my net die guns en speel saam asof jy niks weet nie asseblief dus al wat ek vra.’ ‘Ek is on board om die rol te speel Shirley.’ Gaan Demi voor maar diep binne haar kan sy aan haar voel Shirley is besig met iets maar sy laat dit gaan. En dus ariveer hulle by die huis. Shirley help Demi om haar tasse uit te haal en in te vat. ‘Koppie tea?’ Vra Demi ‘Asseblief Demi.’ Demi maak die koppie tea en dus vat sy dit vir Shirley wat op haar laptop besig is in die sitkamer. ‘So gaan jy nou jou hart uit praat, ek is mos nou hier voor jy daai Judas gaan haal?’ Vra Demi ewe erinstig. Shirley sig ‘AIH nou moet ek alweer my emosies uitkrap?‘ ‘Ja,Ja is nie goed om met al die gevoelens rond te loop nie, ek is mos nou hier, kom huil op my skouer en vertel my hoe jy rerig voel want ek kan sien onder die brave face is daar baie pyn.’ Shirley maak die laptop toe en kyk Demi in haar gesig en begin oop maak. Die trane loop weer van Shirley se oė af… Demi gaan sit langs haar en hou haar vas en dan los sy weer vir Shirley, laat sy veder kan praat. ‘Ek het hom alles gegee Demi, ALLES, en dus hoe hy my terug betaal??Ek het dit nie van hom verwag nie ek het nie, hy was my alles en meer.’ Skreeu Shirley terwyl die trane af stroom van haar wange af. Demi se oogies skiet ook vol trane ‘Aih vriendin ek het nie dit van Lennon verwag nie, julle twee het so lekker oor die weg gekom ek altyd gesmag soos ‘n liefde soos julle sin, ek is so jammer.’ Sy hou Shirley se hand en vryf dit. “En wat my die seerste maak, is, ek het hom vertrou met alles van my, my lyf, my familie. Hoe kon ek so dom wees? Ek moes weet wat liefde is, hy is lief vir niemand maar homself. Hoe kon ek dat hy die muur wat ek gebou het so maklik afbreuk? Ek haat myself vir die dag toe ek laat hy in my lewe loop ek moes versigtig gewees het. En die moeilikse geveg is tussen dit wat ek weet en dit wat ek voel. Ek weet hy my seer gemaak, maar hierdie hart van my het hom so, so so baie lief. Demi so baie’ Shirley snik huil terwyl sy vir Demi aankyk. Demi voel elke emosie in die vertrek haar trane rol ook somer van self, sy het nog nooit vir Shirley so gebroke gesien nie. ‘Shirley, jy maak my hart diep, diep seer my vriendin maar moet nie jouself blameer vir dit wat Lennon gedoen het nie, Jy sien dit was die probleem, jy was alles vir hom en dit was nie genoeg vir hom nie hy het groener wy velde gaan soek omdat hy nie weet wat hy gehad het nie, ek herhaal moenie jouself blameer, hy was onbevoegd om iemand soos jy te waardeur en lief te hź, daar is absolute niks four met jou nie, niks nie, hoor jy my? Niks, En dus okay om nog lief vir hom te wees, julles was 3 Jaar saam, die gevoelens gaan nie net sommer verdwyn nie, maar ek wil hź jy moet jou tyd vat om oor dit kom, dit gaan tyd vat, maar my sister begin op jou kniee gaan en vra God vir krag want net hy sal jou hier deur dra, en onthou nie alles wat jy verloor is ‘n verlies nie die is dalk ‘n blessing in disguise, just hang in there baby girl, die lig sal weer skyn.’ Demi se oź is steeds vol trane soos die woorde haar mond verlaat en sy hou baie styf aan Shirley se hand. Shirley aan die anderkant so oė is bloed rooi en haar wange is sop nat. “Dus moeilik vriendin ek hoor wat jy sź maar dus moeilik waar begin ek om aan te gaan met my lewe sonder Lennon? Hy het die lewe uit my gevat… En dit help nie juis nie, die dat ons nog tyd saam spandeer nie, dit maak die seer net groter en groter want waar begin ek om final totsiens vir hom te sź?? Ek is nog nie reg om hom te laat gaan nie, maar hy kan ook nie bly nie’ Shirley hou weer haar kop. Demi kan sien dat die rerig vir Shirley breuk meer as wat sy gedink het. ’Shirley asseblief, ek weet jy het ’n goeie hart maar Lennon is nie weer jou verantwoordelikheid nie, of hy nou kos by sy plek het of nie, dus nie weer jou probleem nie en ek stem saam met jou hoe meer julle tyd saam spandeer hoe seerder gaan dit jou maak, ek kan nie vir jou besluit nie vriendin, ek kan net hier vir jou wees maar is dit rerig die moeite werd om jouself deur dit te sit? Lennon voel niks nie vriendin hy glimlag en gaan aan met sy lewe terwyl jou wźreld besig is om in een te val, ek haat om, jou so te sien ek doen rerig.’ Demi weet nie meer, ‘Ek is lief vir hom Demi, en ek gee nog baie om vir hom.’ ‘Ek weet ek weet’ Demi druk Shirley styf teen haar bors vas. ‘Alles gaan oraait wees Shirley alles’ Demi hou nog steeds vir Shirley vas wat diep hart seer sit en snik. ‘Demi, ek wil net weet wat het ek aan Lennon gedoen dat hy my so seer gemaak het? Was ek nie goed genoeg nie?’ Vra Shirley vir Demi deur haar trane. ‘My liewe Shirley soos ek jou gesź het, niks is fout met jou, die fout lź by Lennon, dus wie hy is Shirley en dus beter hy het nou sy ware klere gewys as later in die lewe wanneer julle miskien getroud was en kinders saam gehad het, ek weet dit maak nou seer maar wees dankbaar dat jy nou sy ware klere gesien het as later in die lewe…ek persoonlik was nog nooit deur so iets nie so ek kan nie sź ek verstaan waardeur jy nou gaan nie maar jou trane en seer gaan ook verdroog, die is net ‘n tydelike seisoen jy gaan iemand kry wat jou onvoorwaardelik lief gaan het, maar eers moet jy leer om jouself lief te hź en jou waarde weer te vind, moet nie laat Lennon jou JOY so steel nie… Ek ken jou nie as die mens wat in ‘n hoek sit en haarself bejammer nie, ek ken Shirley die vegter, die Shirley wat altyd met ‘n glimlag in ‘n vertrek stap …onthou net ek is hier vir jou, ek gaan nźrens nie. Ek sal nou nie kan die leemte vul wat Lennon gevul het nie maar ek is hier as jy wil huil, of net praat selfs al wil jy net ‘n movie kyk, ek is hier.’ Demi se hart bloei vir haar vriendin, sy wil graag help maar sy weet nie hoe nie al wat sy kan doen is om te luister en nie te oordeel nie. “Dankie Demi vir die mooi woorde,ek waardeur dit op reg, ek doen rerig, ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie, ek is lief vir jou, onthou dit vriendin.’ Shirley begin haar trane afvee. ‘Altyd Shirley,ooo maar jy sit my darem in ‘n moeilike posisie want as ek nou vir Lennon sien, wil ek hom net kak vertel, laat die see hom nie kan af was nie, niemand mors met my vriende en kry nog ‘n bord kos verniet nie, niemand. Maar nou verwag jy ek moet cool saam hom wees.’ Demi begin somer kwaad raak as sy aan die feit dink dat Lennon nog oorkom en nog aan een Shirley se goeie gyt misbruik. ‘Kalmeer vriendin, ek weet wat ek doen jy moet net Geduldig wees, ek gaan Lennon se gal werk, wie nie hoor nie moet voel.” Shirley se oė verander van hart seer na wraak. Demi sit en bestudeer vir Shirley, ‘Vriendin? Is jy okaay?’ Demi is effens deurmekaar omdat Shirley nou ‘n rukkie terug so hart seer was en nou sy alweer ‘n skelme smirk op haar gesig. ‘Ek is fine…Maar weet net as ek ‘n ander auntie se kind dood maak is dit nie my skuld, dit gaan sy eie skuld wees.’ Gaan Shirley voort. Demi se mond hang behoorlik oop, ‘ Shirley die is nie jy nie, wat gaan aan? Moet nie vir my sź jy vergiftig Lennon’ ‘Arg moet nie laf wees Demi jy behoort my te ken, ek sal nooit so iets doen nie.’ ‘Mens weet nooit seer doen wonderlike goed aan mense, ek raai aan jy gaan sien ‘n sielkundige Shirley voor jy iets doen wat jy later gaan berou.’ ‘Vertrou my ek het hoeveel kanse gehad om daai ding vrek te maak, maar ek het nie … maar ek beplan definitief iets.” ‘Ek hoop nie dus iets verantwoordelik nie.’ Demi kyk vir Shirley aan met soveel kommer. ‘Vertrou my net moet nie ‘n woord praat nie, jy gaan gou agter kom waarmee is ek besig.” Shirley staan dus op en kyk haar foon. Demi sit nog steeds op die couch heel confuse maar sy stel haarself gerus dat Shirley nie iets aklig sal doen nie. “Okay dan ek vat jou woord maar wees versigtig jy weet ook nie waar toe Lennon in staat is nie as hy jou so seer kan maak sonder om jammer te sź sal hy twee keer dink om jou terug te kry nie.’ “Ek weet wat ek doen, en hy sal nie wag om my weer seer te maak nie. Maar ek moet nou gaan, sien hy het ‘n boodskap gestuur. Kook solank ek is nou terug.’ En dus loop Shirley by die huis deur uit. Shirley klim in haar kar en besluit toe om Leah te bel aangesien sy nog die meit se nommer het soos sy nog ondersoek ingestel het daai naweek. Die foon lui, Shirley connect die foon by haar kar se tape terwyl sy weg trek lui die foon en tot haar verbassing tel Leah op. “Hello, saam wie praat ek?’ Was die eerste woorde wat uit Leah se mond gekom het toe sy die foon antwoord. ‘Die uwe Mev Thurston, hoe gaan dit darling?’ Gaan Shirley heel chilled voor. ‘Saam wie praat ek?’ Vra Leah vir die tweede keer. ‘Is Shirley Marais…Ek is seker jy ken my, jy mos my outjie van my af gesteel the girl.’ Shirley is heel kalm. ‘Wat soek jy van my af? Jy is siek in jou kop!! Jy ontvoer en maak amper vir Lennon dood, en nou het jy die nerve om my te bel, lees jou kop poppie’ Begin Leah vir Shirley verskreeu. ‘Iemand het duidelik nie haar kalmeer pille gedrink vandag nie, so lover boy het jou vertel wat ek aan hom gedoen het (Shirley begin lag) PRICELESS jy moes sy gesig sien ..’ “Shirley wat soek jy van ons af? Lennon het sy besluit gemaak hy het my gekies wat verstaan jy nie met die feit dat jy ons moet uitlos???’ Gaan Leah al te kwaai voort. “Is dit? Ek is bly hy het jou gekies, Thurston maar onthou net die wiel draai, wat maak jou so seker dat Lennon nie dieselfde aan jou gaan doen wat hy aan my gedoen het? Onthou ek ook gedink ek is special, ek was alles, vertel van ex’s was vertrou met whatsapp messages, the password, the works. So ek bel jou maarnet om jou te waarsku Lennon sal nooit verander nie, is net ‘n matter of two point five, of a quarter of a second dan doen hy dieselfde aan jou…Moet nie sź hierdie siek kind, want dit is mos hoe julle my noem, het jou nie gewarn nie… Geniet dit terwyl dit hou… Lennon is die grootse leeunaar wat ek ken, sal vir jou lieg sonder om sleg daaroor te voel..”n waarskuwing was gegee. Jy beter luister..’ Shirley praat met ‘n glimlag op haar gesig. En dan antwoord Leah terug “Agg come on, jy nie geweet hoe om jou boyfriend te behou nie en nou is jy verbitterd omdat iemand anders vir hom gee wat jy nie kon nie..As jaloersie ‘n mens was, was dit jy, raak groot Shirley, die wźreld draai nie om jou nie, asseblief tog, bly weg van ek en Lennon af.’ En dus drop sy die foon in Shirley se oor sonder dat Shirley iets terug kon sź. ‘Die Teef, Sy ken my nog maar min, sy glo tog so Lennon as sy maar net wil weet hy is alweer besig… sy better haar man sź hy moet weg bly van my af… ooo as sy hier was sou ek haar mos gou gewys het wat ken hierdie Coloured vrou van die Flatse doen…Kalmeer Shirley Kalmeer ( Sy haal in en uit asem) jy weet wat jy gaan doen, laat sy dink sy het gewen. Maar Demmit ( Sy kap haar hand hard teen die stuurwiel) daai meit raak my mos sleg gewoond.’ Shirley is woedend soos sy na Lennon toe bestuur.. En jy weet ’n feit dat daai gorilla neus gatjies klaar vir Lennon laat week het dat sy gebel het… Sy sit en wag geduldig vir Lennon om uit te kom want dit gaan nou oorlog wees in die kar tot by die huis. Shirley sit en wag al te Geduldig… En dus sien sy Lennon uitkom “Kyk hoe vet is die ding, sy gat glads ..AIH toggies, Shirley jy is nou in die moelikheid want jy het die prinses gepla.’ Sit en praat Shirley soos Lennon aankom. Dus maak hy die kar deur oop, sy gesig uitdrukking praat boekdele. ‘En as ons hulle alweer so suur is?’ Vra Shirley heel onskuldig asof sy nie weet waaroor die man nou so lyk. ‘Shirley ek is die heeltyd onder die indruk dat jy beter begin raak, wat is fout met jou? Hoekom moet jy altyd dinge opmors? Was dit nodig om Leah te bel?’ Begin Lennon dadelik aan te gaan. Shirley sit en sig en dan start sy die kar sonder om ‘n woord te uiter. ‘Shirley ek praat met jou’ Begin Lennon frustrated raak. ‘En ek het nie lus om saam jou te praat nie, vertrou my as ek nou my mond moet oop maak gaan ek goed sź wat kon bly.’ Gaan Shirley heel kalm voort. ‘Jy is een siek mens, ek weet nie nog hoekom ek probeer nie.’ Maak Lennon ‘n opmerking. Shirley kyk haarself in die rear view mirror en dan kyk sy vir Lennon en dan kyk sy na die pad voor haar. ‘Ek weet voor die een Here hy het nie nou net dit gesź nie, hy try my geduld OOO JESUS, take the wheel’ dit gaan deur Shirley se gedagtes en dan maak sy haar mond oop. “Siek in my kop omdat jy my seer gemaak het, siek in my kop omdat jy my verneder, siek in my kop omdat ek so lief is vir jou en ek kan nie laat gaan nie, siek in my kop want die persoon wat ek met my hele lewe vertrou het, het my in my rug gesteek. En dan het jy nog die nerve om my siek te noem. Weet jy ooits wat ek dink van jou? Wil jy weet Lennon??’ Shirley is lekker kwaad en ry vrek vinning. Lennon kyk vir Shirley aan met groot oź. ‘Hier gaan ons alweer Shirley, speel die victim. Ek is moeg dat jy elke keer jou aksies wil justify met hoe seer ek jou gemaak het, bou ‘n vokken brug en kom oor dit.’ Lennon se bloed begin ook kook aan die eenkant. Shirley glimlag met trane wat van haar wange afloop en dan maak sy haar mond oop om Lennon terug te antwoord..’Kom ons speel voėltjie voėltjie …Ek fluit, en “JY VLIEG IN JOU MOER IN..’ Lennon kyk vir Shirley met ‘n ander aandag aan. ‘Jy word ‘n persoon wat ek glad nie ken nie, wat het jy met Shirley gemaak?’ Vra hy met een traan wat sy linker oog verlaat. Shirley lag effens “Ironies, ek moet vir jou daai selfde vraag vra wat het jy aan Shirley gedoen dat sy so teenoor jou is?’ ‘Ek wou jou nooit seer maak nie..’ Was al woorde wat sy mond verlaat het. ‘Maar jy het…Sien jy die side effects? Ek hoop jy geniet elke oomblik van my seer want jou dag gaan kom en dan gaan jy dink aan hierdie Shirley wat net goed vir jou was, jy gaan kruip soos ‘n hond…” Shirley is so vol woede en emosies. “Shirley as ek dinge kon verander het, sou ek, moet nie so hard op my wees nie ek is ook maarnet mens. En ek maak ook foute…” Lennon het kalmeer. Shirley begin lag. ‘JY het nie aan die nagevolge gedink nie Lennon want jy het met daai ding tussen jou bene gedink.’ ‘Wat probeer jy sź? Dat ek los is?” Probeer Lennon sin maak van wat Shirley bedoel. “Ek sź nie jys los nie, ek sź net jou Worsie doen baie charity werk in these streets..” Shirley wil effens lag oor dit wat sy nou net gesź het maar sy hou haar in. “Wow nou weet ek wat jy van my dink, sien jy dink jy ken iemand maar dan verass hulle jou.” Antwoord Lennon terug, mens kan die teleurstelling in sy stem hoor. “Ek jou gesź ek wil liewers stil bly want ek weet my mond het nie brieke nie, maar nee jy wou mos hź ek moet kommentaar lewer. Ek het daai pop gebel om haar te waarsku, gedink dus die menslike ding om te doen, ek gee nie juis om oor haar en hoe sy voel nie, maar jy gaan haar ook seer maak en ek wil nie hź sy moet deur gaan wat ek deur gaan nie, al haat ek haar, maar ek wens haar nie die seer toe nie.” Dus hou hulle stil by die huis. Lennon se oė skiet vol trane, ‘Shirley ek en jy het drie jaar saam gespandeer, jy behoort my te ken by die tyd dat ek nooit iemand onbewustelik sal seer maak nie..Ek sal nooit Leah seer maak nie.’ Shirley kan voel hoe haar hart uit haar liggaam wil spring toe sy, sy laaste woorde hoor. “So dus okaay om my seer te maak? Nou sien ek, en dan wil jy van drie jaar saam praat, alles was baseer op ‘n leeun Lennon. Ek hoop rerig sy is die moeite werd want jy loop van ‘ girl af wat down vir jou sou wees tot die einde. Ek hoop rerig sy is die moeite werd want vertrou my, there is no turning back.” En dus klim Shirley uit en smyt die kar deur behoorlik toe, en hardloop op by die trappe na die huis se voordeur. Shirley gooi die huis deur oop en hardloop reguit kombuis toe, Demi is besig om aartapels te skil. ‘Shirley wat gaan aan, hoekom is jy so kwaad?’ Vra Demi verbasend. Shirley is doodstil, sy gaan reguit na die laai met die lepels en messe. Sy haal die grootste mes uit “Demi het iemand jou al ooit so erg iriteer day jy daai persoon net ‘n Bitch slap wil gee?’ Gaan Shirley voort terwyl sy die mes in haar hand styf vas hou. En dan begin sy deur toe te loop. Demi gooi alles op die grond neer en hardloop agter Shirley, ‘Shirley asseblief moet nie drama maak nie, wees rustig.’ Sy het vir Shirley betyds vas gevang voordat sy nog by die deur uit kon gaan en sy vat toe die mes. “Los my Demi,, Los my..’ die trane loop soos Shirley skreeu. En dus los Demi haar..’Kalmeer asseblief.’ Shirley was skaars los toe maak sy die deur oop en vlieg soos ‘n Zulu hoender uit die deur ‘Demi kry die koek roller, wat sal jy so gevrek is.” Skreeu Shirley agterna. Lennon kom nog op by die trappe toe verspring Shirley hom soos ‘n lang nek volstruis, en hulle albei rol, en rol van die trappe af, maar soos hulle rol, skop Shirley hom met elke af gaan. “Eina!!! Jirrie Shirley, is jy van jou kop af vrou mens’ Lennon en Shirley se koppe het behoorlik gekap met elke af gaan dus begin die bloed loop van Lennon se voorkop af..... ‘Al is daar soms ‘n goeie rede om kwaad of woedend te wees, sź die Bybel dat die wat aanhou om “vlae van toorn”, of woede - uitbrastings, te hź, nie gered sal word nie (Gal 5:19-21) Die Bybel leer dat onbeheerste woede skadelik is, vir die persoon wat woedend is sowel as vir die mense rondom hom of haar. (Spreuke 29:22)
Comentários