top of page
Search

Die Vrou 13

Updated: Aug 3, 2020

Shirley worstel weer met haarself oor alles soos sy terug ry na die huis.

Toe sy ariveer kry sy Demi and Juanita sit in die sitkamer sit en gesels al te lekker.  Juanita is Demi se klas maatjie en so sy ook vir Shirley leer ken met elke oorkom.

Shirley omhels vir Juanita.  “Julle ek gaan in my kamer wees.”

Maak Shirley haar duidelik.

“Nee wat is die van jou Meid, jy gaan hier tussen ons kom sit.”  Gaan Demi voort.  Shirley het nie juis ‘n keuse nie sy gaan sit maar tussen hulle en begin hulle geselskap geniet en vergeet van die Lennon drama vir paar minute.

Dus maak haar foon ‘n geluid dus ‘n whatsApp boodskap van ‘n nommer wat sy nie ken nie.

Sy maak haar whatsApp oop en sien dat dit ‘n twee minute en dertien sekonde lank voice note is.

Dus maak sy dit oop….

Demi is besig om klaar te maak want sy gaan gou Kampus toe om iets te gaan doen.  Juanita sit en luister die voice note saam met Shirley.

“Listen here let’s be clear about something, this is Duncan speaking.  I just need to tell you whatever you'r planning, whatever you think you'r trying to do right now, this isn’t it, Grow the hell up!  OR we’ll make you Grow up, you can’t run to people with your problems and manipulate them about wanting to commit suicide and such and then you - you use that against them and go to their girlfriends and you cause trouble in their relationships just because you can’t get what you want now you want to throw a tantrum, GROW UP!  This is reality if you wanna live in a fantasy, do you? but really I suggest you stop what you’re doing to Lennon and stop threatening him with stuff and tell him that your mom is gonna come. I can come down to Bloemfontein as well to have my friends back and then we’ll see who has the last laugh and this isn’t a threat honey, I’m just saying it like it is. Grow up, or I’ll make you grow up!  This has been the last straw really, cause if he lose who he has in his life right now because of your petty shit best believe imma be on your case about it and you want to because I’m not scared!  This is not a threat at all this is me telling you to Grow up be the bigger person and if you can’t be, then stay the hell out of his life, because he has been trying to be there for you to be a friend and not more than a friend and now you talking about him sleeping over and whatever he consulted me about it ask me if he can sleep over at yours just because you needed someone and I told him you know what this is gonna jeopardise your relationship with Leah, but still I was like do it I’m not fond of Shirley anymore after the first incident but do what you want because that is your heart now you take people’s kindness for granted and your using it against them I really really suggest you GROW up and just find what you need in this life but best let it be out of my friends life I don’t want you back in his life I don’t want you texting him I don’t want you to forward anything to anyone that doesn’t concern that at all and let this be the last message I’ll ever give because if I have to reply like right now….”

Shirley rol behoorlik haar oë.  Demi kom hoor hier vir Engelse Sout.

“Forward dit vir my asseblief”  En dus gaan Demi uit die huis.  Juanita kan die seer in Shirley sê oë sien.  “Ek vat sy goeie hart for granted Wow! Die is net ‘n Wow!”  Gaan Shirley voort.

“Los dit liewer moet nie reply nie, kom ek en jy gaan car wash toe, gaan was ons karre en dan kry ons Ciders".  Maak Juanita ‘n voorstel sy ken nie juis vir Shirley so goed nie maar die tyd wat sy saam Demi spandeer het sy Shirley so bietjie  leer ken.

Dus stem Shirley in en die twee is weg.

Shirley en Juanita sit al te lekker by die car wash en gesels elkeen met ‘n Cider in hulle hande.

“Ek was waar jy was Shirley die feit aleen om oor te begin om weer iemand te vertrou dit maak dit moeilik vir mens om aan te beweeg veral as julle mekaar se familie ken en vriende maar soms is “change”  nodig jy is sterker as wat jy dink. Fokus op jou loop Baan vir nou moet nie laat die hele Lennon storie jou onder kry nie ek ken jou dalk nie goed nie maar ek kan sien die raak aan jou.” Juanita probeer Shirley troos met woorde.

‘Ek waardeur die woorde Dankie ek is by ‘n punt waar ek reg is om my uit te huil en oor Lennon te kom maar mense bly in meng wat nie eers alles weet nie, weet jy hoe seer het dit my gemaak toe ek moet hoor hy het ‘n goeie hart en ek vat dit for granted?  Like the Vok?  Hy my goeie hart vir ‘n gat gevat my hart my hart.  En dan kry ek nog dreigemente, maar dus cool Juanita ek gaan nie my tyd mors om op daai Clown se boodskap te reply nie.  “Mens kan die seer in Shirley se oë sien.”

“Wys my bietjie ‘n foto van die ding”

Dus gaan Shirley op facebook en search en wys dan vir Juanita hoe Duncan lyk.

“Hy is nie eers mooi nie, ding lyk soos Tobby in Harry Potter soek seker vir Lennon want lyk neefie is droog soos môre die heeldag.’  Gaan Juanita voort.

“Hou op toe”  Begin Shirley te lag.

Dus kry sy ‘n boodskap van Demi af.

“Meid! genoeg is genoeg, gee daai manetjie se nommer hier, wie dink hy is hy?”

“Asseblief Demi kom ons los die mense, daar was genoeg skade aangerug kan ons net aanbeweeg met on lewens?

“Geen mens gaan my vriendin so disrespect nie, gee daai nommer hier’

En dus stuur Shirley sonder lus die nommer vir Demi.

Shirley en Juanita groet mekaar en ry elkeen hulle separate directions.

Demi sit en type vir Duncan ‘n boodskap.  
“My Chomma!”

So it came to my attention that you went so far to warn my friend today which sounded more like a threat to me.  Nonetheless we are not gonna play part of victimization and shit, your friend, legit used my friend to go and book a bus ticket to his hoe.  So who is the one in the wrong here?  You pursue a relationship with someone and then take their feelings for granted by having a whole weekend with another girl?  And then to make it even more spicy he claims it wasn’t the case, but how do you explain the current relationship?  How do you jump from the one to the other so quick and yet you claim you loved them?  

Lennon O’Reilly, but how do you explain the current relationship?  How do you jump from the one to the other so quick and yet you claim you loved them?

Lennon O’Reilly is a man Hoog sleg soos gister!!  So don’t try and cover his bitching behaviour.

Duncan I really just think that all this should be laid to rest and not ever spoken about.  Lennon is still a boy and has a lot to learn in life when it comes to others feelings and taking them into consideration!

Have yourself a lovely day bru.”

“Shirley kom lees hier”  Demi wys vir Shirley die boodskap.

“Jy hoef rerig nie ek en jy weet die waarheid en ek gaan nie myself verdedig nie as Lennon voel hy wil die slag offer speel na alles laat hy homself oortref ek gaan net terug sit en kyk hoe alles afspeel.”

“Nee meid die Duncan gemors het te ver gegaan en lyk my hy geweet van Leah want hoekom sal hy sy vriend se nuwe verhouding probeer justify niemand gaan weer oor jou loop terwyl ek nog in die omte is nie Ha Ha genoeg is genoeg.”

En dus kom daar ‘n boodskap deur van Duncan.

“Good Day”  

As I said quite clearly unless I was 'stuttering' it wasn’t a threat at all.

And you should’ve seen my face when it dawned on me that Shirley actually has friends.  No shade at all.  It’s just mind boggling to me that she couldn’t go on with her life.

If Lennon was so wrong why didn’t she cut off all Ties?  Instead she gathers incriminating evidence to go out with a bang.  Excuse me if that doesn’t read psychopathic behaviour.

Furthermore I am very impressed that you sent me this message & how mature you are (Please note this isn’t sarcastic).

As you said let’s lay this thing to rest boo.

For today & always.

I wish everyone a wonderful rest of the year.  Only good health & Prosperity.

Have yourself a wonderful day and avoid all Entanglements.

Demi sit en vloek behoorlik.  “Hoor die gemors” en toe sy wil terug type is sy geblock.

‘Shirley ek kan met alles deal maar die Hoere kan ek nie meer deal nie dink net ek raak somer kwaad, ek wens hy kan Bloemfontein toe kom die lelike Aap.  Ek sal hom mos reg bliksem.”

‘Ek jou gesê jy moet hom nie entertain nie, ek my nie eers moeg gemaak om te reply nie want dus wat hulle soek, aandag.”

“Ons moes somer vir Lennon dood gemaak het.”  Praat Demi uit kwaadheid.

‘En dan wat? Tronk, ons, nee dankie…hy kan maar nou doen wat hy wil, ek is klaar met hom.’

Dus gaan Shirley na haar kamer en begin weer van voor af te huil soos sy haar kussing vas hou.

Shirley lê en huil haar oë rooi ‘Niemand verstaan die seer nie, niemand’

Sy weet dat dit nou die tyd is om afskeid te neem van alles wat Lennon aan haar gedoen het. Dus net effens moeilik want sy weet nie hoe om te laat gaan van die engel wat hy eens was in haar lewe nie.  So baie as wat sy net die slegte dinge wil onthou, kom dit nie naby die goeie dinge wat hulle gedeel het nie.

‘Ek het net my Ma nou nodig. Maar waar begin ek om aan haar te vertel wie en wat Lennon rerig is …dus net te seer hulle gaan disappointed wees in my dat ek toe laat dat hy my so seer sny.’

Shirley sit en praat met haarself in die donker kamer.

Die trane loop soos water van haar oë af.  En dan besluit sy om haar foon te kry en die manetjie ‘n boodskap te stuur op wie sy moes op ‘n date gegaan het.

En dus vee sy haar trane af, hy het ingestem om haar op Naval Hill te ontmoet.  Sy trek net vir haar iets gemaklik aan en dus laat weet sy vir Demi waarna sy oppad is.  Sy klim in haar kar en speel lekker musiek.

Sy ariveer toe op Naval Hill, sy is diep gedagte, nog steeds emotioneel oor die hele gebeure.  Dus amper asof sy weg hardloop van haarself af want as sy aleen is wil sy net huil, as sy darem tussen mense is, is sy oraait.

‘Ek, jy moet seker Shirley wees?’  ‘n Kort kleurling manetjie met lang hare approach haar.

“Ja ek is, en jy is seker Quan?”  Gaan Shirley heel vroelik voor.

“Ja lekker om jou te ontmoet Shirley”

“Selfde hier..”  Dus stroll die twee stadig maar seker na die Edge om die nag ligte dop te hou.

Hulle leer ken mekaar baie vinnig, Shirley geniet sy geselskap so baie dat sy begin oop maak oor die hele Lennon besigheid en sy begin weer te huil soos sy vir hom vertel.

‘Dus asof God jou na my toe gestuur het, want ek het soveel dinge in die lewe oorgekom en ek het dit elke keer survive so ek gaan jou guide deur jou break up …’
Gaan Quan  heel vriendelik voor.

‘Dankie ek kan sommer sien ek en jy gaan awesome vriende raak.’  Gaan Shirley voort.

Dus loop hulle tot by die kar.

“Kan jy my lift gee ek bly net hier onder.”

‘Dus dood reg.’

Shirley glimlag so effens en dus ry hulle.

Shirley laai hom af.

‘Ons praat dan weer’  Maak Quan himself duidelik.

‘Regso geniet jou aand en dankie vir die advice.’

Toe Shirley by die huis kom kry sy dat Demi lankal al slaap.

Dus gaan sy na haar kamer, maar alles in haar kamer herinder haar aan Lennon.  Dus vat sy haar laptop en speel die film Moana.

In die middle van die film kry sy weer die gedagte aan Lennon, hy love animated movies en sy onthou die een tyd toe hulle twee Toy Story 4 gaan kyk het en Lennon so emotioneel geraak het vir die einde en somer begin huil en sy nog one gevat het van sy trane oor ‘n pop film.

En dus stop sy die movie en gaan na haar spieël kas se kassie toe.  Sy haal haar dagboek uit en dan sit en skryf sy ‘n brief vir Lennon.

‘Pyn en disbelief, torture my dag en nag sedert die dag toe jy my verneuk het… ek verdien nie jou liefde nie…ek wens daar was ‘n ander manier maar ek weet huidiglik nie hoe om die hart seer weg te neem nie ek besef ek is besig om jou in ander mense te soek maar ek kom net nie reg nie, ek verlang my Lennon, maar daar is niks wat ek kan doen nie.  My liefde was seker nie genoeg nie.  Ek kan nie meer aangaan met my lewe sonder jou nie jy is my alles jy het my rede gegee om elke dag op te staan en nou voel dit asof ek geen purpose het nie dit voel asof my lewe stil staan.  Jy het my gewys hoe is dit om iemand rerig lief te hê, jy het my gewys elke cuddle, elke soen, elke glimlag is die moeite werd solank ek jou in die omte gehad het.  Sonder jou is ek niks nie, ek voel leeg en ek wil nie so voel nie, ek skryf die brief omdat ek besluit het ek wil nie meer hier op aarde wees en jou elke dag sien nie, ek wil nie sien hoe jy met haar aanbeweeg nie dit maak te seer…

Liefde Shirley.

Toe sy klaar geskryf het haal sy ‘n sak vol verskillende pille uit en begin sluk met trane wat uit haar oë kom.

Die trane loop uit haar oë uit, elke keer as sy pille in haar mond stop.

Sy voel hoe die pille besig is om haar lam te maak dus tel sy haar foon op en text vir Quan.

‘Dit was awesome om jou te ontmoet dankie ek is net jammer dat  ons paaie so moet skei’  ‘Hoe mean jy so moet skei?’  vra Quan.

‘Ek pille gedrink’  Text Shirley terug.

‘Wat???Is jy dan nou serious, gee my jou roomie se nommer asb en druk jou vinger in jou keel af.’

Shirley is effens bang vir die dood dus stuur sy vir Quan Demi se nommer.  Sy voel hoe die pille haar mag laat brand binne en dus besluit sy om haar vinger in haar keel te druk.

Demi hardloop die kammer binne.  ‘Shirley. ‘n vreemde man my gebel en gesê jy het pille gedrink.’

Daar is geen antwoord van Shirley want sy is besig om te vomit.

Demi staan nader en help haar op ‘O Vrek is die waarheid hoekom Shirley?? Jy is vrek stout vriendin’  Demi is kwaad vir Shirley maar moet haar nou eers bad kamer toe help.

Shirley sit en gooi op in die toilet pot.  Demi gaan kry ‘n bottle melk, ‘Kom meid jy moet nou alles syp sodat jy kan op gooi en dan moet ons hospitaal toe net om seker te maak alles is above board.’

‘Ek haat opgooi, ek  haat melk’  Gaan Shirley voort soos Demi dit in haar hande prop.

‘Ek weet maar jy wil mos stout wees, ientlik daai groot kop Lennon die mag oor jou gee om jouself dood te maak, hy gaan aangaan met sy lewe, sal seker nog loop en brag oor jy wat pille gedrink het oor hom’

Demi is al te besig.

Dus rus Shirley ‘n bietjie ‘Ek is lief vir Lennon O’Reilly ek is lief vir hom Demi maak nie saak wie en wat hy is nie ek sien myself nie sonder hom nie en dit maak my seer want ek is nie suppose om so te voel oor iemand wat nie twee keer gedink het om my seer te maak nie, ek is suppose om hom te haat, want iemand wat jou lief het of claim jy het lief gehad breek jy nie so, soos hy my gebreuk het nie, hy my gebreuk Demi.  Maar my hart wil hom nie laat gaan nie, my hart klop nog steeds vir hom my lyf soek na hom.  Vertel my net hoe kry ek hom uit my sisteem?  Ek het hom lief, ek glo hy was my soul mate’  Die trane loop uit Shirley se oë.

Demi voel magteloos want sy kan sien Shirley is rerig lief vir Lennon.

‘Ek weet nie vriendin hoe ek jou deur hierdie gaan help nie ek raai aan jy gaan sien ‘n sielkundige, die hospitaal gaan in elk geval een voorstel.. Ek is oneindig lief vir jou moet nie dit vergeet en jou familie ook Shirley ons is almal hier vir jou soos ek voorheen gesê het ons kan nie die leemte vul van Lennon nie maar ons is hier vir jou onthou dit.  Dit maak my diep seer om jou so te sien ek haar dit om jou so te sien.  Ek verstaan nooit hoekom een mens ‘n ander een so seer kan maak en net niks voel nie ek verstaan nie.’  Demi help vir Shirley van die bad kamer vloer op.

Shirley huil net.  ‘Dus net Lennon,  niemand anders nie’  gaan sy voort.

‘Kom ons trek jou iets gemaklik aan dan gaan ons hospitaal toe en ek moet jou ouers bel, is hoog tyd dat hulle moet weet wat hier aangaan, hulle het die reg, jy fokus nie eers meer op jou studies nie’  Demi lui vir Shirley na die kamer en help haar om gemaklike klere aan te trek.

‘Asseblief moet nie my ouers betrek, hulle is mal oor Lennon.’
Gaan Shirley voort.

‘Ongelukkig moet ek, jy probeer vir Lennon te beskerm hoekom?  Daai gemors laat jy soos ‘n dier voel dan noem hy jy nog siek in jou kop nee ek moet hulle laat weet, miskien kan jy bietjie huis toe gaan vir ‘n week om jou kop skoon te kry want as jy so aangaan, ek  om te dink aan wat alles nog kan gebeur.’

‘Demi ek smeek jou”  Gaan Shirley voort.

‘Shirley ek gaan nie vir Lennon beskerm nie, kyk wat jy gedoen deur hom! Kom laat ons gaan.’

Shirley lyk nie juis gelukkig met die feit dat Demi haar ouers wil bel en vertel van alles nie.  Maar sy loop stadig maar seker langs Demi na haar motor…

‘Om te onthou is maklik …ek doen dit elke dag, maar om hom te mis ..Demi dit breek my hart ek dink nie jy verstaan nie en dit word nie beter nie.’  Shirley sit met haar bene op die bank in die emergency room terwyl Demi die papiere invul.  Is nogals besig by die “Livingstone Hospital.”

'SON SIEN ALLES...'









20 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page