top of page
Search

Die Vrou 10

Updated: Jul 28, 2020

Twee dae het verby gegaan en Shirley het elke dag en elke minute by die hospitaal deur gebring, sy het glads nie eers haar date waarop sy moes gaan bygewoon nie. Haar hele twee dae het om Lennon gedraai, sy het hom probeer help om dinge te onthou, sy Ma, sy Pa en sy broer en sister. Sy het ook nie eers haar klasse bygewoon nie. Lennon kon steeds niks onthou nie al het Shirley hom gehelp maar sy het die hele Leah storie nie eers vir hom vertel nie. Hy word vandag ontslaan en Shirley sit en wag al Geduldig. Demi kon dit nie maak nie want sy het klas, so Shirley moes hom aleen gaan haal. “Kyk jy lyk al klaar beter Lennon…” Beduie Shirley aan Lennon toe sy hom sien kom aan geloop. “My Shirl’s, Shirl’s wat sou ek sonder jou gedoen het baby?” Hy staan nader en omhels vir Shirley en gee haar ‘n lekker soen. Shirley kry al te lekker sy op “Cloud nine” want sy het finally haar tweede kans gekry om dinge reg te doen. “Ek is lief vir jou Lennon onthou dit…” Gaan Shirley voor terwyl sy die kar deur vir Lennon oop maak. “En ek vir jou Shirley, my blom, die liefde van my lewe…” verseker hy haar terwyl hy inklim. ‘Ek wonder as daai Leah bel wat maak ek dan moet ek Lennon ‘n ander simcard kry?’ Sit en dink Shirley soos sy wegtrek. “Wat is jy weer so diep in gedagte my engel?” Vra Lennon toe hy agter kom Shirley is doodstil. ‘Ek dink somer maarnet weer jy weet ek moet vir jou pajamas kry en nuwe waslappe en skeur messe want kyk hoe lyk jy…’ Gaan sy voort. “Dus nie nodig nie my lief.” “Ek dring daarop aan” Gaan Shirley voort. En dus stop sy by die naaste shopping centre. ‘Ek is nou terug…” Maak sy dit duidelik aan Lennon terwyl sy uitklim. In die mall lui haar foon. “Hey Demi ek is gou in die mall het jy iets nodig?” Antwoord Shirley die foon. ‘Shirley ek het ‘n slegte gevoel oor die hele Geheeu verlies, iets binne my vertel my dat Lennon dit alles opmaak om jou op ‘n manier terug te kry, onthou ek jou gesź as hy jou eenkeer seer gemaak het sonder om ‘jammer’ te sź of te erken dan sal hy dit weer doen sonder om ‘n oog te wink’ Demi klink baie bekommerd. Shirley haal diep asem ‘Ek glo hom genuinely want ek dan twee dae saam hom gespandeer en hy ken absolute niks nie hy ken net ek en hy se “Memories” onthou.” Shirley probeer om vir Lennon te verdedig. ‘Ek is nie so seker nie Shirley dit maak net nie sin nie, dat hy alles onthou wat julle saam gedeel het maar kan niks van die ander gedeeltes van sy lewe onthou nie, dit maak eenvoudig nie sin nie, moet nie laat liefde jou blind maak nie vriendin ek sź jou daar is ‘n Kinkel in die kabel meit’ ‘Demi kalmeer, ek hoor wat jy sź …bye nou ek sien jou by die huis ek net gou vir hom paar goedtjies kom koop.’ “Is reg so Shirley…’ Shirley sig die oomblik toe sy die foon neer sit. “Demi, Demi” Dan kyk Shirley in een van die groot spieėls in Woolworths, sy staan en hou haarself dop. En dan gee sy ‘n skelmer glimlag af “Idiot”! As hy dink hy gaan my met ‘n slap riem vang maak hy die fout van sy lewe, hy gaan nie Tornado Shirley Marais sien kom nie, ek dans deesdae met die duiwel of hoe?” “n Vrou het verby geloop en vir Shirley verklaar vas gekyk wat saam met haar refleksie staan en praat. ‘Ek hoop rerig vir sy eie beswil hy lieg nie oor sy geheeu verlies nie want twee kan die game speel.’ Loop en dink Shirley soos sy terug kar toe loop met die Woolworths plastiek sakke in haar hande. Shirley klim in die kar heel rustig. ‘Het my liefie my verlang?’ Vra sy vir Lennon. ‘Ek het so baie Shirley …ek wil elke oomblik met jou spandeer ek waardeur alles wat jy vir my doen.’ Shirley hou aandagtig vir Lennon dop voordat sy besluit om die kar te start. ‘Ek gaan nźrens nie Lennon ek sal altyd hier vir jou wees deur dik en dun ek kan nie my lewe sonder jou indink nie jy is my wźreld en ek dank die Here vir nog ‘n kans..’ Gaan Shirley bewustelik voort sy wil hoor wat hy te sź het dit dat hy nie kan onthou dat hulle opgebreuk het nie. “Hoe bedoel jy nog ‘n kans Shirley?Het ons dan op gebreek?’ Vra Lennon heel verbaas. ‘Nie eintlik nie jy het my verneuk, met ‘n anne poppie dit my so seer gemaak Lennon ek het myself in die process verloor.’ Gaan Shirley heel kalm voor. Hulle ariveer toe by die huis maar sit nog in die kar om hul gespek klaar te maak. ’Ek sal nooit so iets doen nie Shirley is jy seker?’ Hy kyk haar in haar oė om haar te verseker dat hy nooit so iets aan haar sal doen nie. ‘Ek het dit ook gedink maar jy het my verkeerd bewys Lennon maar ek wil nie weer in die verlede dwaal nie, ek wil nou net in die oomblik lewe ons het ’n tweede kans van bo af gekry.’ Hou Shirley dik. ‘Al kan ek nie onthou nie weet net ek is so so jammer dat ek jou deur pyn moes sit.’ Gaan Lennon voort. ‘Dus nou in die verlede baby, ons beweeg voorentoe Lennon en Shirley teen die wźreld.’ Shirley express haar gevoelens met soveel JOY. ‘Ja baby, Shirley en Lennon forever’ En dus leen hy in om Shirley ’n soen te gee. ‘Okay nou Demi wag vir ons, ek hoop jy laaik jou nuwe pajamas.’ Breek Shirley vinnig die soen. En maak die kar deur oop. ‘Jy sal mos reg wees om op met die trappe te kom lief?Of moet ek vir Demi roep dan help ons jou op?netnou val jy weer en rol van die trappe tot onder toe.’ Gaan Shirley heel onskuldig voort. ‘Ek sal oraait wees babe, I got this.’ ‘Oukaay’ Lennon loop voor en Shirley reg agter hom . ‘Geheeu verlies huh? Is waar wat die spreek woord sź, Liefde maak nie blind nie dit maak jou vokken stupid…ek is alweer 'Stupid' selfs al het hy geheeu verlies wat gaan ek maak as hy onthou hoe lief hy vir Leah het?’ Die woorde maal deur Shirley se kop. ’Wel daar is net een manier om uit te vind waarmee Lennon besig is.’ ‘Gaan solank Kamer toe ek kom nou, nou’ Sy wys hom waar die kamer is. En dan gaan sy na Demi se kamer sy klop nie nog sy maak net oop. ‘Meit is hy hier?’ Fluister Demi die oomblik toe sy Shirley sien inkom. ‘Ja hy is Hoekom fluister ons nou weer?’ Wil Shirley weet. ‘Want hy mag nie hoor nie, voor die een Here hy fake dit Shirley my gut feeling lieg nooit nie.’ ‘Wel daar is net een manier om uit te vind ek het kameras oorals in elke vertrek hy weet nie daarvan so ek gaan nou maak asof ek gaan stort dan gaan ek elke beweging dop hou vanaf my laptop in die badkamer.’ ‘Jirri maar jy Shirley, hoekom dan nou kameras? Is daar een in die kombuis ook?’ Vra Demi met ‘n skuldige uitdrukking op haar gesig. ‘Ja vriendin, maar jy hoef nie te worry ek weet lankal is jy wat in die aande so ice-cream en koek gaan sit en eet in die kombuis, jou snack demon.’ Lag Shirley effens. Demi lag ook saam’ ‘Maar go do your thing girl.’ ‘Wish me luck!’ En dus gaan Shirley uit by Demi se kamer.. Shirley is na haar kamer toe waar Lennon besig is om die slaap klere aan te trek wat sy vir hom gekoop het. ‘Seker lekker moeg neh Lennon?’ Gaan Shirley voort. ‘Ja ek is, ek like die PJ’s is nice.” Antwoord Lennon haar. ‘Ek weet ek het style ha ha ha, maar ek gaan gou shower.’ ‘Is reg gaan jy iewers dan?’ ‘Miskien, miskien nie maar jy hoef nie vir my te wag nie ek gaan lank stort want ek het dit nodig.’ ‘Kan ek dalk saam stort.’ vra Lennon met ‘n smile op sy gesig. ‘Wat van mōreoggend? Ek het rerig net me time nodig’ Dus vat sy die laptop wat op die spieėl kas is. ‘Okay jy sal my in die bed dan kry lekker stort en hoekom vat jy jou laptop saam?’ Shirley dink vinnig aan ‘m leeun, ‘Ek luister geWoonlik musiek op die ding in die badkamer speel bietjie harder as my foon.’ ‘Okay ek sien geniet die stort lief, ou Lennon wag nuh..’ Hy knip vir hoor oog. ‘Eeeuw’ gaan deur haar kop soos sy vir Lennon aan kyk wat besig is om sy onder lop te buit. ‘Sien jou oor 2 ure lief.’ Gaan sy heel erinstig voort. ‘Take your time baby girl.’ Hy knip weer oog vir haar. Sy is toe die kamer uit na die bad kamer. Sy sit die stort aan sodat dit lyk asof sy stort rerig, maar eintlik is sy besig om haarself op die toilet pot te Positioneer met haar laptop op haar skoot en haar earphone in geplug. Sy sit en hou elke beweeging van Lennon dop hy is op sy foon die heeltyd stuur boodskappe heen en weer. ‘Hy kan kamstig net vir my onthou maar kyk hoe lekker lź en whatsapp het met ek weet nie wie nie, maar okaay vir hom, ek kyk verder wat hier aangaan.’ Dus kry Lennon ‘n oproep Shirley sit en luister aandagtig dus Leah. ‘Demi was reg die Hond gee voor, want hoor hoe lekker gesels hy saam niggie glads ‘I Love you, sien jou oor paar weke’ hy het met die verkeerde een gemors ek moes geweet het dus te goed om waar te wees en daai Leah meit kom nogals Bloemfontein toe, so hy spaar die heeltyd sy geld so as sy kom dan het hy geld om haar te entertain. Verflaks, Shirley jy moes van beter weet.’ Shirley sit die laptop op die toilet seat en begin haar hare te trek van frustasie. ‘Keep it cool Shirley, Keep it cool girl’ praat sy soos sy haarself in die spieėl kyk. ‘Jy gaan nie weer hom wys dat sy swak is en weer gaan baklei soos ‘n straat meit jy moet met ‘n strategie op kom om hom in sy eie game te beat…Dink Shirley dink’ Sy praat saam haarself in die badkamer spieėl. En dan glimlag sy ‘Lennon jy gaan die dag regret toe jy van my ‘n pop begin maak het … Ek kan ook Geheeu verlies kry hartjie…’ Shirley text vinnig vir Demi om haar te laat weet dat sy reg was. Demi: Wat is die plan nou Shirley moet ons daar instorm en hom uit gooi? Shirley: Nee vriendin, los hom ek het die perfekte medisyne vir hom. Demi: Vertel Shirley vertel… Shirley: Hot Sex en al die treats, sien ek gaan voor gee ek glo hom en as hy die bomb drop of dink hy my vir ‘n gek gevat ‘bamb’ dan revenge ek …hy gaan my nie sien kom Demi. Demi: Jy is darem een slim persoon Ha Ha Ha girl sit nou die shower af toe die water..En geniet jou aand met daai krokodil. Shirley: Dankie vir die kompliment vriendin maar ek gaan jou hulp nodig het ons praat mōreoggend in die kar hy gaan mos nie klasse bywoon nie. Demi: Regso Shirley. Shirley sit en lag al te lekker ‘Ek kan nie wag om vir Leah Thurston in Bloemfontein te verwelkom nie met ‘n glas of Champers.’ Shirley en Lennon lź poedel naak langs mekaar. ‘Vrek Shieley ons nie protection gebruik nie…’ Gaan Lennon voort. ‘Dit sal nogals lekker wees om ‘n mini Shirley en Lennon te hź, dink jy nie’ Shirley speel effens met sy gedagtes want sy is op die PILL maar Lennon weet dit nie. ‘Jy sal moet ’n Morning After pill kry Shirley, ons is nog te jonk om ouers te wees.’ Hy begin paniekerig raak. ‘Jy is die een wat nie voorsorg gemaak het om laas nag protection te gebruik nie so wie se skuld is dit nou einlik myne of joune? Ek hoop ek is swanger, ek mean ons kind, Lennon ons kind, Kind met die liefde van my lewe..’ Shirley is heel rustig en glimlag al te lekker van binne af. ‘Shirley ek kom nou net uit die hospitaal kan skaars my familie onthou hoe dink jy watter tipe Pa sal ek wees ek mean ek is nog nie reg nie Shirley.’ Hy vryf sy hande deur Shirley se hare. ‘Moet nie die bobejaan agter die berg gaan haal nie geheeu verlies het nog niemand ’n slegte Pa gemaak nie en dit is nie te sź ek is swanger nie.’ ‘Vir een of ander rede het ek gewag vir die woorde ’ons kan dit nie aan Leah’ maar niks vanoggend iemand speel sy rol darem te goed.’ Lź en dink Shirley soos sy Lennon aan kyk. ‘Kry net die morning after pill as jy kampus toe gaan en drink dit asseblief.’ ‘Okaay ek hoor jou hoekom bederf ons hierdie oomblik met hierdie swangerskap snerd?’ ‘Ek is maar net concerned, ek is lief vir jou Shirley en wil nie hź n baba moet jou toekoms op mors nie.’ ‘’n baba sal nooit nie Lennon, dit sal net ‘n blessing wees vir ons altwee…’ Lennon maak vir Shirley stil met ‘n diep soen sy het dit nie verwag nie en toe hy weg trek smag sy behoorlik na asem. ‘Ek het jou so baie lief Shirley ek wil jou nooit verloor nie.’ Vir ‘n oomblik het Shirley dit geglo maar dan speel gisteraand, toe hy Leah bel in haar kop. Sy wil huil maar sy hou haar trane in want as sy gaan huil gaan sy haar game weg gooi. ‘Staan liewer op girl hy is glad nie die moeite werd om jouself so te onstel nie’ Dit gaan deur Shirley se gedagtes soos sy vir woorde soek om Lennon terug te antwoord maar daar kom geen woorde uit nie. ‘Is my Shirley speechless?’ Vra Lennon “Soort van ek hoef nie vir jou te sź hoe lief ek vir jou is nie jy kan dit sien in my aksies… woorde is soms soos woorde is soms soos leė blikke dit maak die meets geraas maar geen aksies nie.’ Shirley is effens sarkasties en hoop dat Lennon dit vang maar gewoonlik doen hy nie. ‘Ek weet Shirley, maar jy is my wźreld..” Hy vat haar hand en lei dit na sy hart toe. ‘Die klop net vir jou.’ Shirley maak haar oė toe want sy kan voel hoe die hartseer weer besig is om op te borrel. Sy ruk haar hand weg en vlieg baie vinnig op sonder om enige iets aan te trek. ‘Shirley, Shirley’ Roep Lennon maar Shirley hardloop behoorlik uit die kamer. Toe sy uit is lź en glimlag hy, ‘Ek het haar net waar ek haar wil hź’ Shirley storm in by Demi se kamer sonder om te klop…Demi wat nog besig was om haar grimering in die spieėl te sit en doen het so groot geskrik toe Shirley poedel naak in storm. “Nee man jirri Meit. Sal jy dan nou so kaal is ooo Vader vat net die gown asseblief’ Gaan Demi al te dramaties voor. Shirley gee nie om nie sy is diep hart seer en begin somer in een te stort soos Demi die gown vir haar aan gee. Dus help Demi haar op. ‘Dit gaan okay wees Shirley, dit gaan okay wees huil jou uit.’ Vertroos Demi terwyl sy besig is om haar op die bed te sit. ‘Die waarheid maak seer Demi dit maak seer, diep seer’ probeer Shirley deur haar trane vir Demi vertel. ‘Ek weet Shirley, ek weet, sssht sssht, my baby girl..jy verdien rerig nie al hierdie seer nie ek weet nie hoekom jy jouself nog deur dit sit nie vertel my net dit asseblief?’ Demi vryf Shirley se rug. ‘Liefde, Vokken donderse Liefde Demi, Liefde. Maar hy voel nie dieselfde nie hy gee nie om nie, hy probeer nie eers om gee nie Demi het ons so min vir hom beteken? Het alles wat ek vir hom gedoen het so min vir hom beteken? Ek het reels vir hom gebreek..’ Begin Shirley alweer van voorag mal te huil en praat. ‘Jy dink te veel aan alles Shirley is tyd dat jy hom moet laat gaan, ek weet dus mooilik maar dus tyd, want kyk wat doen dit aan jou elke keer al probeer jy revenge neem, kan ek nog sien jy het nog daai man bitter lief en ek wil nie hź jy moet met spyt rond loop as jy en Lennon moet uit vrede uitmekaar gaan los die games wat julle met mekaar speel, julle twee breuk mekaar net veder en veder af en op die einde van die dag gaan iemand diep seer kry en vertrou my dit gaan nie Lennon wees nie…Luister na my en begin die stukke op te tel die revenge wat jy teen hom gaan neem gaan hom nie terug bring nie, dit gaan nie die leemte vul nie dit gaan jou net veder breek. Wat hy besig is om te doen is ook nie reg nie, julle is nog lief vir mekaar Lennon het sy foute maar moet nooit vir hom skeer met dieselfde mes as wat hy jou skeer nie…Onse Vader van bo slaap nie Lennon gaan sy dag kry maar as jy aanhou gaan inmeng gaan God jou slaan..’ Die trane rol van Demi se oė af want sy probeer haar bes om haar vriendin op die regte pad te help. Shirley huil nog steeds aaneen sy het na elke woord geluister wat uit haar vriend se mond gekom het. ‘Wat hy aan my gedoen het, het ‘n lelike na smaak in my mond gelaat vriendin maar ek is nie jy nie ek kan nie jy wees nie, al wil ek hom oor gee aan die Here kan ek nie ek wil self die een wees wat laat hy suffer soos hy my laat suffer sonder om ‘n oog te wink, alles wat jy sź is waar maar dus nie wat ek wil hoor of doen nie…ek gaan hom seer maak soos hy my seer gemaak het ek wil hź hy moet voel hoe dit voel wanner jy iemand wat se liefde nog net reinig was vir ‘n gat vat, ek wil so graag doen wat jy van my vra rerig maar Demi dus te veel gevra daai hond lź daar binne en gee voor hy het geheeu verlies, En ek moet hom net let go” Dit werk nie so nie hy gaan van sy eie medisyne kry.’ Demi voel magteloos,’Wel, ek ken jou nie meer Shirley, doen wat jy dink is goed ek sal maar terug staan en soos altyd jou besluite ondersteun.’ Demi en Shirley hou mekaar baie styf in ‘n drukkie vas ‘Dankie Demi dat jy nie vir my Afskryf nie’ ‘Maar natuurlik nie waar gaan ek weer so ‘n mal kop kry? So toe nou vee die trane af en gaan maak klaar onthou jy het nog ‘n master plan om aan te werk’ Shirley is kamer toe waar Lennon nog lź…sy maak die deur baie vinnig oop. ‘Weet jy wat ek besef het?’ Gaan sy heel kwaai voort. Lennon sit verbaas reg op ‘Wat gaan nou aan?’ “Ek het genoeg gehad Lennon, ek het oor genoeg van jou kak gehad eers cheat jy op my laat ek voel dus my skuld hoekom jy op my gecheat het en tweedens …” Lennon val haar in die rede “Ek kan nie onthou nie hoeveel keer moet ek dit vir jou sź..” ‘Wag ek is nog nie klaar nie tweedens lieg jy oor geheeu verlies ja Lennon , ek weet jy lieg jy het Gisteraand al te lekker saam met jou hoer meit gepraat ek het oė oorals.’ Shirley is besig om vir haar iets aan te trek maar sy gooi behoorlik die hang kas deure. ‘Ek is jammer Shirley ek wou jou net terug kry omdat jy my van die trapper af gestoot het …’ Gaan hy voort. ‘En dan ontken jy dit nie eers nie sies hond.. Jammer beteken niks nie Lennon wat ek aan jou gedoen het is niks nie wat jy aan my gedoen het is groter en dan kom speel jy nog met geheeu verlies …Vok!! Ek is lief vir jou Lennon en ek sal alles doen vir ‘n tweede kans maar ek besef dat jy nooit sal verander nie nooit, jy maak asof jy oomgee maar die enigste rede hoekom jy nog hier is, is omdat jy weet wat jy aan my gedoen, my seer gemaak dus hoekom jy nog hier is, Want jy voel skuldig. Ek soek jou nie meer hier nie ek soek jou nie meer hier nie” Shirley skreeu behoorlik op Lennon, sy gryp sy sakke en prop sy klere wat nog rond lź daarin. Hy loop al agter haar aan ‘Shirley kalmeer..’ ‘Moet nie my sź om te kalmeer nie ek het lank genoeg jou shit getolerate, nie meer nie. Nie meer nie, los my. Los my.’ Lennon hou vir Shirley om haar lyf. ‘Ek was daar vir jou nie omdat ek skuldig voel nie, omdat ek omgee. Vervlaks vrou mens.’ Verskreeu Lennon vir Shirley. ‘Los my Lennon’ en dus los hy haar, Sy draai om en kyk hom in sy gesig. ‘Ek is moeg vir jou ek wou jou seer maak deur wraak te neem, maar jy is dit nie werd nie jy is nie, my tyd en energy werd nie. Jy is ‘n papbroek. Jy is net ‘n geleentheid gesien en jy dit met albei hande aan gegryp ek was ‘n fool om te dink jy het my lief, jy het geen liefde in jou hart nie ek het vir 3 jaar geglo jy is ‘n nice mens maar jou ware kleure het uitgekom. Jy is sleg Lennon. Skreeu Shirley terwyl sy Lennon se foon gryp. En dus klap Lennon vir Shirley laat sy neer val. ‘Sien jy, jy soek my Shirley gee my foon.’ Shirley hou haar wang sy is verbaas want geen man het ooit sy hande vir haar gelig en dan staan Lennon nader om haar te skop op haar ribbers. ‘Eina, DEMI!!’ Roep Shirley soos Lennon haar verskop. Shirley klou verklaar aan Lennon se foon vas, en dus trap Shirley hom in sy mag dat hy behoorlik smag na asem. Sy vlieg vinnig op, sy kan die pyn voel waar hy haar geskop het. Sy gee hom een vuis op sy bek laat sy lip stukkend is, dus hardloop sy na die kamer deur en gooi sy foon in die gang en dan sluit sy die kamer. ‘Vandag maak ons mekaar vrek’ Gaan Shirley voort. Dus vlieg Lennon weer op en begin slaan aan haar en gooi haar op die bed. ‘Jy is reg vandag maak ons mekaar vrek. Jou slźt’ En met dit gee hy haar weer ‘n helse klap. Sy druk haar vingers in sy oė en krap hom met haar naels. Demi het die Geskreeu gehoor en dadelik na Shirley se kamer gekom maar sy kan nie in gaan nie want die deur is gesluit. ‘Shirley!!Is jy oraait? Lennon jou hond los my sister los haar, Lennon maak oop die vokken deur, ek smeek los haar’ Kerm en skreeu Demi voor die deur. Demi probeer die deur oop skop maar sy het geen kragte in haar nie. ‘Shirley is jy oraait?’ skreeu sy van buite die deur. ‘Ek sal wees Demi’ Lennon is steeds bo op Shirley, Shirley verkrap hom al in sy gesig. Hom Trill is baie hard. ‘Jou teef jy maak my seer’ dus gee hy haar weer ‘n klap. Dus byt Shirley sy arm dat hy dadelik op vlieg van die pyn en sy sukkel na haar ‘Bedkassie’ laai toe om iets daar binne te kry. ‘Shirley!’ Verskreeu hy haar. Demi wat buite die kamer deur staan, begin bekommerd te raak want sy hoor nie weer vir Shirley nie sy dink dadelik die ergste. ‘Ek bel die polisies Lennon maak oop die donderse deur.’ Skreeu sy van buite af. Lennon trek Shirley aan haar been ‘Want toe dink jy gaan jy?’ ‘Lennon los my. Los my.’ En dus skop sy hom in sy gesig en sy is vinnig na die laai toe. Lennon het nie gesien dat sy die teiser in die hande gekry het nie. En dus trek hy haar hierdie keer aan albei bene en draai haar om sodat sy op haar rug kan lź. Hy steeds nie agter gekom dat sy die teiser het. Hy begin haar soen en sy soen net so passionate terug dit gaan baie rof op die bed. En dus druk Shirley die teiser teen sy mag. Hy ruk behoorlik ‘Jy is een crazyyy teeeef’ was al wat uit sy mond gekom het soos hy ruk. Shirley stoot hom stadig maar seker van haar af, laat hy op die grond val. ‘Ek is nie ‘n een om mee te mors nie Lennon dit behoort jy nou al teen die tyd te weet…’ Shirley staan oor hom terwyl hy nog lź op die vloer. ‘Jy hoort in die malhuis. Jy is siek bo’ maak Lennon nog opmerkings soos hy vir Shirley probeer nat spoeg. Sy druk die teiser tussen sy bene amper naby sy ‘Trill’ privaat dele. ‘Ek is Shirley Marais en ek laat nie ‘n klong op my kop sit nie jy het lank genoeg dit reg gekry om my vir ‘n gat te vat maar genoeg is genoeg. Ek is keel vol vir jou. Van vandag af gaan jy my respekteer. Ek is toe nie die dom pop wat jy gedink jy Ken nie, Klein Kind.’ Shirley is uit asem uit maar verskreeu behoorlik vir Lennon. “Meit maak nou oop toe’ Skreeu Demi van buite. Dus gaan maak Shirley die deur oop Lennon lź en ruk, ruk daar op die vloer.



6 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page