Haar bril met die dik raam bly van haar gesig afgly. Die bril en die lense is lankal ondoeltreffend. Sy staan en staar uit by die venster na die lieflike bome wat besig is om te blom dus lente buite, maar buite haar hart is dit donker, wat eens besig was om te blom is besig om stadig maar seker te dood.
Trane loop van haar oė af soos herinderinge in haar kop afspeel. Sy wonder wat het van haar geluk geword. Sal dit ooit weer die pad terug huistoe vind.
Die geluid van haar selfoon bring haar weer terug na realiteit. Sy Haas na haar “BedKassie” om dit te antwoord met die hoop dat dit Lennon is maar dus nie hy nie.
Dan sit sy ‘n glimlag op haar gesig en antwoord die foon in die mees vriendelikste manier wat sy kan.
‘Hello Ma”
“Shirley my kind, Is alles nog oraait? Ek en jou Pa is bekommerd. Ons hoor net niks van jou die afgelope tyd nie.”
Sy gaan sit op die bed, en dink! Moet ek my Ma vertel wat rerig aangaan. Moet ek haar vertel, maar dan besluit sy om ‘n leeun te vertel.
“Ek is maar net bietjie besig met toetse en klasse hou my ook maar baie besig deesdae, dat ek skaars kans kry om te bel, ek “Verlang” verskriklik huistoe, maar Ma hulle hoef nie oor my te worry nie. Ek is genuine oraait.”
Probeer sy haar Ma ooreed oor die foon.
“Shirley jy moet darem een dag afvat my kind, moet jou nie ooreis nie asseblief.”
‘Ek belowe vir Ma dat ek my nie sal ooreis nie.”
“Hoe gaan dit met Lennon?”
Die oomblik toe Shirley die naam hoor loop die trane weer uit haar oė uit. Sy weet nie hoe om die vraag te beantwood nie.
“Shirley is jy nog daar?” wil Lee weet.
“Uhmmm…ja Ma, met hom gaan dit nog goed. Die liefde blom nog heelwat..” Probeer sy ooredend klink.
“Ek is bly, hou dit so want Lennon is ‘n goeie manetjie, ons hou nogals van hom.”
Die woorde steek Shirley soos ‘n mes in haar hart. AS Lee maar net wou weet dat hy nie so goed is soos hy voorkom dink sy vir haarself.
Trane rol steeds van haar oė af maar sy glimlag deur dit.
“Hy is ja Ma, die beste outjie wat ek ooit in my lewe al gehad het.”
“Jy sal hom weer moet saam bring as jy kom kuier vir die vakansie want ons beplan reeds ‘n lekker familie trip.”
‘Ek maak so, ek moet nou gaan Ma, stuur vir Daddy groete en gee ‘n soen vir Mida daar.”
Voor Lee nog kon bye sź, het Shirley vinnig die foon in haar ore neergesit.
‘Ja Lennon, jy was perfek totdat jou ware kleure begin wys het.” Sy gooi haar foon aan die anderkant van die bed.
Terwyl sy inmekaar op die bed sit met haar kop tussen haar bene…
Sy snik huil van die pyn wat sy binne voel.
“Jy is die koffie vlek op my wit Sondag rok; ‘n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees.”
Comments