top of page
Search

Die Intern 8

Updated: Dec 29, 2020

Fredds het opad na die woonstel heeltyd Homself loop en krap. Hy het dit geniet maar die gedagtes aan sie ouderdom verskil maak hom skoon siek. Hy sluit die woonstel deur oop en sien dan ‘n heel Vroeilike Roderick agter die potte wat ook al hy maak ruik hemels. Hy groet dan net vir Roderick en is reguit na sy kamer om te gaan stort hy wil nou net Proff Lara se reuke af van hom afkry. ‘Ek ruik soos ‘n ou mens.’ Praat hy met Homself terwyl hy die waslap oorals waar hy dink die reuk is vryf hy. ‘Fredds moet nie al die warm water klaar maak nie.’ Skreeu Fredds uit die Kombuis want sy roomie is nou al in die stort vir amper ‘n uur. ‘Ek is nou klaar.’ skreeu hy terug. Hy sit die krane af en droë Homself af. En trek vinnig net sy boxers aan want hy gaan tog nêrens vir die nag nie, en is vrek warm. Hy lê op sy bed en gaan deur sy foon, hy het noglanklas van Beatrice gehoor miskien is dit ook beter so dink hy by himself. Nie lank klop Roderick aan sy kamer deur kom maar binne. ‘Jy kan vir jou opskep ek gaan net gou ‘n was slaan.’ Laat weet Roderick hom. ‘Dus dood reg.’ En voordat Roderick kon uitgaan onthou hy dat die Landlord hier was met ‘n boodskap en dis draai hy in sy vuur warm spore om. ‘Ons Landlord was hier, jou Ma het glo gister gebel om uit te vind waar jy bly ek meand die woonstel nommer en so, want sy wil kom kuier. Ek vind dit snaaks want jy praat nooit oor jou ouers nie en hulle was nog nooit hier vir die 2 jaar wat ons hier bly.’ Fredds laat ‘n helse sig uit. ‘Is jy Erinstig my bru, miskien het jy verkeerd gehoor my Ma sal nooit so ver travel.’ Hy ignoreer Roderick se stelling oor hy wat nooit oor sy ouers praat. ‘Hy het duidelik gesê Fredds Matthews unless ek verkeerd gehoor het my bru.’ ‘Okay dan.’ Weird vir Roderick maar inplaas van dat hy baie vrae vra verlaat hy maar Fredds se kamer hy het immers net die boodskap oor kom dra. Fredds lê en dink hokum sal sy Ma na al die jare na hom toe wil kom waar het sy geld vir vervoer gekry. Al die vrae gaan deur sy kop. En nes hy in die middle van al die gedagtes is maak sy foon ‘n geluid. ‘n Boodskap van Josh. ‘My bru die dinge ruk hier langsaan by my en jy mos gesê jy wil naweek bietjie kuier so steek uit ek stuur jou die location.’ Fredds het net met ‘n “Okay ek is nou daar reply.” Hy staan op en loop na die hangkas en maak dit oop om te check wat hy gaan aantrek vir die nag, hy haal vir hom ‘n erinstige “Cheese Boy” pakkie uit sy hangkas. Hy trek vinnig aan en gaan Kombuis toe om vir hom kos in te skep.Josh stuur toe die location maar dit is glad nie loop afstand nie. Terwylhy besig is om te eet kom Roderick uit sy kamer uit lekker fresh. ‘My bru ek het ‘n guns om jou te vra.’ Roderick loop tot voor die pot Fredds gee hom ‘n bord aan. ‘Ek luister.’ ‘Ek is genooi na ‘n braai, en ek het vervoer nodig dink jy, jy sal my kan gaan aflaai?’ ‘En ek is nie genooi?’ ‘Dus mos nie jou tipe ding nie.’ ‘WEL ek nooi myself.’ Dus nie eers ‘n braai nie dus net ‘n chill session. Maar Fredds stem toe in terwyl hy net daar kan uitkom en hom dood aan die weed kan rook en Roderick hom nie heelaand gaan opas is alles reg. Hy laat weet dan net vir Josh dat Roderick gaan saam kom. Altwee van die manne is nat uitgevat, reg vir die aand Fredds gee vir Roderick hoogs en laags directions en dit arriveer hulle uiteindelik. ‘Is dit veiling om my kar hier te parkeer?’ Wil Roderick weet want die area lyk bietjie dodgie. ‘Kom ek vra gou net vir Josh sit net hier.’ Fredds klim uit en vra vir Josh. En dan laat weet hy vir Roderick. ‘Hy sê jy kan maar die kar binne sy yard parkeer.’ Roderick doen ook maar. Fredds stel vir Josh aan Roderick voor aangesien die twee nog nooit ontmoet het nie. En om is hulle waar die party en die musiek is. ‘Nooit gaan ek weer saam met jou uit nie.’ Kerm Roderick terwyl hy breakfast opskep, dit is Maandag oggend en die twee het amper heel naweek geslaap. ‘Jy kan nie stry nie bra dit was lekker.’ ‘Dit was ja, vir die eerste keer in ‘n lang tyd het ek myself geniet maar nooit weer nie.’ ‘Hoe voel jou lyf? Want jy kak hard geval ek het later aan gedink jy het Erinstig seer gekry veral toe ek die bloed sien.’ Fredds sit aan tafel lekker deur die slaap, maar moet net Kampus toe gaan want dit is weer ‘n helse Praktiese les. ‘Ek het gehoor hoe vra jy Verskoning, as ek dood gegaan het sou dit alles jou skuld was, DIK KOP.’ ‘Ek weet, Maar ek het jou nie gedwing nie, onthou jy was Roderick.’ Hulle albei lag kliphard. ‘Nee man Bra Fredds het ek rerig laat Roderickie ‘n verskyning maak?’ ‘Aweh jy het, maar al wat saak maak is ons het ons lekker geniet.’ ‘Maar nooit weer nie my lewer is seker al in skrewe.’ ‘Nou oordryf jy alweer, jou lewer is nog in perfect condition.’ ‘Maar op ‘n serious note, wat pla jou?jy is die afgelope tyd nie jouself nie, PAL.’

4 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page