top of page
Search

Die Intern 7

Updated: Dec 22, 2020

Roderick maak die flat deur oop en gaan binne. Hy is eers na sy kamer toe en dan besluit hy om te check of Fredds okay is want dit is te stil. Hy klop aan Fredds se kamer deur maar geen antwoord nie nadat hy seker vyf of ses keer geklop het besluit hy om die deur oop te maak. Die kamer is donker dus sit hy die lig aan maar daar is niemand nie, die bed is netjies Opgemaak, daar is geen bewyse dat Fredds hier vir die dag was nie, sy sak is nie eers te siene nie. Hy begin bekommerd raak en bel, maar daar is geen antwoord nie die foon lui en lui net. ‘Dus vreemd want hy het dan gesê hy is hier, en die is mos nie hy nie, en dit op ‘n Donderdag iets is nie reg.’ Praat Roderick met himself terwyl hy die hele woonstel vol loop besig op sy foon. Hy sien dat Fredds nog paar minute terug online was toe hy nog gevra het of hy by die woonstel is. Hy stuur dan ‘n boodskap maar dit wys net een streep. ‘Miskien is sy foon af! Hoekom sal ek my bekommerd oor Fredds. Hy is groot genoeg om na Homself te kyk.’ Roderick probeer Homself ooreed dat Fredds nie sy verantwoordelikheid is nie, maar tog nog probeer hy hard om net uit te vind of hy oraait is. Hy gee net om vir sy roommate dit is tog nie ‘n slegte ding nie. Die tyd het al vir 8 uur gegaan en geen Fredds nie, Roderick het al op die bank aan die slaap geraak so sit en wag hy. ‘n Dronk Fredds kom die deur binne, Roderick het dadelik wakker geskrik toe die deur van die woonstel oop gaan. ‘Waar was jy? En Hoekom lyk jy so?’ Vra ‘n deur die slape Roderick. ‘My… My Bruh!’ praat Fredds sleep tong. ‘Vrek op ‘n Donderdag aand is jy Erinstig?’ ‘Roderick, ek nie nou, nou ‘n preek nodig nie jy vokken erger as my Tannie.’ Hakkel Fredds terwyl hy hom op die bank neer gooi. Hy het nie eers die deur agter hom toe gemaak nie. ‘Ek preek nie, weet jy hoe bekommerd ek was?’ ‘Ja,Ja,Ja SSSHHHT nou ek is moeg.’ Roderick wou nog iets terug sê maar Fredds is weg aan die slaap. Hy gaan sluit dan die deur en gaan haal ‘n kombers uit Fredds se kamer om hom toe te gooi. En dus besluit hy ook om maar te gaan slaap. Hy sal môreoggend met die dronkie praat want dit is so uit karakter uit. Wie en wat is Fredds besig om te word dus nie die klong wat ek ken of geleer ken het. Dink hy terwyl hy in sy bed lê. ‘Fredds staan op my bru.’ Roderick maak ‘n slapende of liewer tiepende Fredds wakker. Dus Vrydag oggend en hul albei het vroeg klas. ‘Uhhmmm…mahn los my.’ mompel Fredds. Roderick los hom dan en gaan kombis toe om koffee te maak. En dan keer hy terug na die sitkamer waar Fredds op die bank lê. ‘Kom, Nou hier is koffee jy sal beter voel.’ ‘Jirrie Roderick los my uit man.’ ‘Kom aan Fredds! Jy moet opstaan dus die laaste dag van die week.’ Fredds lig ook maar sy kop net sodat Roderick ophou kan karing. ‘Waar was ek?’ vra Fredds vir Roderick, lyk Roderick weet waar hy was. ‘Nee my bru, kan jy nou vir my daai vraag vra. Jy vir my gesê jy is by die huis en toe ek hier kom is jy nie hier nie, jy kom past 8 bells, hier aan poep dronk.’ Fredds hou net sy kop en dan onthou hy waar en met wie hy was. Hy was uit saam met Josh. En het pille saam met hom gerook en dronk geraak. Hy staan toe op en kyk vir Roderick. ‘My bru, ek is jammer ek weet nie meer wat saam met my deesdae aan gaan.’ ‘Jy weet as iets jou pla jy kan altyd saam met my praat.’ Verseker Roderick hom. ‘Ek weet dit my bra! Jy is ‘n bra duisend.’ hy vat toe die koffee by Roderick en gaan na sy kamer om klaar te maak vir die dag. Soos hy stort val dit hom by dat, hy vandag die gunsie vir Proff Lara moet doen. Hy draai die krane toe en vat ‘n handoek om sy onderlyf gedraai, hy kyk op en praat dan met Homself. ‘Aih Here wanneer gaan alles einde kry? Hoekom moet ek hierdie doen, dit walg my om met iemand te slaap wat tien keer nie my ouderdom is nie net om my eie bas te red. Maar het ek dan ‘n Keuse Vader? Het ek dan een?’ Hy wag vir ‘n antwoord van bo af maar geen antwoord nie. Al antwoord wat hy kry is Roderick wat karing dat hy moet klaar maak want hulle gaan laat wees. ‘Fredds jy het nie juis ‘n keuse nie, of jy druip of jy doen die daad toe oë en hardloop daar uit sodra dit klaar is.’ Hy probeer Homself oortuig in die badkamer spieël terwyl hy besig is om aan te trek. Hy is onseker uit motor toe waar Roderick al reeds sit en wag. ‘Jy is darem stadig vanoggend.’ ‘Blame jy my na Gisteraand, voel ek soos ‘n hond.’ Hy klim toe in en Roderick start die motor en hulle vertrek toe. Fredds praat nie ‘n woord nie. ‘Gaan jy dan nie vandag musiek speel?’ Vra Roderick net om die stilte te laat verdwyn. Dit sit Fredds sy foon in die AUX en speel die treffer ‘ Sexual Healing.’ Dis ironies want hy gaan vandag sexual healing kry van ‘n ou girl. Dit pla hom vreeslik, hy was noglanklas sexual aktief, so alles gaan deur sy gedagtes. Hy wil tog nie die Proff teleustel nie of Homself in die skande steek nie. Hierdie keer het Roderick hom nie by die mediese hek afgelaai nie want hulle doen nie prakties op ‘n Vrydag. Die twee het mekaar gegroet en elkeen is in sy eie rigting nadat die kar parkeer is. Fredds het vir Josh ‘n boodskap gestuur om te hoor waar hy is maar hy het laat weet dat hy nie na vandag se klasse sal kom nie. ‘Great! Nou is ek nog aleen ook vir die dag.’ loop en praat hy met himself oppad na ‘n klas toe. Die dag het so vinnig geloop toe Fredds weer sy oë uit vee bevind hy hom voor Proff Lara se kantoor dus laat so al die professors is al huistoe. Hy staan eers vir ‘n rukkie daar met sy oë toe dit kom voor day hy ‘n gebed op sê. Toe hy klaar is maak hy sy oë oop en klop aan die deur. Dit was nie eers lank dus asof Lara aan die ander kant van die deur gestaan en wag het. Sy het daar gestaan met ‘n baie kort rokkie wat tien tree bokant haar knieë sit. ‘Ek het jou verwag Matthews! Gaan sit ek is nou by jou.’ Fredds sluk ‘n Erinstige knop in sy keel af toe hy sien wat sy aan het, hy is geskrik maar tog nog lustig. En loop stadig maar seker tot die naaste stoel in haar kantoor. Sy sluit die deur en gaan reguit na haar kantoor. SY sluit die deur en gaan reguit na haar lessenaar en maak die laai oop om ‘n kondoom uit te haal. En dus gooi sy al die boeke en papier op haar tafel op die grond met ‘n slingse glimlag kom wys vir Proff wat jy het seuntjie. Sy het hom nader getrek en begin soen. ‘Ek soek dit rof op hierdie hout tafel wys my wie is baas Fredds…’ Sy ruk sy band van sy Jeans broek af terwyl hy besig is om haar te soen. Dis nie lank en sy trek en gooi sy T-shirt eenkant. ‘Ek wil mos maar sê jy het ‘n paar spiere.’ Sê sy terwyl sy, sy spiere vryf met haar vyf vingers. Fredds se asem jag bihourly want hierdie Tannie ken haar storie. Toe hulle klaar is soek Fredds sy klere op die grond en trek vinnig aan tewyl Prof Lara in haar stoel sit en smile. Haar Hare is woes verby. Die twee was vir meer as paar minute besig…. ‘Ek wil seker maak jy hou jou end van die deal? Ek wil nou dadelik sien jy gee my ‘n goeie punt sit dit somer nou op die sisteem.’ ‘Jy laat nie met jou mors nie nuh Matthews vir daai performance gee ek jou somer ‘n volle 80%.’ Dui Lara aan met ‘n bree glimlag terwyl sy haar laptop uit haal om vir Fredds te verseker dat sy haar end of the deal hou. Nadat sy klaar die punt verander het, loop sy om en gee vir hom ‘n laaste soen. Voordat sy die deur oop sluit hy kan gaan. ‘Ek hoop die in nie die laaste nie.’ Sê sy terwyl hy uit loop by die deur. ‘Dit was die eerste en die laaste Prof. Ek gaan nooit weer foute maak vir Prof om my te verlei.’ ‘Ons sal sien seuntjie.’


2 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page