top of page
Search

Die Intern 19

Updated: Feb 10, 2021

Booboo se stem was skerp en dit het net laat Fredds se kop meer en meer pyn. Fredds het met frustrasie na Booboo gekyk. ‘Hoekom kan hy nie net still bly nie’ hy het die woorde in sy kop gesź maar geen woorde het sy droė lippe verlaat nie. ‘Dis hoe dit werk hier. Hulle neem ons in hegtenis op Vrydagaan. Vandag is Maandag.’ Booboo hou aan met gesels. Fredds het al tred verloor met die tyd. Van dag en nag. ‘Ek’s hier van Vrydag oggend ek het net kos genteel.’ Maak Booboo dit duidelik. Fredds aan die anderkant sź nie ‘n woord nie. ‘Fredds Matthews! Jy het ‘n besoeker.’ Red die Polisie beampte vir Fredds uit die sinnelose gesprek van Booboo. Fredds is verlig toe hy sien Dus Roderick. ‘Bra Fredds is jy oraait? Wat het gebeur? Ek hoor soveel stories. Jammer ek kom nou eers het Gisteraand laat van Johannesburg Aggreko.’ Roderick sit regoor Fredds wat vasgemaak is met boeie. ‘Ek is oraait. Maar jy moen my glo Roderick ek het haar nie verkrag nie, dit was alles met consent.’ Praat Fredds terwyl trane sy oė verlaat. ‘Ek weet jy is ‘n goeie persoon Bra. Jy sal nooit so iets doen nie.’ ‘Ja maar die polisie glo my nie, niemand glo my nie!!!’ Begin jy skreeu terwyl trane steeds rol. ‘Alles sal oraait wees. Jou bail is twentig duisend rand. Ek weet jy het nie sulke klas geld nie so ek sal my beste probeer om jou hier uit te kry voor die son sak my bru.’ ‘Dankie Roderick.’ ‘Dis niks nie jy sou dieselfde vir my doen.’ Die polisie beampte kom dan in om vir Fredds te laat weet die staat prokureur is hier om hom te sien. ‘Ek sien jou dan later sterkte en vertel die waarheid.’ Roderick staan dan op en loop. Hy glo alles wat Fredds hom vertel het, en glo vas dat Beatrice hierdie beplan het maar dit gaam moeilik wees om dit te bewys. Die stomme Fredds, Hoe op aarde gaan hy Homself uit hierdie gemors kry? “Vergewe my asseblief, Ligte vas af die heel dag. Geen krag vir die laptop. Sal weer mōre tik.”

2 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page