top of page
Search

Die Intern 18

Updated: Feb 8, 2021

Het sy geroep terwyl die mede beampte Fredds instoot meet geweld. Sy kop het effens by die bokant van die deur raam gestamp. Toe hulle die deur agter hom sluit vryf hy sy kop. ‘Ek het haar nie verkrag nie!!!’ Skreeu hy terwyl die Vangwa weg trek. ‘Ek het nie!’ begin hy te huil. Alles was ‘n misverstand, hulle het die verkerder persoon hy moet aan hulle verduidelik dat hulle die verkerder persoon het. In paniek het hy begin aan die kante van die Vangwa begin slaan, maar die beamptes het dit nie eers agter gekom nie terwyl hulle deur die strate jaag, om by die polisiestasie uit te kom. Toe hulle uiteindelik by die stasie kom, maak die manlike beampte die deur oop. Fredds klim stadig maar seker uit. ‘Viniger masekind! Ons het nie heelnag tyd nie.’ Jag die beampte vir Fredds aan. Die stasie se helder ligte het soos nalde in sy oë gevoel. Klomp dinge gaan deur sy gedagtes soos hy ingelei word soos ‘n misdadiger. In die stasie vra ‘n ander beampte sy naam en besonderhede en vat dan van sy besittings wat hy op hom het soos sy selfoon. ‘Ek het die nie gedoen nie, Meneer.’ Pleit Fredds vir die laaste keer voordat die beamptes wat hom in gebring het hom in ‘n lang grys gang aflei om hom na ‘n sel toe te neem. Elke tree was moeilik. Die geraas van selhekke wat toeslaan kon deur al die gange gehoor word. In die afdeling waarin hulle was, was daar twee aangrensende selle - een vir mans en een vir vrouens. Beide was groot genoeg om ten minste 10 mense aan te hou. Die mans sel was darem nie vol nie daar was net een ander man daar binne maar die vrouens sel was baie vol. Die polisieman het dit selhek oop gesluit en Fredds in gegooi. ‘Jy sal môre eers toegelaat word om in kontak met ‘n prokereur te kom.’ Laat weet die polisieman vir Fredds wat nie kan glo wat nou met hom gebeur het nie, hy dink dit is net ‘n droom maar dit is realiteit. ‘Haaibo Boetie die tronk is nie vir jonk kinders soos jy nie.’Het een van die vrou gevangenes ‘n opmerking vanaf die sel oorkant gemaak. ‘Wat het jy gedoen hom hier te be..’ Toe maak een van die ander vrouens haar stil, ‘Is reeds die cute faces wat die akligste crimes doen, punt is hy is nou ‘n krimineel soos ons.’ ‘Heey tsek man! Los die laaitie uit!’ Maak die Man in Fredds se sel die twee vrou mense stil. Fredds se sel maat staan dan op en skud die tralies van die sel en skreeu ‘Almal hier binne is onskuldig totdat die hof jou skuldig bevind!’ ‘Hay’suka wena Booboo jy maak asof jy alles weet’ het die een vrou geantwoord,’Jy was al soveel keer in die hof dat jy dink jy’s nou die regter.’ Fredds het nie ‘n woord gepraat nie hy het een kant in ‘n donker hoekie gaan sit en dink terwyl sy sel maat saam met die vrouens oorkant heen en weer woorde wissel. Booboo het omgedraai en Fredds deeglik bestudeer asof hy probeer uit maak watter tipe persoon Fredds is. Hy het langs Fredds gaan sit ‘My laaitie my naam is Booboo, wat noem jou mense jou?’ Fredds het sy kop gedraai na Booboo, hy het sy spoeg ingesluk om sy keel nat te maak. ‘Hulle noe my Bra Fredds.’ ‘Dus so my laaitie, nou nie sleg maar daai meide is reg, jy lyk nie asof jy hier hoort nie, wat het gebeur?’ ‘Ek weet selfs nie wat gebeur het nie, alles is deurmekaar maar ek is hier omdat iemand beweer ek het haar verkrag en aangerand, nadat sy my verlei het. Maar hoe bewys ek dit?’ ‘Laat die aan jou Prokereur oor en die hof. Ek glo nie daar is evidence teen jou.’ Fredds het niks veder gesê hy probeer after die motief kom Hoekom Beatrice so iets kon doen dan val dit hom by; ‘Die aborsie’, dit is omdat sy wraak soek vir die aborsie. Alles begin nou sin maak. Dit is Saterdag oggend en Beatrice sit en huil in haar kamer dit is alles net ‘n act want Rav is besig om haar te troos. Toe Beatrice by Fredds weg sluip het sy eers terug na sy en Rav se woonstel gegaan om ‘n show op te sit. En alles het gewerk want Rav het vir Beatrice na die polisie stasie geneem waar sy die klag teen Fredds afgelê het en daarna is hulle hospitaal toe sodat ‘n dokter haar kan ondersoek. En dit is toe bevestig dat sy verkrag is. ‘Moenie huil nie Beatrice, daai gemorsie sit agter tralies. ‘Troos Rav ‘n huilende Beatrice. ‘Ek sal nooit weer dieselfde wees nie, hy het my misbruik, verniel ek voel glad nie meer soos ‘n mens nie Rav.” Antwoord Beatrice tussen trane. ‘Kom ek maak vir jou ‘n lekker koppie tea om die dag mee te begin, jy weet jy sal moet ‘n berader gaan sien want jy is deur ‘n helse trauma.’ Rav staan toe op en maak eers Beatrice se kamer gordyne oop sodat die son straal kan in kom. ‘Rav ek moet dit oorweeg om ‘n berader te gaan sien.’ ‘Great Beatrice. When is your mom arriving?’ ‘Hopelik vanmiddag.’ Rav is dan Kombuis toe om die tea vir Beatrice te maak. Beatrice vee vinnig die trane af en gryp haar foon om haar Ma ’n boodskap te stuur. ‘Ons plan het gewerk. Well done Mommy. Ek sien vir Mommy vanmiddag.’ Mams het vinnig reply “Jy is ’n Pro my kind, ek kan nie wag nie. En nou moet jy jouself voorberei vir ’n lang duurige Hof saak. Ek sien jou dan vanmiddag.’ Beatrice gee ’n bree glimlag toe sy haar Ma se boodskap sien. ‘Wel Ma hoef nie te worry oor die hof saak, mans word deesdae nie geglo nie. En besides daar is genoeg bewyse teen hom hy was so honger en lus dat hy presies alles gedoen het wat ons beplan het.’ ‘Hy is lekker dom my kind.’ Sy het nie reply op haar Ma se laaste boodskap nie want Rav het ingestorm met ’n skink bord met ’n pot tea. ‘I see you’ve stopped crying.’ ‘Ek moet maar net ophou, ek kan nie verander wat gebeur het nie, miskien as ek nie sulke kort rokkie aan gehad het nie toe ek die notas weg vat sou hierdie nie gebeur het nie.’ ‘Don’t blame yourself baby girl. Jou rokkie het niks hiermee te doen nie. He is a pig! All men are pigs!’ Maak Rav ’n helse stelling, en dit is tog net so in Beatrice se guns. ‘True story!’ Chorus Beatrice hoog en laag. ‘One Question.’ ‘Shoot’ ‘Hoekom het jy die notas so laat na hom toe gevat? You could have done it during the day?’ Beatrice dink vinnig aan iets. ‘Ek het nie tyd gekry deur die dag en hy het sy notas dringend gesoek.’ Rav knik net haar kop om aan te dui sy verstaan nou. En so het die naweek geloop Fredds kon eers ’n staats prokureur die Maandag sien. Iemand het Fredds geskud. Uiteindelik het hy sy oë oop gemaak. Die lig was helder in die sel en sy kop het gevoel asof dit met ’n yster gekap is, so erg het die pyn geraak. Hy lê heelnaweek in die hoekie. Het skaars die kos geëet wat vir hom gegee was. Vir ’n paar oomblike het hy gedink hy is by die huis in sy bed, sonder dat hy weet hoe hy by die huis gekom het. Maar dit was nie by die huis nie. Hoe het hy hier beland ’Roderick, Roderick!’ begin hy te roep maar geen antwoord. ‘My bru jy is nie by die huis nie!’ antwoord Booboo vir Fredds. Fredds lug sy kop, en dan besef hy waar hy homself bevind die hele naweek was vir hom aklig. ‘Dis Maandag Bra Fredds, ek het vir my ’n prokureur gekry en ek gaan uit hier.’ ‘Goed vir jou Bra, beteken die staats prokureur gaan my ook vandag kom sien?’ ’Ja’ antword Booboo.


4 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page