top of page
Search

Die Intern 17

Updated: Feb 4, 2021

Die klop aan die deur raak al hoe agresief nadat Fredds gesę het hy kom. Hy hardloop toe deur toe om oop te maak sonder om te vra wie dit is. Tot sy verbasing is dit twee polisie beamptes. ‘Is u Fredds Matthews?’ vra die manlike beampte. ‘Ja ek is’ antwoord Fredds. ‘U word gearesteer vir die aanranding en verkragting van Beatrice Baxter.’ Maak die polisie man duidelik terwyl die vrou beampte in stap om boeie om sy hande te sit. ‘Wat, wag! Wag!’ Kerm Fredds met ‘n confused uitdrukking op sy gesig. ‘Meneer jy het die reg om stil te bly enige iets wat jy sę sal teen jou in die hof gebruik word.’ Maak die polisie man duidelik terwyl die ander een Fredds se hande vas maak. ‘Kan ek ten minste my foon kry? Vir as ek ‘n prokereur wil bel?’ Die polisie man vra hom toe waar sy foon is en gaan haal dit. Fredds kan nie glo wat nou gebeur nie, hulle lui hom af na die vangwa toe terwyl elke student op die woonstel blok buite staan om te kyk wat nou gebeur. Hy bewe van skok niks maak vir hom sin nie. Die manlike beampte het hom voorentoe gedruk terwyl die vroue beampte die agter kant van die vangwa oop maak.‘Klim in!.’

4 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page