top of page
Search

Die Intern 16

Updated: Feb 3, 2021

Die week het so vinnig geloop. Roderick was heelweek besig om sy sak te pak, hy gaan net vir die naweek maar hy kon nie besluit wat om in te pak nie. ‘Sterkte met jou audisie my bru.’ Groet Fredds vir Roderick. ‘Dankie ek sien jou Sondag oggend, en moet tog nou nie die flat omkrap nie gedra jou Bro Fredds.’ Roderick is ewe hastig by die deur uit want die ubber is buite wat hom lughawe toe neem. ‘Vrydag, ja wat dit gaan ‘n droë een wees sonder Roderick. Ek moet maar study.’ Sit en praat Fredds alleen met himself. Toe hy klaar geëet het staan hy op en gaan was hom, sodat hy kan Kampus toe gaan. Hy het nog nie ‘n text van Beatrice gekry om te laat weet hoe laat sy hom op Kampus gaan ontmoet sodat hy sy notas terug kan kry. SO het die dag geloop en sy was nêrens te siene nie en sy het ook niks laat weet dus het Fredds Aangeneem sy het nog nie afdrukke van die notas gemaak nie. Hy en Josh is soos elke dag saam besig met hulle eie dingetjies alles omtrent die Vrydag was normal. ‘My bru, ek sien jou Maandag nug, en study tog toets week begin apelike Maandag.’ Laat weet Fredds vir Josh voordat hy af loop in die straat waar hy woon. ‘Hoe ken jy my dan Bra Fredds?Obviously gaan ek study.’ Die twee groet mekaar en elkeen gaan sy rigting. Toe Fredds by die woonstel arriveer, maak hy Homself beaklike op sy bed, hy wou net relax maar hy is vas aan die slaap. Hy het vir 3 ure geslaap. ‘n Klop aan die woonstel deur maak hom wakker. ‘Uhmpf…Wie kan dit tog nou wees.’ Hy kyk die tyd op sy foon en is verbaas dat dit al half past six is. Hy staan op loop en vryf sy oë na die deur toe, voordat hy kon oop maak vra hy eers ‘Wie is daar?’ En tot sy verbasing hoor hy Beatrice se stem. Hy maak toe oop. ‘Wat soek jy hier? En hoe weet jy waar ek bly?’ ‘Stop asking questions ek het jou notas gebring.” Sy stap in sonder dat hy haar in genooi het. Hy staan ook maar verklaar by die deur. ‘Okay, gee dan kan jy loop.’ Maar sy loop reguit na die couch toe en maak haar Gemaklik. Fredds maak maar die deur agter hom toe want daar is ‘n windtjie wat waai. ‘Kan ek vir jou Koffee maak?’ vra Fredds aangesien hy sien sy sit. ‘Dus nie nodig nie kom hier, ek wil jou paar goed vra oor die notas wat bietjie onduidelik is.’ ‘Ek luister’ Hy loop ook tot naby haar. Sy gryp hom en soen hom Behoorlik, hy wil nog weg trek maar hy het haar lippe verlang en hy begin met passie terug soen. ‘Nie op die couch nie lover boy kom wys my waar jou kamer is.’ Fredds dink nie nog twee keer nie hy vat haar aan die han en lei haar kamer toe. Hy gooi haar op die bed en klim op haar en begin haar te soen. ‘Fredds Uhmmm, Fredds mmmm Fredds ek wil hê jy moet dit vir my rof gee. Gooi my teen die muur behandel my met geweld. Asseblief Daddy!’ Mompel Bea. Dit is asof iets Fredds oor vat hy begin ook wild raak met haar, hy gryp haar skouer vleisies met geweld dat sy nael merke Behoorlik sit. Hy lug haar op. Toe hy haar klaar gelug het doen hy soos sy vra en gooi haar teen die muur laat haar rug antwoord gee terwyl sy lippe nog steeds op haar lippe is. Hy skeer haar toppie wat sy aan het sodat net haar kaal borste voor hom kan verskyn sy het nie ‘n Bra aan nie. Hy begin haar nek soen en sy moan en moan van plesier en pyn, hy byt haar nek en dan sit hy haar nipple in sy mond. Hy sak stadig maar seker af. Soen haar nael en dan ruk hy die kort skirt wat sy aan het met geweld af met ‘n effense skeer. Sodat net haar panty oor bly. Dit was nie lank nie toe skeer hy haar wit panty met sy tande. Hy vryf sy hand oor haar privaat plek, terwyl hy weer sy lippe op haar lippe plaas. Hy byt haar onderste lip stukkend. Sy kreeun en moan van die plesier. Dit is nie lank en die twee begin die daad staan staan doen teen die muur sonder ‘n kondoom. Nadat hulle klaar die daad gedoen het gaan lê hulle albei naak op die bed. Beatrice lê binne Fredds se arms. So is Fredds vas aan die slaap. Dit was 22:00pm daar was ‘n geweldige klop aan die deur. Die klop het Fredds dadelik wakker gemaak. Hy is nog deur die slaap. Hy voel, voel waar Beatrice is maar sy is nie in die bed nie hy vat sy foom om die kamer lig aan te sit. Geen teken van Beatrice in die bed nie ook nie haar klere nie al wat op die vloer lê is haar geskeurde wit panty. ‘Sy moes seker geloop het.’ Praat hy met Homself terwyl hy Homself aantrek, sodat hy die deur kan gaan oop maak.


BEATRICE GAAN TE VER!!!!





8 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page