top of page
Search

Die Agency 3

Sy verloor haar temper en gooi vir Alvin met die bord kos.

Savannah (woendend): Moet nie nonsense praat nie toe wanneer het jy my gebel? Huh? Ek wag vir ‘n antwoord!

Alvin proe die bloed op sy oopgevlekte lippe, hy probeer om nie sy humeur te verloor nie want dus nie hoe sy ouers hom groot gemaak het om aan vrouens te slaan nie.

Alvin: Vir wat het jy nou dit gedoen is jy mal vroumens ek is nie jou slaan sak nie, ek het jou gebel en gesę ek het ‘n werk funksie ek het jouselfs genooi maar nee jy is mos, nooit beskikbaar as ek jou nodig het, toe gaan ek maar aleen weet jy hoe ek gevoel het Huh? Dan staan en beskuldig jy my van kak!

Savannah: Ek is jammer babe, ek weet nie wat oor my gekom het nie asseblief vergewe my ek onthou nou eers dat jy my gebel het.

Alvin se gesig uitdrukkings sę dat hy siek is vir Savannah en haar houdings hy sę liewer niks en verlaat die kombuis om sy gesig skoon te gaan maak.

Savannah is min gepla sy gaan net weer terug na die studeer kamer om haar werk klaar te maak.

Toe sy uiteindelik kamer toe gaan kry sy dat Alvin alreeds aan die slaap is, sy kryp saggies langs hom in en gee hom ‘n soen voor sy kop, en fluister dan “ek is rerig jammer maar jy laat ek sulke dinge doen.”

Die volgende oggend toe sy haar oë oop maak was Alvin alreeds weg.  Die glas stukke en kos lę verspreid in die kombuis van gisteraand se geveg.

Savannah praat met haarself.  “Wat het my besiel, Savanna is jy besig on jou kop te verloor?  Alvin sal mos nooit vir jou lieg nie.”

‘n Halfuur later arriveer sy by haar kantoor, sy het baie om vandag te doen sy het vergaderings sy moet die “Akteurs” hul kontrakte laat teken, sy moet die vlugte na Kaapstad bespreek, haar span is gewoonlik georganiseer maar vandag gaan dit maar Woes by die kantoor.

Sy moet nog ’n ordentlike fotograaf in die hande kry, sy wil nie haar gewone fotograwe gebruik nie omdat dit ’n groot kontrak is vir haar maatskappy.

TRING! TRING!

Bonita: Goeie dag mevrou Swanepoel se kantoor hoe kan ek u help?

Vreemde man: Goeie dag juffrou, ek bel u om ’n afspraak te reël met mevrou Swanepoel, wanneer is sy dalk beskikbaar?

Bonita: Kan u dalk u naam sę en in verband met wat wil u vir Mev Swanepoel sien?

Vreemde man:  My naam is Pieter: dit gaan oor besigheid ek kan nie veel vir jou sę nie, maar mev Swanepoel weet van my, ek was gister laat middag in haar kantoor, so sal u my nou kan sę wanneer sy beskikbaar is?

Bonita: Meneer Pieter; sy is môre oggend om 10 uur beskikbaar.

Pieter lui die foon in haar oor neer sonder om totsiens of dankie te sę.

“Ons plan is besig om in werking te tree” glimlag Pieter..

Is daar ernstige gevolge van die plannetjies van Pieter?


9 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page