top of page
Search

Die Agency 2

Middag het aan gebreuk, dit is tyd vir Savannah om huistoe te gaan na ‘n lank dag by die werk, sy is besig om haar skoot rekenaar en belangrike dokumente in haar tas te pak, ewe skierlik is daar ‘n klop aan haar kantoor deur.

“Wie kan dit nou wees hierdie tyd van die dag”, praat sy met haarself, dan antwoord sy vriendelik kom binne.

Die deur gaan oop, daar staan ‘n deftige man.

Vreemde man: ek moes seker ‘n afspraak maak? Dit is uiters onbeskof om net op te daag ek is nou oppad huistoe John whatever jou naam is skakel my assistant en maak ‘n behoorlike afspraak, as jy my nou sal verskoon ek moet by my huis uit kom.

(Die man verlaat Savannah se kantoor, baie teleurgesteld in haar optrede dit was onmenslik dink hy by homself)

Savannah spring in haar kar en sy is nie nog soos ander vrouens wat versigtig op die pad ry nie sy is ‘n pad vark.

In 5 minute arriveer sy by haar huis.  Sy kan duidelik sien dat Alvin nog nie by die huis is nie, want sy kar is nie in die garage nie.

Toe sy binne die huis kom kry sy dat die huishulp alreeds kos vir sy en Alvin voorberei  het.

Katrina : Goeie Middag mevrou
Savannah: Middag Katrina, wat ryk so heërlik?
Katrina : Madam dit is my beroemde wilds pasty net soos mevrou daarvan hou, en vir nagereg Bon - Bons..
Savannah : Net wat ek nou nodig het na ‘n lank dag, gaan gooi asseblief vir my water in die  bad en van daai engelse sout wat Als (soos sy hom noem) vir my in die Karoo gekoop het, en dan bring jy vir my ‘n lekker koppie rooibos tea.
“ek maak so mevrou,” antwoord Katrina.

‘n Rukkie later nadat Savannah klaar ‘n bad geneem het skep Katrina vir haar in, maar iets pla Savannah sy is diep in gedagte, sy wonder waar Alvin draai hy werk tog nooit nagskof nie.

Nadat Katrina kla opgeskep het en skotels gewas het verskoon sy haarself.

Savannah gaan dan na die studeer kamer en haal dan haar skoot rekenaar uit en begin werk sy gaan deur paar catalogues, sy soek tien perfekte mensies vir ‘n “Shield” advertensie.  Dit is ‘n plaaslike “Shoot” vir winter, sy moet nog die perfekte span kry.  (Savannah is amper heel nag besig)

Skielik hoor sy ‘n kar.
“Dus sekerlik nou Alvin ek wonder waar was hy” sit en praat sy saam met haarself.

Sy staan dan op en loop na die kombis.  En dus kom Alvin in.

Alvin(gee haar ‘n soen op die wang): my lief

Savannah: Alvin waar was jy? Ek was bekommerd oor jou.  Verneuk jy my? Wie is sy?

Alvin: Asseblief my lief.  Ek nie nou krag om te baklei, ek het jou dan vroeër gebel.

( Savannah verloor haar temper en ………)

Vind uit wat aangaan in die volgende Chapter!!!









13 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comentários


All Videos

All Videos

bottom of page