top of page
Search

Die Agency....

Savannah sit in haar kantoor, sy besit 'n (Media Agency). "Bonita bring my koffie dadelik na my kantoor toe en ek soek dit kook warm." Verskreeu Savannah haar assistent! (Bonita is maar 'n nederige mensie sy werk nou al vir 3 maande vir Savannah, almal wat vir haar werk ken hoe sy is en somige is gewoont vir dit en somige glad nie.) Toe Bonita uiteindelik die koffie bring en Savannah dit proe, en dit nie proe volgens haar reg smaak gooi sy dit amper op Bonita uit. "Watter gemors dra jy my aan?" vra sy woedend. Bonita staan en staar maar net vir Savannah aan, dan vra sy met 'n glimlag op haar gesig "kan ek vir mevrou 'n ander koffie kry". "NEE NEE gaan uit my kantoor ek het my lus verloor, moes jou al lankal in die pad gesteek het jy is "useless" antwoord Savannah woedend. Bonita verlaat maar haar kantoor en gaan maar na haar lessenaar. Sy sien hoe almal haar aankyk lyk asof sy iets verkeerd gedoen het. TRING TRING!!!! Lui die telefoon! Bonita (antwoord): Goeie dag mevrou Swanepoel se kantoor hoe kan ek help. Persoon aan die ander kant van die foon: Hey! kan u my deur sit na mevrou Swanepoel asseblief! Just tell her its her husband! (Bonita sit die oproep deur na Savannah se kantoor) Savannah: Swanepoel wat praat hoe kan ek u help (min bewus dat dit haar man Alvin is). Alvin: Dus ek Alvin my pikkewyn, wou net hoor of jy vanaand saam met my na my werk funksie gaan, weet dit is kort kennisgewing, maar het self eers vandag uit gevind! Savannah: WAT??? Het ek jou nie gese moet my nie by my werk pla nie, en nee ek gaan nie saam met jou gaan MOET ek soos 'n gek lyk voor al jou kolegas?? Moet....... Alvin (onderbreek haar): Ek is jammer my lief! Geniet maar jou dag verder. Savannah is so woedend vir Alvin sy druk die foon af sonder om bye te se. Word vervolg....Tomorrow...Liefde roos.

7 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page