top of page
Search

BEGEERTES 6

Updated: Nov 30, 2020

Ek nie eers besef hy is die rede Hoekom ek op die grond beland het nie. ‘Ek is jammer Coach was ‘n ongeluk.’ Antwoord hy terug. Maar hy help my nie op of sê vir my ‘jammer’ nie. En dus begin Ammie vir Johannes vas vat terwyl ek nog besig is om op te staan en my kniee koppe wat vol merke en grond is af te skud. ‘My Bruh jy jet serious issues vandag! Jy kan mos nie net vir Basil trip somer net so nie is jy mal?’ Gaan Ammie voort terwyl hy Johannes aan sy koller beet het. ‘Dit was ‘n vokken ongeluk maar as jy soos ‘n sterk man voel kan ons nou mekaar bliksem.’ antwoord Johannes terug terwul hy ook vir Ammie vas vang. Almal staan stadig maar seker nader ek wil nog keer maar dus keer coach. ‘Ek wens julle kon so goed speel soos julle baklei! Stop die nonsense OEFENINGE is verby. En kom asseblief môre met ‘n regte houding of ek gaan laat julle meer as 50 keer om die baan hardloop. En julle twee (verwys na Ammie en Johannes) julle straf is om die res van die week die gear weg te bêre verstaan ons mekaar?’ ‘Maar …maar coach…’ Gaan Johannes voort. ‘Maar niks nie Johannes! Jy is veronderstel om die span te lui en wat doen jy? Jy het tyd vir games!’ coach is kwaad hy kan skaars na Johannes en Ammie kyk. Ons almal het maar opgepak en huistoe geloop. Ek kan steeds nie glo hy het my getrip, dit was baie Kinderagtig van hom. Ek het hom mos mooi niks gemaak nie. Toe ek in ons straat kom sien ek dadelik dat daar ‘n rooi kar voor ons deur staan. ‘Ek wonder wie dit kan wees ons kry tog nie besoekers met karre.’ Praat ek met myself soos ek nader aan die huis kom. Vir een of ander rede tiep David nie vanmiddag op die stoep nie. Ek is lekker moeg maar ook lekker Nuuskierig met wie by ons kuier hierdie tyd van die Middag. En toe ek die Kombuis deur oop maak sien ek dadelik vir Fatima heel eerste, met twee groot mense saam met haar en dan was daar Fanny en David. Fanny se gesig uitdrukking het sommer klaar vir my die tekens van gevaar gegee…ek begin bewe dadelik. Fatima vat dit te ver…… Ek staan nader ‘Fatima wat soek jy hier?’ ‘HAHAHAHA Basil sy is hier omdat sy beweer sy is swanger van jou.’ Maak Fanny haarself duidelik voor Fatima nog kon antwoord. ‘Swanger?’ vra ek kamstig verbaas. ‘Ja jy het reg gehoor, ek word uit die werk uit loop haal vir jou nonsense!’ Begin Fanny skel. ‘Mevrou dit help nie ons skel en stry nie dit is nou so ons moet nou net praat oor die pad voorentoe.’ Maak die ouerige Dame wat ek aaneem is Fatima se Ma ‘n opmerking. ‘Kan julle ons huis verlaat, asseblief ons moet met ons Kind eers praat en dan na dit kan ons ‘n behoorlike vergadering hou.’ Maak Fanny haarself duidelik aan Fatima en die twee ourige mense. ‘Dus in die hak hier is my telefoon nommers.’ Sy gee Fanny haar nommers. Fatima knip net vir my oog asof sy iets weet wat ek nie weet nie. En dus loop hulle….. ‘Wie sou nou dink ou Basil pap broek het dit in sy pype om kind te maak?” Begin David van die een kant af. ‘Hoor my as ek julle se dit is nie my kind nie, ek en sy was net velede week seksual aktief hoe op aarde is sy alweer swanger.’ ‘OOOO Donner julle was?’ Fanny gaan kamer toe om haar slipper te gaan haal. ‘Jy wag net daar Basil’ Skreeu sy uit die kamer uit. Ek staan en bewe Behoorlik. En dus voel ek net slipper houe. ‘Asseblief Ma ek is jammer. Ek is jammer!’ ‘Jammer gaan nie nappies en melk koop nie. hoe de vok kry jy dit reg?.’ David staan en kry lekker. ‘Gaan na jou kamer en nie ‘n woord nie.’ Maak Fanny haarself duidelik. Ek stap maar stadig na my kamer toe, my lyf is seer geslaan van die slipper. Ek op my bed gelê en huil. En dus maak my foon lig. ‘n boodskap. ‘Jammer oor vandag, ek was ‘n total jerk, XXXX Johannes.’ Ek sit reg op, skierlik kom daar ‘n glimlag op my gesig. Ek kan ook mos hard to get speel, dink ek vir myself. En dus besluit ek om nie te reply nie net die boodskap so te kyk. En paar minute na daai kom daar weer ‘n boodskap deur. ‘Brandon ek hoop ek en jy is nog nxa, ek is rerig jammer oor die jy weet…’ En dus besluit ek om te reply. ‘Die soen? Sê dit net want dit het gebeur, help nie jy probeer vergeet van dit nie en soos ek gesę het dus cool, dus mos anyways niemand se besigheid behalwe ons sin.’ ‘Kan ek jou dalk vanaad sien?’ ‘Ek nie seker of ek uit kan gaan nie maar ons kan iets probeer.’ ‘Okay meet my by die sokker veld dus veiling het nog die keys.’ ‘Gee my net paar minute…’ Dus sit ek my foon in my broek sak en maak die kamer venster stadig maar seker oop om uit te klim. ‘Om gelukkig te wees is ‘n keuse, om jouself ongelukkig te maak is ook ‘n keuse. Om geheime rond te dra is ook ‘n keuse. Ons is geneig om ander gelukkig te maak ten koste van ons eie geluk. As ek my hand die dag in Johannes sin sit sal my reis na geluk verby is en dan sal ek my padkaarte final kan bêre met die wete dat ek myself gelukkig maak.’ Ek het stadig maar seker na die sokker veld geloop in die donker, nie juis bang nie maar meer opgewonder om Johannes weer te sien. Daar is niemand wat laat ek so special voel soos hy laat ek voel nie. Die drama met Fatima het aan my begin eet maar die oomblik toe ek sien dat Johannes my wil ontmoet vanaand het alles skoon verdwyn. Daar het hy gestaan en wag in die middle van die ingaan waar ons locker is. Heeltyd op sy foon hy bly op kyk om te sien of ek naby is. En dus toe hy my sien slaan hy ‘n Klein draf na my toe. ‘Kom, kom Hardloop ou broer, die wedstryd is in ‘n paar dae se tyd wat lyk jy so gevrek.’ Maak hy ‘n opmerking soos hy aan gehardloop kom. ‘Iemand is vol energy nadat hy amper heeldag vol mood swings is.’ gaan ek voort terwyl ek ook maar begin draf agter hom. ‘Ek is jammer Basil.’ was sy eerste woorde toe ons stil staan en in gaan en hy die deur agter ons net toe maak. ‘Is okay, ek het soveel redes om in sulke mood te wees want kyk na my oog en boonop is my lewe ‘n helse mess, maar ek besluit ek gaan nie laat Klein goed in die pad van my geluk staan nie genuine.’ Hy staan stil en hou sy kop vir ‘n oomblik en dan draai hy om, om my direk in die oë te kyk. ‘Weet jy, as ek om jou is voel ek soos myself ek weet nie Hoekom nie maar as ek met jou is kan ek net Johannes wees en ek mean die regte Johannes nie die een wat moet voorgee om iemand te wees wat hy nie is nie.’ Een traan loop van sy oog af. Ek weet nie wat om te sę nie. ‘Ek is bly jy kan soos jouself om my voel, vertrou my vir een of ander rede as ek om jou is vergeet ek van al my voel, vetrou my vir een of ander rede as ek om jou is vergeet ek van al my probleme soos Fatima.’ Gaan ek voort sonder om te dink. Dus vra hy ‘Wat maak Fatima?’ Ek wil nie daaroor praat nie maar ek het dit opgebring so nou moet ek net. ‘Sy beweer sy is swanger en dat dit myne is.’ Johannes verstuk amper, ‘Wat my bruh? Glo my daai is nie jou kind nie.’ Gaan hy voort. ‘Hoekom sę jy so? Weet jy iets wat ek nie van weet nie?’ ‘Ek …ek mean maarnet sy is baie los so jy moet seker maak van jou feite.’ ‘Ek sien en ek hoor jou maar hoe bewys ek dit,’ ‘Nee ou Bruh, jy moet net chilled wees die waarheid sal uitkom.’ Gaan hy voort. “EK hoop so want my ouers is nou al betrek.’ ‘Sy so, so vicious daai hoer! Maar ek sal jou help Basil. Dit belowe ek jou ‘ Johannes is somer van chilled na kwaad. ‘Kalmeer nou ons anyways nie hierna toe gekom om oor haar te praat nie of hoe?’ probeer ek die gesprek te verander. ‘Jy is reg daar is iets wat ek jou moet vertel…maar ek weet nie hoe nie…’ ‘Ek luister jy weet jy kan enige iets met my deel.’ ‘Ek …ek L…’ Ek staan en luister maar die woorde wil nie rerig Johannes se mond verlaat nie. ‘Ek verstaan as jy dit nie kan sę nie.’ Maak ek aan hom duidelik. ‘Wat verstaan jy? Wat dink jy wil ek sę’ Vra Johannes egter bekommerd dat Basil weet wat hy wil uiter. ‘Dus die ding ek weet nie wat jy wil sę nie…’ Johannes beweeg sy lyf al hoe nader aan Basil. ‘Ek dink ek het gevoelens vir jou.’ die woorde het so vinnig uit sy mond gekom ek kon skaars iets terug sę toe voel ek sy lippe op my lippe. En ons begin weer mekaar met soveel passie te soen. En dus breek ek die soen. ‘Is daaar iets fout’ vra Johannes. ‘Nee, daar is niks fout nie ek voel dieselfde oor jou van laer skool af het ek ‘n crush op jou gehad ek het net nooit geweet hoe om dit vir jou te sę nie…’ Die kyk op Johannes se oë ek kon nie uit maak Hoekom hy so na my kyk. ‘Ek is jammer.’ Maak ek ‘n opmerking. ‘Ek is net verbaas ek het nooit geweet nie…’ ‘Nooit geweet dat ek gay is?’ ‘Dit en die feit dat jy ook ‘n crush op my gehad het sedert laer skool ek wil nie weird klink nie maar ek het een keer ‘n erection gekry by ons graad 7 farewell en ek die erection gekry toe ek na jou kyk ek het so skaam gekry maar gelukkig het niemand gesien nie Basil dit was nog net jy al die tyd.’ Ek weet nie wat om te sę nie die woorde kan skaars my mond verlaat. ‘Okaay…’ Antwoord ek effens awkward. ‘So jy gaan net okaay sę? Voel jy nie dieselfde nie?’ ‘Ek voel dieselfde Johannes maar as ons aan gaan met die gaan ons, ons mense seer maak jy weet die tipe liefde wat ek en jy het is verbode liefde dus ‘n sonde.’ ‘Maar niemand hoef te weet nie Basil gee ons atleast ‘n kans, ek weet wat ons doen is verkeerd dus verbode maar ek verstaan nie Hoekom ek so oor jou voel nie help my verstaan as dit so verkeerd is Hoekom voel ek dat dit reg is Hoekom voel my hart so oor jou want ek dink elke dag aan jou since ons eerste soen.’ Die trane loop effens van Johannes se wange af. ‘Ek weet dit maak seer om iemand lief te hę met die feit dat jy weet niemand sal approve nie, ek voel ook vir jou Johannes en ek weet hoe dit voel om hierdie laas rond te dra ek weet vertrou my.’ Ek wil graag vir hom ‘n kans gee omdat ek hom so lief het maar ek kan eenvoudig nie ek kan nie want een of ander tyd gaan dit uitkom en dit gaan ons albei se reputasie vernietig. ‘Kom ons probeer darem iets Basil' smeek Johannes. ‘Gee my tyd om daaroor te dink asseblief ek het baie wat aangaan huidiglik in my lewe.’ Om eerlik te wees as ek rond om hom is vergeet ek Letterlik van al my probleme maar nou is nie die tyd om rond te speel nie. ‘Vat jou tyd Basil jy weet waar om my te kry’ En dus hardloop hy uit die deur. ‘Johannes moet nie so wees nie.’ Skreeu ek nog agter na. ‘Vat jou tyd Basil’ Skreeu hy terug. Om te dink ek het soveel jare gedroom van die oomblik en nou dat dit hier is weet ek nie of ek dit rerig soek nie wat gaan aan met my? Ek sluit maar die deur en loop stadig maar seker huistoe. Dus sien ek vir Fatima onder die lig paal staan met ‘n ander manetjie. Ek steek my effens weg. ‘Aangesien jy nie reg is vir ‘n verhouding of om Pa te speel nie gaan die kind Basil sin wees.’ Maak sy haarself duidelik aan die ourige manetjie wat ek nie mooi kan sien nie. ‘As jy dit so verkies bokkie.’ Antwoord hy haar terug. ‘En die is onse geheim as jy by enige iemand die nuus Verkondig dat ek jou Kind dra gaan ek daai video op social media versprei.’ Fatima is al te kwaai. ‘Ons mos ‘n deal solank ek nie betrokke is met child support en so aan is jou geheim veiling jy hoef nie daai video te leak nie.’ Die vreemde outjie klink effens bang vir haar. Vrek Johannes was reg daai is nie my kind nie maar hoe bewys ek dit nou? Goeie dinge sal gebeur wanneer jy jou van negatiewe mense distansieer. Basil sit en dink weer ver terwyl hy aan tafel sit en wag dat Fanny moet breakfast opskep. Die hele ding met Fatima pla hom verskriklik en dan is daar die ding met Johannes. ‘Ja so word ons Ouma David’ maak Fanny ‘n opmerking. ‘Ma daai is nie my kind nie julle moet my glo…’ Maak ek myself duidelik. ‘Wel op die stadium is dit jou kind het jy nie Gisteraand gebieg en gesę jy het saam haar geslaap?’ Gaan Fanny heel kwaai aan. David sit en loer my net van ‘n kant af ‘Die papbroek laaitie van jou moet solank die skool los en werk gaan soek.’ ‘Hoor wie praat die man wat werkloosheid definieer.’ ‘Saam wie praat jy laaitie? Ek skop jou bek pap, TRY ME!’ Dus staan hy op en kom nader maar Fanny spring vinnig in. Ek Nogsteeds die blou oog wat hy my nou die dag gegee het. Ek vat dan my skool sak en besluit om te loop. Langs die pad sien ek vir Fatima ek probeer haar dodge maar sy het my lankal gesien. ‘Jy behoort te weet ek weet hoe laat jy in die oggend loop my baby daddy.’ En dus vryf sy haar hand oor haar maag. ‘UHHHMMM…ek..’ En dus foseer sy haar lippe op myne. ‘My skat ek dink jy moet eerder net gaan stort, jou attitude stink.’ En met dit loop ek vinning weg. Sy het aangehardloop gekom kerm kerm. ‘Basil wat the hell gaan met jou aan.’ Verskreeu sy my van agter af. Dus repeat ek elke woord wat sy sę ‘Basil wat the hell gaan met jou aan! OOOO Basil.’ ‘STOP MET JOU KAK!!! Jy laat die baby stress Basil, asseblief lief staan en wag vir my…’ Skreeu Fatima soos ‘n honger varkie al agter my. ‘n Baby wat nie eers Basil sin is nie.’ Maak ek ‘n opmerking…. Die heelal het sy manier waarop hy praat . Sit stil vir ‘n oomblik Weerspieël op jou lewe Jy wil alles in die wêreld vir mense gewees het… En hoe het dit vir jou uitgewerk? Die les is moeilik om te leer; Veral wanneer jy kaal in die middel van jou pyn sit. Trane moes jou oë verlaat; Vir jou om jou merkwaardige doel raak te sien. As jy tot die Besefing kom dat jy genoeg is; Blom jy…’


9 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

コメント


All Videos

All Videos

bottom of page