top of page
Search

BEGEERTES 3

Updated: Nov 26, 2020

‘Askies juffrou Baxter.’ ‘Moet nie kom askies sê nie antwoord my vraag!’ ‘Kan juffrou dit asseblief net weer herhaal.’ Almal het begin lag in die klas, en juffrou Baxter het hierdie aklige gesig uitdrukking begin maak. ‘Ek verwag jy moet luister Basil, ek Herhaal myself nie twee keer nie. Magtig waar is jou gedagtes.’ En dus toe Johannes ‘n opmerking maak. ‘Dus duidelik by Fatima.’ En almal begin weer uitbaars om te lag. En juffrou Baxter het duidelik nie gedink dus snaaks nie, Johannes was dadelik uitgesit, wie weet vir hoe lank. ‘Nou terug by jou Basil ek wag vir die antwoord.’ ‘Ek het geen idea wat die antwoord is nie. Kan juffrou net die vraag Herhaal asseblief.’ ‘Ek het dit duidelik gemaak, ek herhaal niks hier in die klas nie. Wees so gaaf meneer Basil en pak jou tas en gaan sluit aan by jou vriend daar buite.’ Geez praat van streng, hierdie juffrou speel nie. Die boeke op my tafel het ek stadig gepak en maar my way stadig na die deur gemaak. In die eenkant dink ek 'good shot' nou kan ek meer tyd saam met Johannes spandeer, hom bietjie meer leer ken want 'looks' maak tog nie iemand perfect nie maar die binne kant sy hart, sy persoonlikheid. En dan dink ek weer ‘shit’ ek gaan die dag se les miss en ek is nie ‘n persoon wat wil uit miss, veral nie skool werk. Maar vir wie probeer ek fool? Myself! want ek was in die klas en het steeds geen aandag geskenk nie. En dus probably my skuld dat Johannes ook uitgesit is. ‘Jy ook nou uitgesit?’ Watter tipe vraag is daai jeez. Maar ek probeer maar polite wees. ‘Ja, ek is jammer, is my skuld dat jy ook uitgesit is, as ek net aandag geskenk het.’ ‘nah brah, dus nie jou skuld nie. Ek was die een wat soos ‘n clown opgetree het.’ ‘Besides sy het ‘n vraag gevra en jy het haar geantwoord.’ Hy het my net ‘n glimlag wat sy mooi wit tande baie mooi uit beeld gegee. ‘So jy het rerig aan Fatima gedink?’ Ek wil hom graag vertel waar my gedagtes rerig was, maar dit kan en wil ek rerig nie doen. ‘Wel ja my bru, Fatima is ‘n awesome mens, ons date net paar dae maar ek kan my lewe nie sonder haar sien nie.’ Alles omtrent hierdie sin is ‘n groot leeun. ‘So ek was toe reg! Sien dus die ding van meisies, as soon as they get in our lives, my bruu, dan change alles die manier hoe jy dink, jy sien, alles raak net amazing, so ek verstaan totally hoe jy voel.’ Verstaan hy rerig hoe ek voel, hy het geen idea nie. Ek is besig om te verdink in my eie leeuns. ‘Nes jy daar sê Johannes hulle het ‘n manier hoe om jou lewe totally te verander.’ Ek wil hom vra, sien hy dalk iemand, maar dus glad nie my besigheid, hy sou my sê of wag die hele skool sou weet hy is een van daai mense wat almal ken op die skool. ‘The beast of the soccer field.’ soos almal hom noem behalwe Ammie, hy glo hy is die ‘beast of the field.’ hulle twee is altyd in kompetisie met mekaar; en ek dink tog hul altwee is goed in wat hulle doen. ‘Jy is baie gelukkig om iemand soos Fatima in jou lewe te het. Moet nie laat sy deur jou vingers glip nie ou broer.’ Ons twee het op die stoep op ons rug sake gesit in die son en gesels soos twee mense wat nie net paar minute terug uitgesit was nie. ‘Wel, ja ek is ‘n baie gelukkig man dus nou een ding. Is daar dalk iemand special in jou lewe?’ Ek wou ientlik nie hierdie vraag gevra het nie maar since hy wil praat oor liefde Hoekom nie. ‘Wel, die is ‘n geheim so kom ons hou dit tussen ons daar is iemand maar ons het besluit om die verhouding on the low te hou, en dit werk.’ ‘Jy hoef nie te worry nie, my mond is toe, sal nie ‘n siel vertel, wats haar naam?’ Die moment toe hy sê hy sien iemand het alles binne my sommer swak geraak. Dit beteken daar sal nooit ‘n “JohBas” bestaan nie. ‘Dit kan ek ook nie, sê nie haar naam is ‘n geheim. Jammer ou broer. EK verstaan as iemand so diep in jou gat krap, dan sal jy mos gesoek word. ANYWAYS..’ Dus vreemd maar ek sal tog uit vind wie hierdie meisie is. Ek glo in die son al skyn dit nie. Ek glo in liefde al is ek aleen. Ek glo in God al is hy stil. Ek sit en dink die lewe sal soveel ryker wees as mense net vir mekaar begin omgee. Maar wie is ek om te praat? Hier is ek besig om Ongetrou aan myself te wees as mense net vir mekaar begin omgee. Maar wie is ek om te praat? Hier is ek besig om Ongetrou aan myself te wees. Ek steek agter Fatima vir my weg. Dit is nie altyd lekker om voor te gee jy is iemand wat jy nie is nie. Hoekom dink mense is ‘n keuse om gay te wees? Het jy dalk met geboorte jou vel kleur gekies? Het jy besluit om wit te wees? Het jy besluit om bruin te wees? Nou Hoekom dink jy dat homosexuals kies om so te wees? ‘Basil’ Ek hou daarvan om meetings met myself te hou en elke keer bring iemand my aarde toe. ‘Yes coach.’ EK het my weer op die sokker veld bevind. ‘Sal jy weer vandag vir ons uit help?’ Ek wil nee sê maar hoe kan ek vir coach nee sê. ‘Geen probleem, is Donny Nogsteeds siek?’ ‘Ja en soos dinge nou lyk sal jy waarskynlik nie in Dinsdag se wedstryd kan deel neem nie.’ ‘As hy teen daai tyd nie reg is kan coach op my count.’ Wat doen ek? Die is nie eers my passie nie, maar ek weet ek doen dit om in Johannes se geselskap te wees dus al rede. Wat is ek besig om aan myself te doen, hy sal my nooit met ander oë raak sien nie, nooooit! ‘Wel Basil as jy aanbied, Wie is ek om jou van die hand te wys. Johannes kom hier.’ Damn Johannes lyk te sexy in sy sokker gear, dit vat alles in my om nie ‘n opmerking te maak nie. Johannes het na ek en coach toe gedraf ons het langs die kant van die sokker veld gestaan. ‘Johannes! Basil is nou amptelik deel van die span maak seker hy kry klere wat hom pas.’ Wat! Ek het net aangebied om te help ek het nie gesê ek maar niks en aanvaar. ‘Geen probleem nie coach! Welkom in die span Basil.’ ‘Dankie. So sal ons nou begin oefen, ek verstaan ons het ‘n groot wedstryd en ek moet nog baie leer.’ ‘So moet ‘n man praat, sien julle kan baie by Basil leer.’ Coach se woorde het laat ek somer motivated voel. En so het ons heelmiddag geoefen. EK was in my element soos ‘n kind wat in ‘n sweets winkel instap en skierlik voel asof die wêreld maar kan vergaan net solank ek my gunsteling sweets kan kry. Met die geselskap en pointers van Johannes, wou ek nie eers loop van die veld af nie. En dan onthou ek, ek het ‘n date vanaand met die dragon lady haarself, FATIMA. Sy het natuurlik weer so op gedruk dat ek nie kon ‘nee’ sê nie, ek dink ek moet haar vanaand die waarheid vertel dat ek nie ientlik vir haar team speel nie. Maar dan dink ek ook weer dus my geheim en ek moet my tyd vat voordat ek die groot stap neem. Want wie weet wat Fatima met die informasie sal doen. ‘Wantoe gaan jy hierdie tyd van die nag?’ ‘Na Ammie toe Mammie ons moet weer aan ‘n taak werk.’ Ek lieg natuurlik, ek gaan om vir Fatima te ontmoet. En ek weet duidelik my Ma sal nie dat ek hierdie tyd van die nag uit gaan nie. ‘Reg so maak net seker jy kom voor 9 terug.’ ‘Right Mammie.’ ‘Hey babe.’ ‘Hey Fatima, So wat doen ons?’ ‘Vanaand my liewe mens, praat ons niks nie, geen woorde, ons het genoeg gepraat, vanaand vry ons tot die son op kom.’ Damn die girl mors nie nog tyd nie, ek probeer nog sê dat ek 9 uur in die huis moet wees, maar sy gryp my met passie en gevaar in haar oë. As Fatima eers iets in haar kop kry, kan mens haar nie anders oortuig nie. Haar woorde was skaars koud. Haar lippe was op myne en sy het my met passie gesoen. En ek het haar terug met passie gesoen. Ons was in ‘n parkie op ‘n swing. Dinge het begin warm raak tussen ons. Hormone het begin oor vat en ons het dit dalk net Klein bietjie verder gevat. Fatima is die tipe meisie wat ‘ALL OUT’ gaan niks keer haar nie. Seks is gemaak vir twee mense wat verlief is maar deesdae vat mense dit soos ‘n drive by. Dus ‘n ‘hit en run’ situation. Direk nadat ons seks gehad het, kon ek hoor hoe my hart klop en hoe die Dragon lady asemhaal. Wat sê ons nou vir mekaar. Wat moet ek sê moet ek ‘dankie’ sê? Moet ek haar ‘n drukkie gee. Dammit Basil hoe kon jy laat dinge so ver gaan?? EK WAS KWAAD VIR MYSELF. ‘Het jy dit darem geniet?’ Fatima het hierdie smirk op haar gesig gehad wat ek nie verstaan het nie. Dit was awkward om “JA” te sê. ‘Wel ek het ver beter gehad as die ou Basil. Ek kon sien dat hierdie jou eerste keer was. The way jou oë gerek het die moment toe ons klimaks bereik het.’ ‘Fatima hou nou op. Dit moes in die eerste plek nie gebeur het nie.’ Ek is frustrated hoe kan een donderse mens, altyd haar sin kry??? En dan val dit my by ons het nie eers protection gebruik nie. “ARRRGGGG lover boy, hierdie is een van baie adventures wat ek jou lyfie op gaan vat. Hoekom bewe jy so?’ ‘ONS HET NIE PROTECTION GEBRUIK NIE…FATIMA JOOD’


5 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page