top of page
Search

Agency 4&5

 (Die volgende oggend)

Savannah het vroeg opgestaan en ontbyt gemaak sy wou iets spesiaal doen vir Alvin omdat sy nou die aand so aaklig met hom was, maar sy het geen ervaring in die kombuis.

Toe Alvin haar onbyt proe trek sy gesig bloed rooi omdat dit so onsmaklik proe maar hy wil liewer niks sę nie; hy wil haar nie weer onsteld nie, hy weet nou dat sy ‘n humeur het wat hy nie weet waarvan dit kom nie, dus baie moeilik vir hom om saam met haar deesdae te komminikeer.

Savannah: Ek is regtig jammer oor nou die aand ek het skoon vergeet jy het my gebel.

Alvin: Jou verskooning word aanvaar maar belowe my jy sal nie weer voor ‘n pot staan nie.

Savannah staan en lag.

Savannah: Ek belowe.

Hy gee haar dan ‘n soen en verlaat die huis want hy is laat vir werk.

Savannah: Goeie dag Bonita; hoe lyk my schedule vir die dag.

Bonita: Môre mev; daar is heelwat baie mense wat mev vandag wil sien; daar is ‘n man, die naam Pieter Naude wat mev 10 uur kom sien; en die rekenmeester kom kyk vandag na ons boeke; dan het mev ‘n vergadering met die span oor die “Shield” shoot.

Savannah: Wie is die Pieter? Het sy gesę, Waarom wil hy my sien?

Bonita: Dit is glo in verband met besigheid.

Savannah: Hy is seker weer van die insurance mense ek is nou al moeg vir hulle.  Dankie Bonita jy kan maar my kantoor verlaat.

Bonita: Mev daar is nog een ding wat ek u wil vra.

Savannah: Ek luister

Bonita: Kan ek vroeg vandag loop ek moet my ouma dokter toe vat.

Savannah: Ek wens ek kon laat jy vroeër loop maar, daar is baie om te doen.

Dan verlaat Bonita maar die kantoor baie teleurgesteld.
Met die tas in sy linker hand, sy baaitjie se krag oor sy skouer aan sy voorvinger gehaak; stap hy brave binne Savannah se Media Agency.

Pieter: Goeie dag ek is hier om mev Swanepoel te sien.

Bonita: Is u meneer Pieter?

Pieter: Ja dame, Ek is Pieter Naude.

Bonita: Mev, meneer Pieter is hier om u te sien.

Savannah: Stuur hom in asseblief, bring asseblief vir my ‘n koffie ek het dit nodig maar eers na my vergadering met die Pieter man.

Bonita verlaat dan Savannah se kantoor.

Bonita: Meneer sy wag vir u.

Die man stap dan na Savannah se kantoor toe sonder om ‘n woord te sę.

Klop aan haar kantoor deur.

Savannah: Kom gerus binne, o dit is jy, finaal ‘n ordentlike afspraak gemaak ek sien. Sit gerus meneer.

Pieter(skelme glimlag): Die beroemde Mev Swanepoel of moet ek jou Savannah noem.

Savannah kyk na die man wat kan sy intensies wees dink sy by haarself ek glo nie hy is in die besigheid nie hy lyk nie na die tipe nie.

Vind uit in die volgende hoofstuk wat hierdie Pieter se agenda is …!


CHAPTER 5
“Wat kan ek vir jou doen Pieter, en nog ‘n ding by my kantoor is ek Mev Swanepoel, my man is al persoon wat my Savannah kan noem verstaan ons mekaar? Sę Savannah op ‘n vriendelike tog sarkasiese manier.

Pieter (gee ‘n vlou lagie): vra liewe wat ek vir jou kan doen liewe Savannah.

Savannah begin irriteerd te raak, dit is asof hierdie man iets weet wat sy nie van bewus is nie.

Savannah: KOM net tot die Punt asseblief, ek het nie tyd vir speletjies nie het baie werk om af te handel.

Pieter:  ha ha ha! Arme Savannah en nou as jy so verward lyk? Ek probeer jou nie intemideer nie maar vir ‘n vrou het jy nogals ‘n goeie kop op jou skouers! Ek het werk kom soek.

Savannah: wat is jou storie, het jy gesien dat ek enige poste adverteer? Ek kan nie bekostig om nog mense aan te stel nie.

Pieter: Oh trust me after you see what I know you’ll create a job for me!

Dan handig hy ‘n bruin koevert oor aan Savannah en verlaat haar kantoor.

Savannah is in skok sy kan nie dink wat dit is wat die man oor haar het nie; maar dan slaan die gedagte haar oor haar verlede, sy gooi die koevert in die asblik, maar iets binne haar pla haar sy wil weet wat in die koevert is maar ‘n stem binne in haar sę vir haar dat dit moelikheid is.

Sy haal dan die koevert uit en net toe sy dit wil oop maak kom haar assistent binne met die koffie; en die rekenmeester wat na die boeke moet kyk.

Sy sit die koevert dan vinnig in haar handsak.

Sy handig die boeke oor aan die rekenmeester en verwys hom dan na die boardroom.

En jag na die vergadering.

 Haar gedagte is skaars by die vergadering; sy sit en dink aan Pieter en die bruin koevert, niemand ken van my geheim dit het dan so lank gelede plaasgevind, nee dit kan nie wees dink sy by haarself, as dit moet uit kom verloor ek alles, en ek het tog onslae geraak van Trevor, so dit kan nie hy wees nie.

Die dag verloop baie vinnig, Savannah het begin vergeet van die bruin koevert sy stress oor die "photo shoot" in Kaapstad.  Dit is in volgende week en sy moet nog baie doen.  Die “Akteurs” is gehuur.  Die mates is geneem en gestuur na die Agency in Kaapstad; alles loop volgens plan sy moet nog net ‘n fotograaf huur en Film crew.

Toe Savannah by die huis kom is Alvin alreeds daar; hy sit en wag vir haar aan die tafel.

Katrina het weer heerlik gekook.  Hulle twee sit aan tafel en geniet mekaar se geselskap vir die eerste keer in maande.

Sy het skoon vergeet van die bruin koevert.

Voor sy bed toe gaan kry sy die gedagte van die koevert sy vat haar handsak en verdwyn na die studeer kamer.  Sy maak haar handsak oop en haal a “container” vol dagga koekies uit.  Die het sy gekoop van Hans die Wonderbaar.
Sy kan darem in stilte werk en ontspan in vreugde.

Sy haal die koevert uit haar sak en toe sy dit oop maak.

Val sy amper van die swart stoel af.

Ha ha.








11 views0 comments

Recent Posts

See All

KIMMY'S LIST

CHAPTER 21   Kimberly leaned a shoulder on the wall while she chatted to her work friend Naomi, during her allocated telephone call time....

KIMMY'S LIST

CHAPTER 20   Jax wedged the phone between his shoulder and ear while he continued to scribble notes. ‘OK. That’s great. I appreciate you...

CHAPTER 19 - CONTINUED

Jax positioned himself in front of the TV waiting for the news feed to loop back around. He sipped on his coffee, waiting.   ‘The Dawn...

Comments


All Videos

All Videos

bottom of page