Hulle het paar minute later by die hospitaal arriveer. Alvin het die “Nurses en Doctors” behoorlike beskree, die hospitaal personeel het dadelik vir Alvin gehelp. Hulle het Savannah ‘n drip aan gesit en dadelik begin CPR op haar begin uit oefen.
Alvin het in die wag kamer gesit en wag vir enige nuus, dit het nou al begin donker raak, en geen nuus, hy sien net die verpleegster op en af hardloop in die gang. Hy probeer uitvind wat aangaan maar niemand kan hom niks sê nie.
Die dokters is nou al 3 ure besig met Savannah. En Alvin begin mal raak, hy kan nie meer stil sit nie, hy besluit dan om op te staan om na die cafeteria gaan, net toe hy wil opstaan sien hy dat dokter Bloem aangestap kom in die lang gang.
Alvin (vrees bevange) : dokter is my vrou oraait??
Die dokter vat ‘n bietjie lank om vir Alvin te antwoord, dan sien hy dat die man rerig bekommerd lyk.
Doktor Bloem: Is u meneer Swanepoel?
Alvin skud net sy kop om aan te dui dat hy haar man is.
Dokter Bloem: U vrou is,stabiel maar u moet na my kantoor toe kom, daar is ‘n paar dinge wat ons sal moet privaat bespreek.
Alvin is verlig toe hy hoor sy vrou is stabiel, maar bekommered oor die verdere nuus wat die dokter vir hom het. Hy volg dan die dokter na sy kantoor. Klomp dinge gaan deur sy gedagtes,soos hy die lang gang agter hom aan loop.
(Die dokter sluit sy kantoor deur oop en stap binne)
Dr Bloem: Sit gerus meneer.
Alvin (baie bekommered): Sal Dr my nou sê wat fout is?
Dr Bloem: Wel, meneer daar is goeie en slegte NUUS….
Alvin onderbreuk die DR.
Alvin: Die goeie nuus eerste asseblief tog?
Dr Bloem: Wel, volgens die toetse wat ons gedoen, vermoed ons dat u vrou verwag.
Alvin kan nie glo wat hy hoor nie, hy is opgewonde. Hy vergeet skoon dat die Dr slegte nuus ook het.
DR Bloem: Ons vermoed dat sy nou al 2 maande verwag, maar dit is nie ‘n gesonde swangerskap nie, daar is egter komplikasies. Sy is te swak om hierdie kind tot ‘n vol termyn te dra, en daar is ‘n groot kans dat sy dit nie sal maak met geboorte nie.
Alvin(SUG): Is daar niks wat julle vir haar en die baba kan doen, ek meen daar moet iets wees wat julle kan doen Right?
Dr Bloem: Wel, daar is twee opsies op hierdie stadium, ons kan die baba verwyder wat die veiligste opsie is en dan is daar die ander opsie, ons kan die baba red maar dan is daar ‘n kans dat u vrou dit nie gaan maak nie.
Alvin is nou rerig deurmekaar. Hy antwoord skaars die DR.
Dr Bloem: Neem maar jou tyd om die besluit te neem, daar is geen haas u vrou is, tans stabiel soos ek voorheen gesê het, jy kan haar maar gaan sien.
Alvin staan op en verlaat die DR se kantoor, en stap na die kamer waar Savannah lê.
Toe hy die deur oop maak sien hy hoe magteloos Savannah op die bed lê, hy staan nader en vryf haar kop en dan begin hy met haar praat.
Is hierdie tekens dat Savannah se “Doodsondes of die Geraamte in die Kas” nou begin in haal en alles behoorlik rond skud?
CHAPTER 12
Savannah lê magteloos in die hospitaal, gelukig het sy darem by gekom en Alvin het haar ingelig oor wat rerig aan gaan. Sy het die nuus nie goed gevat. Sy wou nog altyd ‘n baba gehad het en nou dit. Sy kan nie kies, sy verkies liewer om dood te gaan as wat sy haar baba laat dood gaan.
Maar Alvin teken dan die papiere wat sê dat die baba maar verwyder kan word, hy het Savannah verseker dat hulle nog jonk is en daar nog baie kanse gaan kom vir hulle om ‘n baba te maak, sy was nie gelukig met dit wat Alvin besluit het nie, maar het maar vrede met dit gemaak.
Pieter aan die ander kant sit en wag vir Savannah om die geld in sy bankrekening te plaas, maar daar is geen teken dat daar geld in sy rekening geplaas word, hy begin ongeduldig raak, min weet hy dat Savannah in die hospitaal is.
Hy tel dan sy selfoon op om vir Savannah te skakel, maar dan gaan haar foon voicemail toe, “The Person you have dialled is not available at Present.PLEASE TRY AGAIN LATER”
“Die vrou dink sy is smart, sy gaan my vanaand leer ken, ek het niks om te verloor as ek die oproep na die polisies anonymous maak” sit en redeneer Pieter saam met homself.
“Maar hy is tog desperaat as hy Savannah se geheim verklap, dan verloor hy tog want hy sal dan niks uit haar kry nie.)
(Terug by die hospitaal)
Soveel dinge gaan deur Savannah se kop, sy praat met haarself.
Savannah (Huil snot en trane): Here is dit hoe u my straf? Is dit hoe ek boed vir my sondes? Toe ek my lippe Zip omdat daardie een vrou die “Bloed van Jesus” pleit? Moet u die onskuldige babatjie wat niks verkeetd gedoen het weg van my neem? Hoekom vat u nie maar vir my nie ek is mos die een wat verkeerd gedoen het. EK HERE EKKE!
Dan ruk Savannah die drip uit, maar dan kom daar skierlik ’n nurse in.
Nurse: Mevrou wat doen jy die dokter het gesê jy moet rus.
Savannah: Uit my pad uit HOOR jy!
Dan hardloop Savannah uit die kamer, die nurse het die alarm knopie gedruk en agter haar aan gehardloop.
Gelukig was Alvin oppad na haar toe, hy het haar in die gang gekry en haar vas gehou sy het net begin gil en skreeu soos 'n besete. Almal in die hospitaal kon haar hoor. Die Dr het haar ’n kalmeer inspuiting gegee.
Terug by Pieter se kamer.
Pieter aan die anderkant is woedend omdat Savannah haar belofte verbreuk het. Hy tel weer sy telefoon op en bel hierdie keer een van sy handlangers.
“Dus tyd vir Plan B of is dit C” dus al wat hy gesê het.
Hy klim in ‘n swart Corolla, sit sy balaklaver op en sy swart Handskoene!
Hy en ‘n ander vreemde man (Die een wat hy vroeë gebel het)
Hulle hou toe voor Savannah en Alvin se huis stil, hulle klim gewapen uit. En breuk die deur oop, maar tot hulle verbassing is daar niemand. Hulle kyk in elke vertrek maar daar is geen tekens van Savannah ook nie van Alvin.
‘Hulle kan nie wil out of town wees nie, hiers hul klere en als, ons sal moet wag: sê die groot man met die blink bles.
“Ek gaan nou slaap - vrou -Tel die speelgoed in die woonkamer op. Pak die skottelgoed weg. Sluit die agterdeur toe. Skakel al die ligte af. Was grimmering af. Borsel en vlos tande.Lê in die bed en dink aan wat alles môre gedoen moet word. Raak aan die slaap.
Man gaan slaap, Ons almal Huil Geheime”
Agency 11&12
Updated: Jul 10, 2020
Comments